Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

rulkens

So., 25 Februarie 2001 18:38

Voor een diskussiegroep in en over afrikaans zie de volgende groep

soc.culture.south-africa.afrikaans

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

êrens hier...

So., 25 Februarie 2001 17:37

het ek vir Ferdi gevra hoe sy kop polities werk...
hom gevra vir watter politieke party hy stem.
En ek kan nie onthou waar nie - so ek weet
nie wat hy geantwoord het nie.

Weet hulle dalk waar?

DD

Koeitjies & kalfies | 92 kommentare

Einde van Afrikaans

So., 25 Februarie 2001 05:23

Ek het gehoor dat voor die einde van vollgende
jaar moet Afrikaans nie meer gebruik nie in
Suid Afrika.

Hulle se dat einige persoon wat Afrikaans gebruik
sal a gooie pakslae van die polisie kry.

Miskien beteken hulle die einde van 2005 of so iets,
maar voor doe einde van vollgende jaar !!??

Is dit waar of nie?

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

SMS Woordelys

So., 25 Februarie 2001 04:43

Daar is klaarblyklik 'n woordelys/woordeboek van SMS-terme beskikbaar - is
daar 'n elektroniese filantroop wat dit beskikbaar kan maak.
meg...@hotmail.co.za - asseblief...

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: No to M-Web censorship

So., 25 Februarie 2001 04:41

Hierdie is bepaald 'n goie rede om nooit M-WEB aan aan enige persoon aan te
beveel nie - en so jou reeds so 'n fout gemaak het, moet asseblief nie jou
lidmaatskap hernu nie. Om die waarheid te sê, kanselleer dit onmiddelik.
Nou weet ons hoe lyk die wurms in die "Big Black Box"- die kleur het dit
reeds weggegee....

"Castro" skryf in boodskap news:978pmg$8ha$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> They block the Mail & Guardian site http://www.mg.co.za Very irritating.
> I've reading the news over breatfast for years.
> I phoned the mweb helpline at 0860112252 to find out the reason. They say
> that they host these sites and they don't want arbitrary bozos like me
> getting them for free. Bastards. Glad to find out there are ways around
> them. Thanks.
>
>
> Andrew wrote in message
> news:3a9157c2.0@news1.mweb.co.za...
>> "TJ" wrote in message
>> news:3a91291b$0$224@hades.is.co.za...
>>> http://www.anonymizer.com/ and surf M-Web pages - no problem.
>>>
>>> There are probably a dozen other ways to mask your IP address.
>>>
>>> TJ
>>>
>>> PS: I required access to the DSTV (paid-up subscriber) pages.
>>>
>>
>> It's easier just ot use a proxy. What ISPs do they block?
>>
>> Andrew
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.230 / Virus Database: 111 - Release Date: 01/01/25
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vir Gloudina (oor Dr. van der Merwe)

Sa., 24 Februarie 2001 14:30

Hallo Gloudina,

Ek het slegs kwoteer wat op die buitekant
van die boek geskrewe is, dit se:

Swets & Zeitlinger druk Amsterdam 1926

Agter in die boek staan gedruk (latyn ?)

"in magnis voluisse sat est"

Patrick

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Super 12 Rugby

Vr., 23 Februarie 2001 22:44

Geluk aan die Sharks wat gewen het, jammers Bulls. Wie dink julle
gaan die Super 12 die keer wen?

J

Sport & ontspanning | 3 kommentare

Die lekker skinder plek vir afrikaaners

Vr., 23 Februarie 2001 12:25

www.springbok.moonfruit.com

Hugo Botha

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

Die kaap & Bataafse rep. 1803/1806

Vr., 23 Februarie 2001 12:13

Hai,

Ek het 'n boek gekoop wat eintlik my interesse nie het nie.

Die boek is van 1926 geskreve deur Dr. J.P. van der Merwe

in Afrikaans - "Die Kaap onder die Bataafse Republiek

1803 - 1806.

Die persoonlike aantekeninge geskreve deur die Kommissaris

Generaal J.A. De Mist aan die Kaap die Goeie Hoop 1803 - 1806.

Die bladsy het ek oop gesny die boek is nooit eerder gelees

nie sins 1926 .... Ek het Dfl 25,-- betaal (tweedehands)

Het enig iemand van julle interesse ?

