Lyle, I have been following the NAPSTER news for quite a while
now.
and would really like to know whether it is worth the while to
download the whole process.
Can you give a brief synopsis of the whole procedure, i.e.
explain the whole NAPSTER process and what is the catch.
Pat
Lyle Gove wrote in article
...
> Looking for some old Afrikaans songs to download?
> I found a whole collection using "AFRIKAANS" as a key word on NAPSTER.
>
> check out
> napster.com
>
> from an English South African! Nogal!
>
Tieners wat selfmoord pleeg, jong mense wat in strome die land uit
vlug, dwelmmisbruik selfs in laerskole en anti-depressante wat op
groot skaal gebruik word deur kinders. Dit alles is nie eers meer nuus
nie. Dit kom algemeen voor.
'n Geestelike berader wat onlangs besoek afgelê het by verskeie skole
vertel dat hy orals 'n oorheersende gevoel van negatiwiteit teekom. Hy
sê ons jeug is swartgallig.
'n Mens kan dit seker verstaan, want wat het hulle nou eintlik om na
uit te sien? Werk is skaars, studiebeurse vir blanke kinders bestaan
nie meer nie en Suid-Afrika is vinnig besig om agter te raak in die
wêreld van inligtingstegnologie.
Kinders by sommige staatskole beweeg elke dag in 'n wêreld waarvan
hulle ouers geen begrip het nie. Baie van hulle moes die afgelope paar
jaar beleef hoe hulle pa's wat altyd die voorsieners was, hulle werk
verloor het en in baie gevalle daarmee saam, hulle status en
selfrespek. Ouers wat nog werk het, kom saans moeg by die huis en is
maar net te bly as die kinders nie in die pad is nie. Die ouers is
self in 'n aanpassingstryd gewikkel.
Die nuus is negatief en in gesprekke tussen grootmense word daar
hoofsaaklik net gekla.
Daar word gekla oor die politiek, belasting, hoë petrolpryse, swak
paaie, misdaad en geweld en 'n werksituasie waarin kundiges dikwels
die werk moet doen van onkundiges wat oor hulle aangestel is.
As die grootmense geen toekoms sien nie, waarom sal die kinders?
'n Mens wonder of die Boerevolk ooit die binneland sou getem het,
indien die Voortrekkers hulleself oorgegee het aan 'n gevoel van
mismoedigheid. As daar nou ooit 'n groep mense was wat rede gehad het
om swartgallig te wees, dan was dit die Voortrekkers.
Met 'n vyandige regering agter hulle, moordlustige bendes in die
onbekende voor hulle, 'n Bloukrans en Weenen op hulle pad, vreemde
siektes wat hulle nie kon beveg nie en natuurlike hindernisse wat
oorkom moes word. Watter hoop kon hulle hê vir die toekoms?
Ons kan nie 160 jaar later weet hoe die jeug van daardie tyd die dinge
ervaar het nie, maar uit die skrywes en dagboeke van grootmense blyk
dit duidelik dat daar 'n soort besieling was. Die mense is gedryf deur
'n anker van geloof en aangevuur deur 'n nuwe visie.
Vandag word ons weer geteister deur moordbendes, onbekende
omstandighede en 'n vyandige regering. Die pad van die Groot Trek lê
egter nie meer oor die Drakensberge nie, maar na binne. Diep binne
elke mens, waar hy nie net die anker van geloof moet vind nie, maar
weer 'n nuwe visie.
Noem dit 'n ideaal vir die toekoms, of selfs 'n ydele droom, maar vind
'n visie, glo daaraan en deel dit met die jeug.
'n Kind wat kan vashou aan die hoop dat hy eendag in 'n land kan woon
waar sy ouers nie vermoor gaan word nie, waar sy besittings nie
gesteel gaan word nie, waar hy 'n goeie kans gaan hê om te leer en in
'n werk te presteer, kan mos nie negatief wees nie.
Die pad na die ideaal is nie maklik nie, en ons moet onsself nie bluf
nie, maar in plaas daarvan om vas te kyk teen die duwweltjies, waarom
lig ons nie 'n slag ons koppe op en kyk ver in die toekoms in nie?
Kyk oor die Drakensberge na die beloofde land en praat daaroor. Skep
die droom en u sal verbaas wees met hoeveel ywer die jonger geslag die
pad soontoe sal vind.
Dear me my friend, is there then nothing to your liking ? Are all the "boers"
trators, murderers, aparheidspigs.
Is there realy a "new wind" blowing from the top now with this new gouvernment,
or is it the same old story " The new gouvernment does give jobs to their
brothers, cousins, friends etc" So, what's the difference ? Is the service
right now better at the postoffice, now you might get a big black tannie there
who might do also a shitty job. There are lots of folks out there who do an
exelent job, Blacks & Whites. I'm sure not all things were bad in them ol'
days of the apartheid - were they ?
as for the Afrikaans language, the language of the opressor ? Most of the
Cape coloured spoke and speak Afrikaans.
