Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

wattis raasisme antie?

Ma., 19 Maart 2001 18:35

hellou my antie

vedag moet antie my weer help want ek weetie wat raasisme is nie en my pa is
so kwaat oor breitintjie wat 'n alleenstryd innie soepertwaalf voer lat hy
my nie wil help nie.

antie sien laas week gee lafrassie vir siepoe wat sy poukiemon kaart gesteel
het 'n snotklap by die skool lat die kaart yt siepoetjie se sak val. die
volginne dag kom siepoekie se ma briesent kwaat by die skool aan en virtel
vir mineer lat lafrassie die grootste raasis op aarde is. maar sy het baie
meer geraas as lafrassie antie.

innie koerant issit 'n groot storie oor 'n oom wat soos jeropa lyk wat 'n
antie wat soos afrieka lyk geskop en geslaan het oorlat sy die oom se sissie
by die tiekieboks skeef getjaaf het. hys 'n raasis sê die koerant. nogge
storie is van die oom wat so kwaat geword het vir sy bierman se hond wat die
jille nag geblaf het lat hy die oom wat 'n poeliesman is wat soos afrieka
lyk doodgeskiet het. hys ok 'n raasis sê die koerant.

wat ekkie virstaan nie is lat toe lafrassie se sissie vir my en lafrassie
snotklappe gegee het oorlat ons haar afgeloer het het niemand gesê sys 'n
raasis nie. okkie toe die twee ooms wat soos afrieka lyk die ou oom en antie
hie annerkant grêvvelot deer die kniege geskiet het en hille kele in die
badkamer afgesny het nie antie.

dit smaak my raasisme is soos oom taboe se rinnesaans want 'n mens moet
slimmer as my pa wees om dit te virstaan.

het antie gehoor vannie risse se miere wat yt die rymte op ons koppe gaan
val. my pa sê daai miere is vyftien jaar lank sonner kos innie rymte
aangehou. smaak my die risse verwag moeilikgeit vannie espiesiey want my pa
sê hille het baie vir sekering ytgeneem. oom hansie vannie pênnelbieters sê
daai miere gaan mettie spoed van wit lig trig kom aarde toe en op nieou
seeland val. dink antie as een van daai wit miere op breitentjie se kop val
tirwyl hy soeper twaalf in nieou seeland speel sallit raasisme wees.

koebaai antie (antie moet bid lat die wit miere die soeper twaalf stop voor
sadrag want my pa se swak hart kan dit nie meer vat nie)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN

Ma., 19 Maart 2001 08:51

On Mon, 19 Mar 2001 07:35:53 +0200, "Jonas" wrote:

> Wanneer publiseer Cronin sy "Little Red Book"?

Se my gou, ou Jonas, weet jy wie is Neruda?

En hoe sou jy se verskil wat Cronin hier se met wat M.T. Steyn sou
gese het?

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za

Koeitjies & kalfies | 71 kommentare

Editor's Opinion Poll

Ma., 19 Maart 2001 07:18

Gaan kyk 'n bietjie by www.worldonline.co.za
en gee julle opinie.

DA

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Ekonomiese mag in swart hande

So., 18 Maart 2001 22:58

Dit is offisieel, vir die eerste keer ooit, is die swart inkomste in totaal
groter as die van die wit mense in Suid Afrika. Die ekonomiese mag is nou in
swart hande grootlik as gevolg van regstellende aksie. Is dit goed of sleg?
Ek sal nie weet nie.

Dit is vreemd om daaraan te dink dat vir die afgelope week het swart mense
werklik iets om te vier, maar ons hoor nie 'n sweempie van die nuus se impak
op hulle nie.

Bye
Logic

Ekonomie & geldsake | 7 kommentare

Lekker konsert in die kerk

So., 18 Maart 2001 09:14

Volgende Sondagaand gaan daar glo "gumboot dancing" in die Grootte Kerk
aangebied word.
Die klipvloer behoort 'n interessante nuwe klank te gee:)) Met
orrelbegeleiding behoort dit nogal iets vreeslik nuut te wees:)))
"n Kulturele mengaand dingetjie glo
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Geloof & kerksake | 3 kommentare

Toekoms Advies vir: Planetêre Water Verskaffing Inisiatief

Sa., 17 Maart 2001 19:31

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Aanhoudende water verskaffing vir huishoudelike,
landbou, industriële en verskeie ander sektore. Gratis verskaffing van water, in
sommige gevalle. Inisiatiewe onderweg om die aanhoudende verskaffing van water
aan rivier te verhoog, soos voorgestel. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Water versswartes, Tonnel bouers en Grond verskuiwings masjinerie
industrieë, asook ondersteunende Organisasies en Regerings in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
Aanhoudende verskaffing van water aan huishoudings, landbou, industriële en
verskeie ander sektore. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om
miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van
ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Tonnel bouers, Grond verskuiwings masjinerie firmas, asook Klimatologiese
Navorsers en Wetenskaplikes. Asook Water verskaffer firmas en organisasies, en
verwante Regerings Departemente. Om die gee van 'n groen lig te verhoog
aangaande die verskaffing van berging en verskaffing van verhoogde volumes
water, waar en wanneer nodig. Met die uitdruklike doel om ondersteuning te
verhoog om menige vlakke, veral waar water vir verhoogde landbou en ekonomiese
deelname, asook stedelike ontwikkeling hoog in aanvraag is. Veral in lande waar
'n groot beskikbaarheid van menslike en ander hulpbronne bestaan. As deel van
die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van alle betrokke partye te
verhoog.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Klimaat navorsing kan ook verhoog word, om die ligging, datum, duur en volume
van reënval te verhoog regoor die Planeet. Asook faktore wat daarop 'n
uitwerking kan speel in die toekoms, bv. die tydsame verloop van die aan lyn
bring proses van die aarde se magnetiese en polêre noorde, asook die rol en
uitwerking van die maan op moontlike veranderende omstandighede. Die gebruik van
weer satelliet stelsels vir inligting opsporing en monitor doeleindes kan ook
verhoog word. Om voorafbepaalde kennis te verhoog aan Planetêre ontmoetings,
weer voorspellers en beheer stelsel personeel aangaande die volume van verwagte
reënval, en benodig deur die infra struktuur. Asook die beskikbaarheid en
maklikheid van dreinering en berging deur natuurlike en mensgemaakte stelsels.

