Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Being a tommy

Di., 16 Mei 2000 00:00

Cannot understand why these Afrikaans outjies all hate me for saying
what I feel, just as they do???
Bob

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Re: Black is boring

Ma., 15 Mei 2000 00:00

Emmy skryf in boodskap news:eXzjT3lv$GA.247@net025s...
> Ik vind zwarte mensen gemiddeld mooier als witte...........lopen mooier
> staan mooier met felle kleuren.....kunnen mooier zingen......hebben mooie
> tanden............enz....
> Black is beautiful.
> Grt
> Emmy

Ja maar julle kaas koppies en Duitsers is mos maar oor die algemeen 'n jagse
nasie, as 'n ding se ysbeen kraak en daai lippies fap dan steek julle dit

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wildewoordeboek O-R

Wilde Woordeboek O-R; Ma., 15 Mei 2000 00:00

Okay - topso, op die kol, jip-jip
Once in a blue moon - die dag wanneer mans swanger word, Saharareën, skrikkeltjie, as die weervoorspelling reg is, eenmaal in 'n pelikaanparing, as Afrika vrede het, eenkeer in 'n draaktyd, eendag as die leeubekkies brul, as dit klippe reën, wanneer 'n eier 'n hen lê
Oorversierde motor - skribbeltjor, tooitjor, karnavalkar, basaarkar, gwarkar, verfblik, lappiesmotor, barokmodel, kersmobiel
Oorvol minibus/motor - sardyntrein, vleesbus, wielewors, laai-maar-nogger, kisbus, kamakazibus, volpropper, byekorfbus, zombi-kombi, wriemelmotor, Afrika-kar
Opjazz - opkatooi, regroer
Oprev - warm karring, masjien dril, perd pomp, masjien gorrel
Opslip - opflop, jouself deur die ore werk, bek skeur, piesang trap, vlak knak, seep eet
Oulady - skimmelouma, toekatante, arkwyf, ma-se-ma, rimpelvroutjie
Outsider - buiteling, lynregter, kantlyner, jammer-jan, vreemde vis, kers by Eskom
Overdose - keelvol, voosdosis,paplap, pilmania, doepa-oë, oor die doos val

Panic - trap kole, spartel, kopblop, gloeilampie blaas
Pip-squeak - pypstompie, moesiemuis, piepkiep, minitienie, snottejot, duimpypie, skoottjaffertjie, piepie-in-die-kooi
Price Boom - geldgolf, valutavulkaan, prysplof, pryshyser, pryse op hol, inflasiebloeddruk

"Regstellende aksie" - vat-hier-gee-daar, een-vir-jou-een-vir-my-aksie, gly-of-kry-aksie, skaalswaai, skuif-en-verdryf-aksie, terugsnit,
regte-vir-almal, truratsielkunde, herstelbevel
Relax - ontkinkel, ontklont, ontdooi, ontkramp, rusroes, bedaar ou snaar, sit op jou rug!
Rep - firmaventjie, wysverkoper, padmarker, hier-daarsmous, gemorsverkoper, koop-se-bliefie, loopverkoper, selkwak, afsmeeragent, winkelkinkel
Rev ( 'n motorfiets) - ratpik, rattejam, wen hom op, brand sy pype, stook hom
Rolling stone - warrelklip, wielwurm, rolkop, roltol, klipklakker, dobberdassie, blitsblyer, flenter-slenter, hier-en-daar-ou, rond-slons, sit-nie-stil, feetjie met rugbykouse
Rubber duck - seedobbertjie, skarrelboot, gomskuit, rumoerboot, flip-flop, Noag-kano, seepporche
Rumble strips (op paaie) - padskubbe, grr-stroke, pad repelsteelyjies, horriehobbels, wipstrepe, spoedribbetjies, speodgriffels, hobbelhompies, donderduine, ratkasrittels, padsnare, wag-'n-bietjies

Groetnis
Susan

Afrikaans, ons taal | 0 kommentare

Wildewoordeboek S

Wilde Woordeboek S; Ma., 15 Mei 2000 00:00

Amper klaar !

