Re - miv+/vigs, parasiete & solvente Navorsings Inisiatief
Om hierdie bydrae te verhoog na die potensiële "miljoener kaart"
wat dit belowe is om te wees -
Aanhalings vanuit die boek - The cure for all diseases -
p. 352 - Without benzene in your body you can't get aids.
Without the intestinal fluke in your body you can't get hiv.
After killing the parasite and its stages the hiv virus will be
gone in 2 hours, almost as quickly as the cancer marker,
ortho-phospho-tyrosine.
..
But the aids is not gone. This depends on removing benzene from
your body and keeping it OUT of your body. Keeping it out on
alternate days or 5 days of the week will not suffice. It must
be out consistently. Only then can your thymus and bone marrow
recover. As your thymus recovers your immunity returns.
..
'n Methode vir behandeling volg daarna. Verwys na die boek - The
cure for all diseases, en/of - The cure for hiv and aids - vir
verdere besonderhede.
Kommentaar:
Met die aankoop van bg. boeke wat genoem is, het miv+/vigs
andersdenkers genoegsame inligting om navorsing te verhoog in
hierdie verband om 'n geneesmiddel vir miv+ en vigs, beter
bekend as miv+/vigs, te verkry, word geglo. Om die kwaliteit van
lewe van persone wat miv+ is, of vigs onder lyde het, te
verhoog.
Die reisiger glo waarneming en geloof strukture, asook die
bedoeling om 'n geneesmiddel te vind, kan die basiese boustene
van wetenskaplike navorsing wees. Die "heelal" organiseer feite
baseer op hierdie vooraf bepaalde boustene, a.g.v. die wet van
magnetisme, word geglo.
Medisyne wat deur die Farmaseutiese profesie verskaf word, kan
die kwaliteit van lewe verhoog baseer op die geloof / navorsing
dat miv+ die oorsaak van vigs is. En die "heelal" bestuur die
pad om geneesmiddels te vind baseer op hierdie waarneming. Wil
aanraai om ondersteuning aan die Mediese en Farmaseutiese
profesie te verhoog, vir pioniers werk wat in hierdie verband
verrig, en nog in die toekoms verrig gaan word.
Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog om 'n geneesmiddel
vir miv+ en vigs, meer bekend as miv+/vigs, te vind, baseer op
toets gevalle beskikbaar, en navorsing wat alreeds in die
verband gelewer is. En om resultate in te sluit wat die oorsaak
en aktiwiteit van miv+ en vigs in die Urine Terapie Inisiatief
in te sluit, met die doel om 'n geneesmiddel vir miv+/vigs te
vind en beskikbaar te stel teen 2004. Asook om die eenvoudigheid
van medikasie wat geneem gaan word, te verhoog. Verkieslik vir
die voorskrif om pille en/of vloeistof te wees wat ingeneem
word. En 'n dieet plan om te volg. Tesame met opvolg afsprake na
die mediese praktisyn om die kwaliteit van lewe te verhoog.
Bestelling van die boeke van - New Century Press - kan ook
verhoog word deur leidende versswartes van boeke in ons Paradys,
en elders op die Planeet, veral Afrika, Indie, die Verre Ooste,
ens. Om die maklike bekombaarheid van hierdie waardevolle
inligting te verhoog. Veral die boeke: The cure for all
diseases. The cure for hiv and aids. The cure for all cancers.
Asook, om vertalings inisiatiewe te verhoog na ander tale, bv.
Pali, Hindi, Frans, Russies, Sjinees, ens. Om planetêre
navorsing, asook private en persoonlike inisiatiewe in die
verband te verhoog, vir diegene wat dit verkies.
En om hierdie waardevolle bydrae af te sluit met 'n aanhaling
vanuit die boek - The cure for all diseases -
p 355. Take an attitude of over-compliance, not "getting away"
with as much as possible. Over-compliance can bring back RADIANT
health, strength you never knew you had, a beautiful normal body
again! You will be able to resume your plans for education,
professional life, personal relationships, free of the sword
hanging over you. Let over-compliance enthuse you.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Eenvoudigheid van medisyne wat geneem word kan asemrowend
verhoog word.
Generiese medisyne vir miv+ en vigs kan asemrowend verhoog word.
Geloof en bewyse dat miv+, vigs en ander "ongeneeslike" siektes
genees kan word, kan asemrowend verhoog word.
