'Erdvark' eers in Nederlands vertaal, toe deur Engels ontleen
Die woord "aarde" in Afrikaans gaan terug op 'n baie ou vorm wat verband hou
met Grieks "era" wat "grond" beteken, 'n betekenis wat ook in Afrikaans
bewaar is.
In die vorm van Nederlands waaruit Afrikaans afkomstig is, het "aar" met
"er" gewissel, soos in "werd" naas Nederlands "waard", "herd" naas "haard",
"perd" naas "paard" en "kers" naas "kaars". Dié variasie is bewaar in
"aartappel" naas "ertappel". Die variant "ertappel" was 'n paar dekades
gelede nog redelik algemeen, maar vandag is hy seldsaam.
"Erd" vir "aard" kom ook voor in "erdvark" en "erdewerk". "Erdvark" is deur
Engels ontleen in die vorm "aardvark": "erdvark" is eers in Nederlands
vertaal en toe deur Engels ontleen.
Engelssprekendes word klaarblyklik geboei deur die sonderlinge dier met die
eienaardige naam. Daar is 'n Amerikaanse strokiesprentkarakter wat
"Aardvark" heet. Wat die woord in Engels ook merkwaardig maak, is dat hy in
Engelse woordeboeke die heel eerste inskrywing is.
'n Sinoniem van "aarde" is "wêreld". Dié woord is ook baie oud, maar nie so
oud soos "aarde" nie. "Wêreld" is 'n ou samestelling van "wer" (met die
betekenis "mens") en "aldi" (= "leeftyd, ouderdom"). Die oorspronklike
betekenis van "wêreld" is dus "menseleeftyd".
Vantevore het "wêreld" dus met tyd te doen gehad. Dié tydsbetekenis het in
'n ruimtelike betekenis ontwikkel, waardeur "wêreld" sinoniem geword het aan
"aarde".
'n Ander sinoniem van "aarde" is "aardbol". Die woord "aardbol" het ontstaan
in 'n tyd toe die moderne wêreldbeeld ontstaan het. Die klassieke siening
was dat die aarde 'n plat skyf is wat deur iets gedra word. Eers in die
Renaissance het die insig verbrei dat die aarde 'n ronde hemelliggaam is.
Die betekenis "hemelliggaam" word ook geaktiveer wanneer ons na die aarde as
'n planeet verwys, byvoorbeeld in uitdrukkings soos "planeet aarde; die
beste waarde op die planeet; die kwesbaarheid van ons planeet".
Wanneer ons die aarde as 'n planeet sien, kyk ons as 't ware van die ruimte
af na die aarde toe, soos uit 'n ruimtetuig. Dié ingrypende
perspektiefverskuiwing van die vroeë moderne tyd het sowel die mens as die
mens se woonplek sterk gerelativeer.
"Aardbol" het eers verwys na die sfeervormige model wat moderne kartograwe
van die aarde gemaak het. Engels "globe" in byvoorbeeld "globetrotter" (Afr.
wêreldreisiger) het op dieselfde wyse ontwikkel. Van "globe" in die
betekenis "aarde, wêreld" is die adjektief "global" afgelei.
Engels "global" en Afrikaans "globaal" is wat bekend staan as valse vriende.
Die woorde lyk op mekaar, maar word op heeltemal verskillende maniere
gebruik. "Globaal" het naamlik niks met die aarde te doen nie. Die woord
beteken "in die geheel" soos in: globale berekening/skatting.
Ander voorbeelde van Engels-Afrikaanse valse vriende is "brutal" (Afr.
wreed) en "brutaal", "bleak" (Afr. droewig, mistroostig) en "bleek".
"Global" word gebruik in verbindings soos "on a global scale" (wat in Pharos
se Nuwe Woorde vertaal word as "op 'n wêreldskaal"), "global disarmament" en
"global village". Vir "global village" gee Nuwe Woorde Afrikaanse
ekwivalente soos "neutedorp, aardgehuggie, dwergwêreld" en - myns insiens
die bevredigendste - "wêrelddorpie". "Global warming" word vertaal as
"aardverwarming".