Sad case - sapseun, kissaak, tranesepie, suur saak
Scaly (.. persoon) - nagloper, slykslak, kwasipersoon
Scheme (wat ... jy?) - stook, stoomdroom, wat's jou rol ? , beroer, broei
Scrap-yard - wrakkerskamp, krapwerf, blikskut, klingelwerf, roestuin, staalashoop, morsplot, skropplot, ysterbegraflaas, metaalhospitaal, ongelukserf, rampkamp, rotplot, rommel-trommel, skrootfort, frommelwerf, krokhok, doodvloot, roes-in-vrede
Serves you right - brand-in-die-bek, nou moet jy dans, jy het die musiek gekies
Sharp ( 'n .... mens) - gestrykte ou, kompervirus, gloeier
Rondshunt (iemand ...) - pantoffelskoffel, iemand se handvatsels glad vat, sammajoor, hier-daar, smokkel, spoorsetter, jo-jo speel, rondskommel
Ski-pants - wurgbroekie, gietbroek, sellulietstokkies, maerbroekie, einabroekie, wysbroekie, skilappers, omkykbroek, kuitpype, help-my-sterk-lyk-broek, dydrukker, kloubroek, kurwer, Naas-Botha onderbroek, knersbroek, kameelkouse, broekvellie
Skip ( 'n beurt ...) - flip, hop-en-dop
Slip (skool ...) - buitemuurs studeer, onniebol, bollerol, boekdros, skoolrus, skooljool, hokglip, bankelaaitis, klasverpas
Slang - slaptaal, pepertaal, poftaal, slongelong, taalmnewaal, aaptaal, slingertaal, gabbatiepietaal, tussentaal
Smart ('n ... ou) - balkie ou, hormoonkikker, lekkerkyk ou, hartrukker, sjamporjant
Social - koffieklets, jollemaai, katjak, moljol, partiekie, skommel, groep, mengel
Soft-serve (roomys) - wattehappie, krulys, krulsmul, roomdroom, droomtoring, sneeuhorinkie, wolkroom, kapokhorinkie, slaphappie, sagsuig, liptripper, skulproomys, vinnig-lek, spookskuim, taproomys, drupdraairoomys
Softy - paphartjie, sponskind, donsie, slapjas, pietpiep, roomkind, papperlapper, satyntjie, toffie-taffie, pluisie, smeltie, speldekussing, moppie, ag toe !, sagtesakkie, mamma-seun
Speed wobble- snelhik, spoedel, snelratel, spoedspasma, spoedvloed, spoedbobbel, hopskopper, spoedgolf
Spiral perm - frilkrul, kronkelkapsel, krulgril, veerstyl, willekrulle, noedelhare, Maltese kartel, skroefkroes, krinkels, klokkielokkies, tingeldraai, foplok, skokgolwing, kurktrekker, ystervylses, ontploffing in
'n matrasfabriek
Squad car - potemotor, skolliepatrollie, wagkarre, woema-wiele, kop-aan-top-karre, vlakvarksquad
Square (iemand ...) - breintoor, rigting wys
Step (in die hare) - trapsny, atoomhare, afdakkie, stoepie, spoorkop, orepaadjies, soldersnit, toptrappie, potjiestyl, hoofplato, kaptrap, hap-in-kap, kapselkerf, hooimied, waterval, paddastoelsnit, IK-lyn
Stew (kos) - moerpot, moerkos, mallemengsel, moerbykos, rorkos, saamkokie, vleisgespys, alles-in-een, koskonkoksie, deurmekaarkos, flopsop, rommelskommeldis, allawêreld-kooksel, borrelbrou, Ma-se-mengsel
Stick (vir 'n ete ..) - borg-'n-burger/braai/bredie/buffet ... , hoes 'n happie, haak 'n ete
Stirrer - kwaadklitser, omkrapper, kwaadblaser, vegvraat, u-draaier, emosiesmous, lepelaar
Straight (.... loop) - lynlangs loop, smalpad vat, ommie-paal loop, reg met
die wet, op die wit lyn loop, liniaalvoet, nugter loop
Stuck-up - ballonkop, daksuiger, sjampanjeprop, spitsneus, koudneus, snuif-op, vas in die kas, kaviaar-kanarie
Stunning - koorsmooi, oogknopend, songesoen, oogrowend
Sucker - lekgek, doffel-Stoffel, sopstok, speentjie, lollie, flopkop, kaaskrul, sawwelyf, fopspeendief, al-vir-als
Surf - branderploeg, golfgly, glipgly
Sweetie (mens) - joep-joep, siertjie, sjokkeladepoppie, pop-'n-dol, klontjie, duifie
Sweet sixteen - sonnige sestien, salige sestien, swewende sestien, silwer
sestien, engel-sestien, liefjarig, bakvissie-verby, seksie-sestien, druktyd, skaampie-naampie, bot-astertjie, vryryp, vrylisensie, soen-tog!, vlambaar

More sal ek die laastes pos !