But let's stay polite shall we, we are afterall under the influence of the
"Stiff upperlip Brittish" aren't we ? (The Brittish who invented the
concentration camps)- a fine bunch of opressors weren't they, wouln't ypu say ?
You know, I wished you should haved stayed away from this NG if you refuse to
write Afrikaans. So crawl back into your hollow tree and eat nuts.
Patrick
> If I had my way I would conduct Nuremburg style court cases and
> imprison all the boers who thought they were above the law under
> the Apartheid regime.
>
> How arrogant they were when they were in control, hijacking the
> SABC as their propaganda machine, censoring nipples and other
> skande and all the time professing to be christians.
>
> Don't you just want to PUKE when you think about it?
>
> It took a while but they do appear to start getting their just
> desserts. Those moron boer criminals who sit before a Bullshit
> and Recon-silly-ation board have been lulled into a false sense
> of security. They will be dealt with by the BLACK MASTERS SOON!
> How they squeal now ... all the while sucking up to their BLACK
> BAASES ... HA HA HA!!!
>
> Just think too how they gave all the government jobs to their
> mothers, brothers and sisters ... that's why the government
> departments were just suck a fuck up. Remember those fat-arsed
> tannies at the pos kantoor! The service was shit and they
> insisted on speaking afrikaans. I never responded in the filthy
> language I'm pleased to say ... which used to rile them no end.
>
> Remember the army too ... all those miserable PF afrikaaners who
> couldn't make it anywhere else. I used to just love trashing
> equipment as a sort of payback to these small minded people who
> thought they ruled the world.
>
> They never thought it would end did they.....
>
> Sure as shit they were wrong!
>
> Reality is the afrikaans language which was made up of stolen
> words from other languages has been relegated to the shit heap
> and is now despised as the language of the opressor and destined
> for obscurity.
>
> There you have it folks ... the afrikaaners in a nut shell.
>
> So much for the GROOT TREK (Translated: The BIG WANK) ... the big
> made-up lie if you ask me.
>
> Squirrel
>
Samuel Murray skryf in boodskap news:8fm8kd$rem$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Webmaster wrote in message
> news:XIlT4.2289$H2a4.11730963@news.xtra.co.nz...
>> ...then visit http://www.nztrek.com
>> where you will be able to pick up
>> useful information free, from ex-RSA
>> folks who want to help.
>
> This is getting to be a regular advertisement... sounds like babyspam.
>
>
>
Ek sien dit net as iemand daarop kommentaar lewer. Die ding is nou al 'n
hele ruk lank in my killfile.
Reenen van Niekerk skryf in news:391d0059.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
> vereniging in die Noord Kaap gesê het dat die leuse in die uitgestorwe taal
> beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
> draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
>
> Wel as dit so is maak dit ons weer 'n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
> Reenen van Niekerk
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ag wat ou Reenen alles word tog deesdae 2 keer of meer oorgedoen, bv. die nuwe id's en volgende jaar
weer nuwe 'slim' id kaarte, herregistrasie van drywerlisensies teen R100 per lisensie.
BTW, wie is die 'ONS' van wie 'n grap gemaak word,
ek is definitief nie deel van dié 'ONS' van wie jy
skryf nie.
Reenen van Niekerk schreef in berichtnieuws
391b1bb5.0@news1.mweb.co.za...
| Wie wil by die firma werk
|
| Reenen van Niekerk
|
Rheenen,
I LOVE YOU... maar ik krijg de kriebels van niet-gedocumenteerde
bijlagen ! Meestal open ik ze niet.
Die sekretaris-Generaal van die ANC, Kgalema Motlanthe het in n onderhoud
gese dat Suid Afrika die sosialistiese ekonomiese modelle van China en Kuba
moet volg.
Dit is net snaaks dat hy so gese het. China is besig om weg te beweeg van
van die sosialistiese stelsel want hulle het gesien dat nie werk nie. Nou
dat hulle wegbeweeg begin lande te bele in China.
Die stelsel het nerens gewerk nie maar hulle wil dit he.Hulle wil nie deur
ander lande se foute leer nie.Met sulke praatjies jaag hulle belegers weg
maar aan die ander kant skel hulle die lande uit dat hulle nie hier wil bele
nie.
Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
Nag (kerm) - drup-drup, pla-vra, stembande rek, njarrem, grom en brom
Nancy - omie-tannie, fiefie, lollielekker, mofpop, satyntjie, frisgeboude kopspeld
Nerd - snopkop, sawwelyf, doffel, mopkop, wonderbrein, fundivakie, wakker-akker, slakkie, dingetjie, vooskoos, gombril, grilgesig, dwaak, briljantjie, klaasvakie, roomoog
Nice ( 'n ... ou) - njammies ou, engelgesig, klasie persoon
Notebook ( ... computer) - skootbrein, kabouter-komper, help-my-dink, popbrein, boeksakbrein, kosblikknoppies
No two ways about it - in die kol/tjol, een-alleen, koeifeit, geen ompad nie, geen agterdeur nie, geen afdraaipaadjies nie