| butler [boodskap #152671] |
Wo., 26 Augustus 2026 07:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26281 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
butler
Afbreking: but•ler
Selfstandige naamwoord: butler
Meervoud: butlers
Verkleinwoord: butlertjie
Meervoud van verkleining: butlertjies
Betekenis:
• 'n Man wat 'n huishouding en die huispersoneel bestuur en as persoonlike assistent optree.
Gebruik:
• As ek nou ryk was, sou in 'n groot huis bly en 'n butler aanstel om my te bedien.
Sinoniem:
• hofmeester
• huisbestuurder
• huiskneg
Vertaling:
Engels: butler
Nederlands: butler
• Oorgeneem uit Engels, wat afgelei is van die Oudfranse boteillier, "dienaar verantwoordelik vir die wyn".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 26 Augustus 2026 15:15] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|