Groete
Susan

Afrikaans, ons taal | 0 kommentare

afrikaanse internetseep

Ma., 15 Mei 2000 00:00

hello vrinne,

Hoezit! (http://www.hoezit.co.za) loods eersdaags 'n Afrikaanse
internetsepie, getiteld Wingerdstok. Dit handel oor die intrige van die
mense en gaste van 'n gastehuis in Stellenbosch (Huis Wingerdstok) en lesers
sal aktief betrokke kan wees by die ontwikkeling van die storielyn. Om jou
gratis episodes te ontvang, stuur 'n lee, blanko e-mail aan
00a-wingerds...@egroups.com

jy sal nie spyt wees nie.

leon jacobs

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaans Music - FREE DOWNLOADING!

Ma., 15 Mei 2000 00:00

Looking for some old Afrikaans songs to download?
I found a whole collection using "AFRIKAANS" as a key word on NAPSTER.

check out
napster.com

from an English South African! Nogal!

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Petrus?

Ma., 15 Mei 2000 00:00

Ek het op 'n stadium a kaffer
wat vir my gewerk het met daaie
naam - ek wonder of dit die selder
ou is?

Hy was 'n lelike ding, soos die helle
lot van hulle, so vuil so 'n brak se kak!

Ek se vir jou my China-plate,
fok hom, fok hom al weer, en dan 'n
bietjie meer!

Ag, jy weet, hy was 'n lelike kaffertjie!
Hy het voete gehad wat so groet soos
'n bobbejaan so boude. Sis, die donner!

Git die Gat. (Vuil Gat).

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

kak mentaliteit

Ma., 15 Mei 2000 00:00

Ek merk dat hier 'n paar mense deesdae is wat 'n kak mentaliteit het.

Reenen van Niekerk

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Super 12 Rugby

Ma., 15 Mei 2000 00:00

Ek dink al wat die SA spanne kort is om soos die Nieu-Seelanders en
Australiers voor die Super 12 al teen mekaar te speel in voorbereiding.Kyk
nou byvoorbeeld die naweek het selfs die Bulls bietjie wakkergeskrik en goed
gespeel.Hulle kort net meer tyd om gewoond te raak aan mekaar as � span en
dinge sal baie beter vaar

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Renaissance Inisiatief

So., 14 Mei 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand en
brandstof pryse. Zimbabwe ondersteunings en vredes inisiatiewe.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Baie spesiale dank aan die Britse Regering, vir die menige
inisiatiewe gelewer in Zimbabwe. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Lede van alle Politieke Partye, Gemeenskaps
leiers, Sakelui, asook Kommersiële boere, Plaas werkers en
ondersteunende Organisasies in ons Paradys en SAOG lidlande,
veral Zimbabwe, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Wewrkverskaffings
geleendhede. Verbouing van gewasse. Aanhouding van lewende hawe.
Verskaffing van menige soorte produkte aan die markte van ons
Paradys, Zimbabwe, en elders op die Planeet. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone wat aan die Zimbabwiese Renaissance deelneem,
asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings met die Regering van Zimbabwe, alle
Politieke Partye, Sake leiers, Plaasboere en Gemeenskaps leiers
in Zimbabwe the verhoog. Om doelwitte en visies te bereik in die
nabye toekoms te verhog. Publike vergaderings and besprekings
forums waaraan die publiek en leiers deelneem, kan ook verhoog
word. Om 'n beter lewe vir almal te verseker.

Die aantal internasionale flugte na en van Zimbabwe kan ook
verhoog word. Om bystand te lewer, om goedere en dienste na en
van Zimbabwe te verhoog. Om ondersteuning te lewer, en die
Zimbabwiese Renaissance die sukses te maak wat dit veronderstel
om te wees.

Advertensies kan ook verhoog word, nasionaal en internasionaal,
veral in die Verenigde Koningkryk, Europa, VSA, Australie, Suid
Amerika en in SAOG lidlande. Oom die aantal persone wat wil
deelneem aan die Zimbabwiese Renaissance te verhoog. Veral om
die sleutel rol te verhoog wat Zimbabwe gaan speel in die
toekoms om die suksesse van die Afrika en Suid Afrika
Renaissance te verhoog. Veral in die mynbou en boerdery sektore
vir lande verder noord.

