| brulaap [boodskap #152148] |
Wo., 08 Julie 2026 17:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25752 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brulaap
Afbreking: brul•aap
Samestelling: brul + aap
Selfstandige naamwoord: brulaap
Meervoud: brulape
Verkleinwoord: brulapie
Meervoud van verkleining: brulapies
Betekenis:
• 'n Luidrugtige aap van Sentraal- en Suid-Amerika, bekend vir sy dreunende brulgeluide, genus Alouatta.
Gebruik:
• Die brulape in die reënwoud kan van ver af gehoor word.
Hiperoniem:
• breëneusaap
• grypstertaap
Vertaling:
Engels: howler monkey
Nederlands: brulaap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 08 Julie 2026 19:59] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|