Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » butler
butler [boodskap #152671] Wo., 26 Augustus 2026 07:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26276
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
butler
Afbreking: but•ler


Selfstandige naamwoord: butler
Meervoud: butlers
Verkleinwoord: butlertjie
Meervoud van verkleining: butlertjies

Betekenis:
• 'n Man wat 'n huishouding en die huispersoneel bestuur en as persoonlike assistent optree.

Gebruik:
• As ek nou ryk was, sou in 'n groot huis bly en 'n butler aanstel om my te bedien.

Sinoniem:
• hofmeester
• huisbestuurder
• huiskneg

Vertaling:
Engels: butler
Nederlands: butler

• Oorgeneem uit Engels, wat afgelei is van die Oudfranse boteillier, "dienaar verantwoordelik vir die wyn".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 26 Augustus 2026 15:15]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: toeskuif
Volgende onderwerp: doodgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 26 15:19:04 UTC 2026