Uitreikings prosedures van tydelike en permanente verblyfs
permitte in Zimbabwe kan ook verhoog word, asof persone
Zimbabwiese burgers is.

Om kommersiële boerdery in Zimbabwe, en elders in SAOG lidlande,
insluitend Suid Afrika, te verhoog:

Wil graag voorstel om ontmoetings met Plaas unies en Plaasboere
in Zimbabwe te verhoog. Aansporings metodes kan ook verhoog
word, om die aanloklikheid te verhoog om kommersieel te boer in
Zimbabwe. Prioriteit kan ook verhoog word vir plaasboere wat al
in Zimbabwe geboer het, wanneer grondgebied aan plaasboere
toegeken word.

Aankope van huidige grondgebied kan ook verhoog word van huidige
grond eienaars, teen mark verwante pryse. Plus die waarde om
enige skulde te delg, indien enige. Asook tot die voordeel van
die verkoper. Om die beskikbaarheid van grondgebied te verhoog,
om toegeken te word aan voornemende plaasboere.

Die model van grond mede-eienaarskap kan ook verhoog word. Waar
die plaasboer die besturende direkteur is van die firma wat die
plaas besit. En plaaswerkers aandele in die firma besit. Profyt
deel modelle en aansporings middele kan ook verhoog word. Om
produktiwiteit en goeie arbeids verhoudinge op plase te verhoog.

Beskikbare grondgebied kan ook verkoop / verhuur word deur die
Regering van Zimbabwe aan voornemende plaasboere / boerdery
firmas. Om betaal te word wanneer profyte getoon word, nadat
gewasse en andere plaas produkte verkoop is.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Landbou organisasies in ons
Paradys, en elders in SAOG lidlande, veral Zimbabwe. Om
ondersteuning, onderwys en opleiding te verskaf, om die aantal
grond eienaars in Zimbabwe te verhoog. Asook bystands programme,
om plaas werkers te ondersteun om plaasboere te word. Onder
verhuring van grond kan ook verhoog word. Om die aantal
potensiele plaasboere te verhoog te Zimbabwe.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in bg. Lande,
om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel.

Hoogstens aangeraai, om die implementering van die model van
mede-eienaarskap van grondgebied in Zimbabwe, en elders in SAOG
lidlande, getyktydig te verhoog. Om hand aan hand saam met die
huidige model van grondeienaarskap te bestaan. Om produktiwiteit
op plase te verhoog. Tot voordeel van beide die plaasboer,
plaaswerkers en die ekonomie van die land waar hierdie model
verhoog word.

'n SAOG boerdery konsultasie firma kan ook inisieer word, indien
een nie alreeds bestaan, met internasionale verteenwoordiging,
indien nodig. Kantore kan ook in dorpe en stede van SAOG
lidlande, waar nodig, verhoog word. Om bystand te verleen
aangaande boerdery tegnieke, veral multi-gewas boerdery en ander
sofistikeerde tegnieke, asook finansieele en ander advies, aan
plaasboere wat deel vorm van die SAOG. Tot voordeel van alle
plaasboere wat aan SAOG behoort, asook die plaaslike en
internasionale ekonomie in die geheel.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Internasionale deelname aan die Zimbabwiese Renaissance kan
asemrowend verhoog word.
Aantal plaasboere in Zimbabwe kan asemrowend verhoog word.
Meer Britte, veral Britse plaasboere, kan pret en plesier in die
son geniet in Zimbabwe.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word vir Zimbabwiese
plaasboere, plaaswerkers en potensiele plaasboere.
Verbouing van gewasse en ondersteuning van lewende hawe kan
verhoog word.
Werks geleendhede kan op plase verhoog word.
Die Zimbabwiese BBP kan asemrowend verhoog word.
Die Zimbabwiese Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die modelle van alleen eiendomsreg en mede-eienaarskap van
grondgebied kan voorspoed asemrowend verhoog.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Zimbabwe, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    1080  1081  1082  1083  1084  1085  1086  1087  1088  1089  1090  1091  1092  1093  1094  1095    »]
Tyd nou: So. Mei 10 00:12:16 UTC 2026