| vaskopkant [boodskap #152617] |
Vr., 21 Augustus 2026 17:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26209 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vaskopkant
Afbreking: vas•kop•kant
Samestelling: vas + kop + kant
Selfstandige naamwoord: vaskopkant
Meervoud: vaskopkante
Betekenis:
• Die kant waar die vaskopstut in die skrum bind (met sy kop vas tussen die opponente se koppe).
Gebruik:
• Die skrumskakel het die bal aan die vaskopkant van die skrum ingooi.
Antoniem:
• loskopkant
Verwant:
• vaskopstut
Vertaling:
Engels: tighthead side
Nederlands: tightheadkant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|