Patrick

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

dwelms & christene

Do., 22 Februarie 2001 20:57

Hi daar,
Die opwindende nuus is dat Jesus ons Here ons oproep om tot aksie oor te
gaan as Christene aangaande dwelms, wetteloosheid en die okkultiese gemors
wat daarmee saamgaan. Sedert 'n paar uitsendings oor Radio Kansel asook
verskeie nuusberigte in die koerante rondom die nuwe sentrum wat ons oopmaak
vir dwelmslawe, het die duiwel letterlik op ons losgebars. 'n Judas in ons
midde het ons in skuld gedompel en 15 jaar se opbou aan hierdie bediening
amper gekelder. My gesondheid het so agteruitgegaan dat ek naby 'n
hartaanval gedraai het. Annatjie het ook al vesrkeie kere gekom op die
randjie vn 'n ineenstorting. Ons huwelik het skade gely en ons boer by
prokereurs en advokate om ons onskuld te bewys. Dat satan ontstoke is, is
baie duidelik.
Ek het 'n stil plekkie by 'n rivier waar ek met Jesus kuier. Verlede Vrydag,
die 17e Februarie het God my besoek deur Sy Gees en die hartseer aan my
openbaar rondom die jeug van ons land wat so verwoes word deur dwelms. Die
hoeveelheid ouers wat aanklop met jong kinders op heroine, is skrikwekkend.
Meer as 90% van die ongeveer 30-50 oproepe per dag is Afrikaners vanuit
godsdienstige agtergronde. Hulle weet van God maar hulle beleef nie die krag
en leiding van Sy Gees nie omdat hulle nie intieme verhoudings het met Jesus
nie.
As bekeerde dwelmhandelaar en satanis weet ek dat dit net Jesus se
opstandingskrag is wat my deur dra. In 'n oomblik van geweldige intense
aanraking van die Heilige Gees het ek in smart en hartseer deel gevoel van
God se pyn oor die onbetrokkenheid van die Kerke rondom hierdie bose aanslag
op ons volk. Die satan wil die Christendom uitdelg in SA en nou gebruik hy
dwelms en alles wat daarmee saam gaan.
Dit is tyd dat Christene deur hulle Kerke opstaan en die Regering skerp
aanspreek oor hulle slap houding teen onwettige immigrante wat die duiwelse
gemors openlik op straat en buite skole aan ons kinders verkoop.
Dit is hoog tyd dat ons ophou Kerk politiek bedryf en skynheilig lewe terwyl
die weefsel van ons volk ontrafel.
Dit is tyd dat ons aksie uitroep in gemeentes, optogte reel, opleiding gee,
en mobiliseer in elke dorp en voorstad.
Ons moet 'n nasionale tyd van vas en gebed uitroep sodat God met heilige
vuur ons terugbring tot Sy genade troon in aanbidding.
Jesus het my opdrag gegee om op 'n lang publieke vas te gaan totdat
Christene uit hulle drome en materiaslme loskom en die sout wird wat hulle
veronderstel is om te wees.
Ek roep elkeen op om gehoor te gee aan die stem van God en iets te doen teen
die satan se wapens.
Stuur hierdie boodskap aan i.p.v. die gelukbringer ketting briewe waarmee so
baie Christene hulle besig hou.
Laat ons die banier oplig en tot die stryd toe tree in die Naam van Jesus
Christus.
Jesus called me into a public long fast to mobilize christians against
drugs, the occult and crime.
Thousands of young people are becoming slaves to heroin, cocaine, xtc, and
so forth.
What are we as Christians doing about it? Jesus is the only answers and the
churches are quiet about it!
We must put pressure on the government to stop the illegal immigrants that
are becoming rich from the misery of our kids!
Join me in fasting and prayer and then let us do something about the
situation.
Pass the message on, God is raising up an army. It is time to declare war on
the strongholds of the enemy.

Geloof & kerksake | 9 kommentare

Bladsye (1835): [ «    960  961  962  963  964  965  966  967  968  969  970  971  972  973  974  975    »]
Tyd nou: Di. Mei 05 12:55:27 UTC 2026