Van "global" is redelik onlangs die werkwoord "globalise" gevorm en daarvan
weer die naamwoord "globalisation". Oor die weergawe van dié vorme in
Afrikaans en ander tale is baie kopgekrap. Globalisering is nie ten volle
sinoniem aan internasionalisering nie. Internasionalisering hoef nie
wêreldomvattend te wees nie, terwyl globalisering dui op die heel
gevorderdste graad van internasionalisering. "Internasionaliseer" en
"internasionalisering" is dus nie volkome bevredigende vertalings van
"globaliseer" en "globalisering" nie.
In Nederlands word "globalisation" ook met "mondialisering" vertaal, 'n vorm
wat gebaseer is op die Franse adjektief van die naamwoord "monde" wat
"aarde, wêreld" beteken. In Afrikaans gaan dié vertaling nie inslaan nie,
aangesien Frans vir Afrikaanssprekendes hoegenaamd geen lewende werklikheid
is nie. Vandaar dat ons in Afrikaans "globaliseer" en "globalisering"
gebruik.
Hulle is wat bekend staan as leenvertalings. Dit is vertalings waarin die
betekenis van die brontaal (in dié geval Engels "globe" = "aarde") op die
vertaling oorgedra word. Soortgelyke leenvertalings van "globalise" en
"globalisation" kom ook in ander tale voor.
Waarskynlik sal die leenvertaling van "globalise" deurwerk na "global" sodat
"global disarmament" en "global warming" Afrikaanse ekwivalente gaan
ontwikkel soos "globale ontwapening/verwarming". Kort gelede het byvoorbeeld
die uitdrukking "globale dilemma" (= wêreldwye dilemma) in die koerant
verskyn.
Enige iemand wat wil netwerk in die Transformation of the Country or Cities?
Het jy die Transformation video gesien?
92 % van die sameleweing christinne is?
waar tronke toegemaak word omdat daar te min oortredinge is?
ekonomiese voortuitgang so goed is dat dit deur internationale
wetenskaplikes gestudeer word?
60 000 Christinne in heelnag gebed deelneem elke 90 dae.
amper elke bar in 'n kerk verander word..
die stadsraad die kerk betaal om famiele programme loop?
belangstel hoekom die Woord net die in party plekke werk nie?
Ja, ek het al baie afrikaanse musiek....jy skryf al 3 jaar afrikaans? Ek
amper één jaar, ja, jy is reg, ek moet ook altyd dink of 'n woord nou juis
gespel is....
En wat betref die uitspraak: ek stem saam......
En die Vlaamse dialekte: ek het iewers syfers...as standaardnederlands 100%
is is afrikaans 98% en vlaams 97%....
In oktober gaan ek sa toe, sal goed wees vir die taal 'n bietjie beter te
leer...en ons het hier ook al gaste gekry uit sa en dis heerlik as mens
afrikaans kan spreek en nie alleen skryf nie.
In Nederland is ook elke 2 maande 'n bymekaarkoms vir afrikaners wat in NL
of Belgie bly. Jy moet soontoe gaan, dis baie oulik, kan jy fliek kyk,
afrikaanse kos eet etc....
Alexandra (Alex) Opleidings Kollege Inisiatief vir Afrika
Renaissance.
miv+/vigs - kan 'n milljoener kaart wees.
G7/G8 en G20 verwante bydraes.
Lang verwagting Intelligensie Diens bydrae - soortgelyk aan
G7/G8/G20 ontmoetings.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free! http://www.keen.com
reisiger skryf in boodskap news:06ee9b38.49adb4ab@usw-ex0102-084.remarq.com...
> Wil graag die Konserwatiewe Party gelukwens vir die super sukses
> wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
> volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Veral van die
> Leier van hierdie veelsydige Politieke Partye, Dr. Ferdi
> Hartzenberg. Die menige ondersteunings inisiatiewe deur KP lede
> aan die diens wat hier gelewer word, volgens die goeddunke van
> die KP. Veral vir die stigting van die AEB. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op
> die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
> meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil graag 'n apologie so groot soos die Planeet hier aangeteken
> vir enige lasterhede, indien enige, deur hierdie diens teenoor
> die KP, en/of die Leier, Dr. Hartzenberg.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
> van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> asemrowend te verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
> om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
> hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
> het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
> verander na vrye wil.