Verspreiding van waardevolle inligting kan asemrowend verhoog
word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free! http://www.keen.com
Ons groep by die werk was vandag na 'n privaat meer vir 'n pow wow of
brainstorming of watookal hulle dit noem. Ek het toevallig 'n visstok in my
kattebak gehad, en gedurende die middagete het ek toe n stuk bagel op die
hoek gesit en 'n vis gevang. Blykbaar was dit 'n croppie. 'n Ovaalvormige vis,
so 8 duim lank, met 'n geel maag. Ek wonder wat dit in Afrikaans is. Toe
vang n kollega 'n bass, en ek weet ook nie die Afrikaanse woord vir bass nie. 'n Lang
silwer vis, wat glo lekker smaak. Ons het altwee visse weer teruggegooi, want
ek is nie lief vir varswatervis nie, dit smaak te veel na modder.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Baie spesiale dank aan die Media - The Citizen, The Sunday
Independent, Rapport en veral Beeld, vir die ondersteuning vir
die diens wat hier gelewer word. Veral vir die �goeie nuus�
uitgawe van Beeld. Dit word interpreteer as die mees uitstaande
publieke bedanking names die groter Media Gemeenskap vir die
diens wat hier gelewer word. Asook vir die lewering van
menige Internet nuus dienste. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings te verhoog aangaande die mees
belangrikste bydraes om hier gelewer te word, vir ons Paradys,
en elders op die Planeet, vir die toekoms. Asook, om die
toekenning van 'n punte stel te verhoog vir die waarde van
bydraes wat gelewer kan word, indien moontlik. Wil hoogstens
aanraai om die Sport bylaag van die koerant darvoor aan te wend
vir die meeste advies, indien moontlik. Om gelewer te word
voor/na bydraes wat alreeds belowe is.
Advies vir bydraes kan verhoog word d.m.v. 'n �goeie nuus�
bydrae, wanneer beskikbaar. Verkieslik in beide Afrikaans en
Engelse koerante op dieselfde dag - verkieslik op 'n Vrydag (vir
naweek beplanning). Asook om so aan te dui, d.m.v. plakaat
opskrif. Opsioneel, artikels en/of terugvoer kan verhoog word
aangaande bydraes alreeds gelewer, wat die vrede en voorspoed
van die persone van ons Paradys, en elders op die Planeet
verhoog het. Tot voordeel van alle betrokke partye.
Byvoorbaat baie dankie. Dit sal inniglik waardeer word.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe bydraes kan asemrowend verhoog word.
Die Media se uitgangspunt kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee, kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free! http://www.keen.com
> Oooo,
> Die Berge,
> Die Wind,
> Die See,
> My ou Pa,
> En Ma,
> Die Osse,
> Vaar is Squirrel?
> Oooo,
>
> Ooo, Oooo, Oooooo,
> My Bass die Muntu,
> Die Goeie Muntu,
> Ooo, die Berge,
> Die Blou Lug,
> Ooooo,
> O.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Baie spesiale dank aan die Britse Regering, menige Organisasies
en Firmas in die Britse eilande, veral Engeland, vir inisiatiewe
om die vrede en voorspoed van menige lande op die Planeet te
verhoog, veral aangaande miv+/vigs. Asook die menige inisiatiewe
aangaande die ondersteuning van Statebondsraad. Veral vir die
multi-gewas verbouings inisiatiewe wat in groot gedeeltes van
Indië implementeer is, om haar voedsel voorraad te verhoog.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van die Britse eilande, veral Engeland, en
elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings in die Britse eilande, veral Engeland,
te verhoog, tussen alle vlakke van die Regering, Weer beheer
personeel, en Weerkundiges. Om die implementering van weer
beheer tegnieke te verhoog, veral gedurende hoë reenval en/of
winter seisoene.
Navorsing kan ook verhoog word aangaande die beheer van wolk
stelsels. Om die beheer van reenval periodes vir die hele Britse
eilande te verhoog - tussen 21h00 en 06h00 word aanbeveel. Veral
gedurende winter maande.
Die bou van beton en/of staal strukture kan ook verhoog word.
Veral oor die see, waarvandaan koue winde af waai. Om die
temperatuur op die Britse eilande, veral in die Middelande, en
noordelike gedeeltes van Engeland, Skotland, en Ierland te
verhoog.
Navorsing aangaande die beheer van winde, veral ysige winde, kan
ook verhoog word. Om die beheer van die vloei van winde, veral
koue winde, te verhoog, oor die Atlantiese oseaan - tussen Noord
/ Suid Amerika en die Britse eilande, indien moontlik. Om die
temperature in die Briste eilande te verhoog. En om sodoende
landbou, industrieele, en ander ekonomiee te verhoog.
Hoogstens aangeraai, vir hierdie projek om 'n Planetêre Projek
te wees. Asook om gemeenskaplike inisiatiewe in die verband te
verhoog. Om elders te implementeer, waar en wanneer nodig.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die
ANC, President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons
Paradys, aan die Regerings en die Persone van die Britse
eilande, veral Engeland. Om vriendskappe te verhoog tussen ons
Paradys, en die Persone van die Britse eilande, veral Engeland.
