Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

word meaning.

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Could someone please tell me what the word woerwoer means? I have a
S.African friend who won't tell me. :o)

Thank you

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 4 kommentare

"My naam is Leswin" deur MeesterPhat

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Mij nam is Leswin
En ik's 'n Capie
Mij ma rook dagga
My pa stook die bediende

Gisteraan, o gisteraand
Die son was onder
en die wit man het lankal geslaap

Ek laai my 9mm
rol 'n zol
My suster is alweer swanger
en my broer kom volgende week
uit die Khoi/koi jail
ikke stuur gereeld e-Mail

Ikke moet gou-gou my PC gaan steel
sodat ikke die witte mense kan verteel

Koeitjies & kalfies | 18 kommentare

LOL!!

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Ou Leswin het sy naam darem nou lekker met 'n plank gemoer!!

Die prentjie van 'n "Lydia Newman" wat haar "hare" (daai gekrulde
peperkorrels) met 'n borsel borsel is genoeg om my hol te skeur.
Om nie eers te praat Walter Sammons nie.

Nee kyk, Jerry Springer is 'n fiasko mnr. Laubsher maar kyk jy vat die
koek!!

>> sy borsel nader om sy hare op te kikker, salig onbewus dat die borsel se
>> patent behoort aan Lydia Newman, 'n swart vrou. Hierna steek hy sy kam
in
> sy
>> sokkies, so vir die wis en die onwis deur die dag (kam se uitvinder,
> Walter
>> Sammons, 'n swart man).

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: LOL!!

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Leswin is 'n Capie.

Daar van "gangland" ik seg jou sommer, my blaar, nou ikke gaat jou met 'n
pyp donner.

"Charles van der Wath" skryf in boodskap news:p6hW4.6065$283.104851@news6-win.server.ntlworld.com...
> Ou Leswin het sy naam darem nou lekker met 'n plank gemoer!!
>
> Die prentjie van 'n "Lydia Newman" wat haar "hare" (daai gekrulde
> peperkorrels) met 'n borsel borsel is genoeg om my hol te skeur.
> Om nie eers te praat Walter Sammons nie.
>
> Nee kyk, Jerry Springer is 'n fiasko mnr. Laubsher maar kyk jy vat die
> koek!!
>
>
>
>>> sy borsel nader om sy hare op te kikker, salig onbewus dat die borsel se
>>> patent behoort aan Lydia Newman, 'n swart vrou. Hierna steek hy sy kam
> in
>> sy
>>> sokkies, so vir die wis en die onwis deur die dag (kam se uitvinder,
>> Walter
>>> Sammons, 'n swart man).
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Archives: May 22, 1900

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Nou weet ek hoekom ek so sleg voel vandag.

Francois

@home.com wrote in message ...
> On May 22, 1900 the Globe and Mail reported
> that Boer General De Wet was prepared to
> surrender, conditionally, his entire Free State
> force to the British.
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Leswin se bronne ?

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Leswin waar het jy jou inligting vandaan gekry tov die kam, strykplank en so
meer ( swart uitvindsels ). Want ek kan nie help om te dink dit is so
bietjie uit die duim uit gesuig deur jou nie.

Hoekom ek so sê is dat ek dit haas onmoontlik vind om te dink dat die mense
2000 jaar terug nie hulle hare gekam het nie. En die ander ding is dat in
alle respek het 'n swart man / vrou agv hulle haartipe nie regtig 'n kan of
'n borsel nodig nie. So dit maak baie meer sin dat dit deur iemand uitgevind
is met lang reguit hare ... dalk nog 'n vrou.

Het jy nog nooit die grappie gehoor van dat die Grootman daar bo vir die
swartes sulke kroes hare gegee het want Hy het geweet hulle gaan baie agter
op die bakkie ry nie

En die strykplank is van geen waarde sonder die strykyster nie. Wie het dit
uitgevind ?. Dit is tog net 'n logiese ding om jou klere op iets te stryk
.... maak nou nie juis saak hoe groot die stryk oppervlak is nie

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Re: Leswin se bronne ?

Ma., 22 Mei 2000 00:00

here we go again, Amerika, Amerika, Amerika . .
Ek is al so moeg vir Leswin se Amerikaanse pielsuigery dat dit my naar maak.

Leswin, jy is 'n rassis, jy haat mense met 'n wit velkleur.

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000522183404.25738.00000794@ng-cr1.aol.com...
>> "Riaan" Ri...@netech.co.za
>
>> Want ek kan nie help om te dink dit is so
>> bietjie uit die duim uit gesuig deur jou nie.
>
> Ek het dit verwag. Jy kan elke verwysing met net so bietjie netvernuf
> verifieer. Die US patentkantoor is baie gaaf, en gee selfs patentnommers vir
> sekere uitvindings. Die inventor's museum het 'n webwerf (ek dink hulle is in
> cleveland of akron) en jy kan ELKE uitvinding ook daar nagaan. Jy sal vind,
> riaan, dat niks uit my duim gesuig is nie - nie eens "'n bietjie nie".
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ferdi Grilling - mislukte politikus

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Dankie aan Squirrel wat ons ingelig het van hierdie brokkie nuus.
Lyk my, Grilling, jy's sommer net 'n mislukking

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Dutchmen, Boers and other undesirables

Sa., 20 Mei 2000 00:00

Nee kyk, hierdie outjie pis nou teen die verkeerde boom. JY sien ou pêl,
enige regering het sy geraamtes in die kas. Moenie dink julle swart doners
kan sonder 'n gewete gaan slaap nie. Julle part in die geskiedenis is ook
duidelik - steel beeste, moor vroue en kinders. Kyk maar in die sg.
"Apartheidsjare". Moenie vir my vertel ja maar julle het niks verkeerd
gedoen nie -hoeveel mense het gesterf in julle sg. polities geïnspireerde
terroriste aanvalle? En gaan lees 'n bietjie wat daai doners in Zim doen.
Dr Chenjerai "Hitler" Hunzvi roei die een na die ander mense uit, selfs die
ander swart doners wat hom teenstaan. The name says it all.
Maar ek sê jou nou, eekhoring - jou vel asook die van jou vriende sal waai
wanneer julle hierdie tipe van Zim- kak in SA kom uithaal. Julle skrik ons
nie. Ons Boere in die Transvaal en Vrystaat is al gatvol genoeg vir julle
swart gemorste wat ons vriende en families hier vermoor.
Terloops, die media skryf nie meer oor die plaasmoorde nie, alhoewel daar
nog baie gebeur (nou wonder ek waarom?), maar wat noem jy dit? REg of
verkeerd?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaanse MP3s op Napster

Vr., 19 Mei 2000 00:00

Ek soek al lank na Afirkaanse MP3s op die Internet, en tot my
groot vreugde het ek onlangs ontdek daar is 'n paar mense op
Napster wat groot versamelings Afrikaanse musiek het. Ek wil
hulle graag uitnooi om my direk te kontak per e-pos as hulle
hierdie boodskap lees.
Henry
kang...@yahoo.com

Musiek & liriek | 12 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1077  1078  1079  1080  1081  1082  1083  1084  1085  1086  1087  1088  1089  1090  1091  1092    »]
Tyd nou: Sa. Mei 09 20:44:09 UTC 2026