>
> Wil graag voorstel om ontmoetings en/of vergaderings te verhoog
> met lede van die KP asook onderskeie leiers, streek leiers en
> lede van aanbevole Politieke Partye om by aan te sluit.
>
> En om die goeie en waardevolle beginsel van die KP - 'kies reg,
> ondersteun mekaar' te volg. En ondersteuning aan lede van die KP
> te verhoog om by enige van die aanbevole Politieke Partye aan te
> sluit. Asook om die goeie naam van die KP voort te dra by die
> Politieke Party van keuse van lede van die KP.
>
> Wil hoogstens aanraai Ds. Mossie van den Berg om ondersteuning
> in die verband te lewer. Die reisiger se stempel van goedkeuring
> word in die verband gewaarborg, indien nodig.
>
> En om die volgende versoek te herhaal: Om in die voetstappe van
> 'n vorige wel beminde en hoogs respekteerde Staatspresident van
> Suid Afrika, Mnr. FW de Klerk, te volg, en vinnig te beweeg.
>
> Ondersteuning kan ook verhoog word vir die stigting en
> bekendstelling van Die Nuwe AEB, die kliente diens organisasie
> wat hier voorgestel word. Indien dit nie alreeds op die been
> gebring is. Asook om inisiatiewe in die verband te verhoog. Vir
> die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.
>
> 'n Aankondiging d.m.v. die Media, verkieslik die Sondag Pers,
> sal hoogstens waardeer word. Veral om duidelikheid te verhoog in
> die verband. Asook stappe wat geneem word aangaande die stigting
> van Die Nuwe AEB. Indien die organisasie wel gestig gaan word.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
> 'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
> Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
> vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
> die sukses maak wat dit verdien om te wees.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge - na die
> groen lig gegee is:
> Groter politieke eenheid vir ondersteuning.
> Minder Politieke Partye om te kies tydens stemmery.
> Die beginsel en toepassing van onafhanklikheid en
> inter-afhanklikheid kan asemrowend verhoog word.
> Die ekonomie van ons Paradys kan asemrowend stimuleer word.
> Vrede en voorspoed in ons Paradys kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
> vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
> vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
> Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Afrikaanse rekenaarprogramme:
Vir kleuters.CD met baie opvoedkundige
pretprogrammetjies R250. Skakel Ben
Groenewald (051)5221632 of e-pos
b...@shisas.com
Afrikaanse rekenaarprogramme:
Vir volwasse rekenaarbeginners:
Ontmoet Windows 98 en Ontmoet
die Internet en e-pos.R350 per CD
of R595 vir albei. Skakel Ben
Groenewald (051)5221632 of e-pos
b...@shisas.com
Ek wens iemand wil my ook inlig wat so swak aan dié outjie se engels is. Nie
almal se eerste-, tweede- of selfs derde taal is engels nie... Hou op om
altyd met klippe te gooi!
Kom op, mense!
KK
skryf in boodskap news:39498ED2.D4D086C2@home.com...
> jl...@my-deja.com wrote:
>
>> Hi there,
>>
>> New York Univ. are seeking a person to grade/develop Afrikaans
>> exams/courses. If you can work in the US legaly, have a Masters Degree,
>> and some teaching experience, please email me - jl...@usa.net.
>>
>> I started this cry for help to get my own exam graded for Afrikaans
>> educational skills are scares in the US, and NYU needs to mark my exam,
>> but have no grader. So please.... help !!!
>>
>
> Justin, I don't think that anybody will mail YOUand offer their services to
> NYU. You will have
> to supply an official email-address, so such
> a person can make contact with NYU directly.
> I hope your command of Afrikaans is better
> than the English you write in your postings. I
> cannot believe that you are a student trying to
> get into a University.
>