Wys:
Vandag se boodskappe
:: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings
:: Navigasie
Hi Daar Slaai Blare!'n Hello!; Sa., 09 Augustus 2025 17:48Hi julle daar buite! Wonder of daar nog mense hierop is en het gedink om maar gerus net hierso 'n hallo te gooi. Eks maar net moeg vir my Lo taak en het hierso opgeeindig... op een of ander manier. So ja... as jy hierdie lees, en nie 'n robot is nie, gooi 'n hello sommer hierdie kant! Koeitjies & kalfies | 4 kommentareVertalings AdviesVr., 08 Augustus 2025 15:38Ek is op soek na 'n akkurate, digterlike vertaling vir "Will you scatter my ashes from the boulder in Bakoven?" "Varkleerbaadjie en klinknaelbroek" deur BoerneefWo., 04 Junie 2025 15:40Varkleerbaadjie en klinknaelbroek deur Boerneef (IW van der Merwe) Pinkster koortjies woorde en kitaar drukkeDi., 06 Mei 2025 03:15Ek wil hoor of daar miskien iemand op hierdie forum is wat my kan help met kitaardrukke en lirieke vir die Pinkster koortjies. Koeitjies & kalfies | 0 kommentareNuwe woordEk het 'n nuwe woord geskep vir my vrou se huiswerk; Wo., 30 April 2025 03:38My vrou maak verskillende ditjies en datjies by die huis en van die produkte wat sy maak vir kliënte is 'cake toppers' daar is nie 'n mooi Afrikaanse term daarvoor en ek stel toe voor dat sy dit koekpredikante noem. Die rede hiervoor is dat ons die inligtingborde langs die pad ook straatpredikante noem omdat dit inligting oordra. So hoekom dan nie die' cake toppers' koekpredikante noem nie? Wat dink julle hiervan? Koeitjies & kalfies | 1 kommentaarManuskripte vir uitgewersHoe skrywers `n manuskrip voorberei vir die uitgewer met die oog op publikasie; Do., 17 April 2025 11:15Goeie dag aan elkeen wat hier lees. Wanneer jou medies 'n grap is'n Kies in die tong grap oor mediese fondse.; Do., 10 April 2025 07:36
Die Wonderbaarlike MolekuleDie chemie en die fisika van die molekule; Di., 11 Maart 2025 17:20Ek is op soek na die boek: Die Wonderbaarlike Molekule wat uitgegee was deur Human & Rousseau. Rym-homofoon soeklysIs daar woordeboeke/lyste vir rymwoorde of homofone; Sa., 18 Januarie 2025 09:00 Bestaan daar enige woordeboeke of lyste op die web waar woorde wat rym of homofone gesoek kan word? Ek soek na woorde wat rym met Malmesbury. Verskreeude AardeDo., 16 Januarie 2025 08:46Kom my kind SupertaalKom praat saam!Nuutste boodskappeBeste beoordeelBladsye (1835): [ « ‹ 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 › »] Tyd nou: So. Mei 31 06:47:58 UTC 2026
|