Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weeklag
weeklag [boodskap #152106] Sa., 04 Julie 2026 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25711
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weeklag
Afbreking: wee•klag
Samestelling: wee + klag


Selfstandige naamwoord: weeklag
Meervoud: weeklagte

Betekenis:
• Die uiting van pyn, rou, hartseer of diepe verdriet; 'n klaende geneul.

Gebruik:
• Want die geluid van weeklag word uit Sion gehoor: Hoe is ons verwoes! [Jeremia 9:19]

Sinoniem:
• gehuil
• gekerm
• geklaag
• jammerklag
• jeremiade
• rouklag
• treurmare
• treurlied
• treursang

Antoniem:
• vreugdekreet

Verwant:
• weeklaag (ww.)

Vertaling:
Engels: wail, lamentation
Nederlands: weeklacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seksbom
Volgende onderwerp: verleiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 04 11:12:11 UTC 2026