Wanneer hierdie bydrae perfeksie in die Britse eilande, en veral
Engeland bereik, indien nodig, kan dit elders op die Planeet
implementeer word, bv. VSA - Rocky gebergtes, Europa, Rusland,
ens. waar en wanneer nodig.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Warmer temperature kan asemrowend verhoog word.
Verbouding en landbou inisiatiewe, veral in die Middelande, en
noordelike gedeeltes van Engeland en Ierland, kan asemrowend
verhoog word.
Ekonomiee, en potensiele ekonomie kan stimuleer word.
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Britse eilandse, en veral die Engelandse Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van die Britse eilande, veral Engeland, en elders op die
Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol te kan
Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free! http://www.keen.com
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Menige staatsdepartemente wat ondersteuning
lewer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.
Wil graag Sasol, en Brandstof versswartes in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Bou van veelvolkige
verhoudinge. Die ontvangs van die President Toekenning aan
Uitvoere. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.
Wil ook graag die HNP, Mnr. Marais, Strydpers en diens
versswartes van boeke en dienste wat die HNP ondersteun, Asook
Joernaliste wat artikels in "Die Afrikaner" lewer, gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Verskaffing van menige uitgawes, en waardevolle inligting in
"Die Afrikaner" koerant. Beskikbaarheid van groot reeks dienste
aan die gemeenskap. Insluitend advertensies van boeke en
verspreiders van boeke en ander materiaal wat geplaas word.
Asook artikels wat publiseer is van die noukeurige ontleding van
die politiek. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings te verhoog met die Direksie van
Strydpers, Joernaliste, veral Joernaliste wat ekonomiese bydraes
lewer. Om 'n spesiale uitgawe van "Die Afrikaner" uit te gee,
verkieslik in Julie en/of daarna, wat op die brandstof aspek van
die ekonomie konsentreer.
Hoogstens aangeraai, om 'n spesiale bundel saam te stel. Wat
betekenisvolle brandstof bydraes vanuit "Die Afrikaner" bevat,
vanaf die bestaan van die koerant. Veral wat omtrent (en voor)
1976, 1983-1986, ens. verskyn het. Asook 'n paar spotprente
en/of benaminge, indien enige, wat op die verband betrekking
het.
Ook kan besprekings ingesluit word, wat die HNP se standpunt
bespreek, indien nodig. Berigte van ander koerante wat in die
verband verskyn het, kan ook ingesluit word. Ook kan konsentreer
word op toekomstige ontwikkeling in die verband, indien
moontlik. Vir die leser om 'n neutrale opinie en toekomstige
verwagtinge in die verband te vorm. Asook om as verwysings bron
te kan dien vir goedgunstige opinies wat in die toekoms in die
verband gevorm word.
Uitnodigings kan ook verhoog word aan Sasol, en ander Brandstof
Vervaardigers en Versswartes. Om die verskaffing van briewe /
artikels te verhoog, aangaande hulle opinies van die brandstof
en petroleum produkte beleid struktuur, en hoe die
effektiewiteit daarvan verhoog kan word, indien moontlik.
Toekoms visies aangaande die verskaffing van brandstof en
petroleum produkte in ons Paradys, in Afrika, en elders op die
Planeet kan ook verhoog word in briewe / artikels wat in die
verband wat verskaf word. Asook om dit d.m.v. die Media te
verskaf, indien nodig.
Bg. briewe en/of artikels in die verband kan ook in die bundel
verhoog word. Vir die leser, om 'n neutrale standpunt aangaande
artikels in die verband te vorm. Asook om hulle toekoms visie in
die verband te verhoog.
Wil graag voorstel om vinnig te beweeg in die verband om hierdie
bundel saam te stel. Dit kan op koerantpapier gedruk
word, indien moontlik. Beskikbaarheid van hierdie bundel kan ook
verhoog word. By boekwinkels - in Pretoria en die PWV gebied,
asook elders in ons Paradys, veral by HNP-goedgesinde
boekwinkels.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Die verlede, hede en toekomstige aspekte van die brandstof
beleid, produksie en beskikbaarheid daarvan kan asemrowend
verhoog.
Neutrale en/of goedgunstige standpunte aangaande brandstof
beleid kan asemrowend verhoog word.
Goedgunstigheid vanuit die HNP teenoor persone van ons Paradys
kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspeod kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en SUid Afrikan Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
(Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer. Bydraes
ontwikkel hieruit word in beide Afrikaans en Engels gelewer,
wanneer moontlik.)