Voorsorg kan ook verhoog word vir verhoogde reënval periodes, asook onverwagte
reënval gebiede en/of periodes regoor die Planeet. Geglo in sekere sirkels om 'n
verhoging van die volume van gemiddelde reënval te wees. Verwag om 'n verhoging
van omtrent 30% te wees. Miskien moontlik, maar hoogs onwaarskynlik, meer as
30%.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die jaarlikse aanpassing van see
vlakke, en redes daarvoor, regoor die Planeet. Asook om die koste effektiwiteit
aangaande die omskakeling van see water na vars water te verhoog. Om
bekostigbare inisiatiewe te verhoog in die verband. Daarna om met inisiatiewe
voort te gaan, baseer op benodighede. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die lê van pyplyne en tonnels, ontwikkeling en verhoging van die kapasiteit van
damme, reservoirs, binnelandse mere, mens gemaakte riviere, mens beheerde wissel
werkende water vloei beheer stelsels vir riviere en/of tonnels, tussen bg. ,
asook verbind met oseane en sout water na vars water installasies, en
ondersteunende water stelsels kan ook verhoog word. Die aanhoudende skoonmaak en
verwydering van opdrifsels, sand, blare, ens. kan ook verhoog word by invoere na
water vloei stelsels, en gedurende vervoer van water. Asook andere maatstawwe om
die seepgladde vloei vermoë van huidige water vervoer te verhoog. Om die
maklikheid en spoed van vervoer en berging tussen water bronne te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om ontmoetings te verhoog tussen Regerings van naburige
lande. Die tekening van kontrakte kan ook verhoog word in hierdie verband. Om
ondersteunende verhoudinge te verhoog aangaande die berging en vervoer van groot
volumes water. Asook die meer effektiewe balansering van water bronne oor groter
dele van lande. Veral in die geval waar ondersteunende water stelsels tussen
verskillende lande bestaan. Ten voordeel van alle betrokke partye.

In bg. geval, vir ons Paradys om die verhoogde aanvulling van die Limpopo, en
riviere suid van die Limpopo, deur water stelsels van die Zambezi, bv. deur
Zimbabwe en/of Botswana te lei. Verkieslik vir die aanvulling van die Limpopo te
verhoog, om voltooi te wees teen Januarie 2004. Om aanhoudende ekonomiese en
landbou projekte te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met myn huise. Vir die aankoop en/of huur van
ou myne te verhoog. Vulkane kan ook vir die doel verhoog word. Om binnelandse
berging van water te verhoog. Lang termyn beskerming en preservering metodes om
gevolg te word, kan ook verhoog word. Om die berging en aanhoudende verskaffing
aan verbruikers regoor die Planeet te verhoog. Asook die meer effektiewe
verspreiding van water bronne regoor kontinente, waar nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Die aanhoudende monitor en studie van weer patrone kan ook verhoog word.
Navorsing en implementering van vooraf waarskuwende stelsels, indien enigsins
moontlik, kan ook verhoog word. Om voorsorg maatreëls te verhoog vir, en
effektiewe besluitneming aangaande die voorafbepaalde oordrag van water tussen
bergings fasiliteite, soos nodig. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die maklike hervulling van ondergrondse
water bronne. Veral gedurende reën seisoene. Om die natuurlike verskaffing van
water bronne aan gemeenskappe te verhoog wat natuurlike water gebruik.
Aansporings maatstawwe kan ook verhoog word aan huishoudings, landbou en
industriële gemeenskappe vir die gebruik van natuurlike water bronne. Nadat die
goedkeuring ontvang is van verskeie Regerings departement(e) en/of water
verskaffing organisasies aangaande die kapasiteit en hervulling vermoë van
ondergrondse water bronne. Om 'n meer gesonde lewens styl te verhoog, asook
landbou inisiatiewe. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die bou van hidro-elektriese stelsels om die opwekking van elektrisiteit
gedurende die vervoer van water kan ook verhoog word. Asook die verhoogde
plasing van ondergrondse hoog spannings kabels. En die verhoging van weerlig
beskermings maatstawwe. Asook om wette te verhoog in die verband. Om die
beskikbaarheid van elektrisiteits verskaffing, asook beskikbare gebiede te
verhoog vir ontwikkeling.

Landbou inisiatiewe kan ook verhoog word. Asook, om die studie te verhoog van
landboukundige doelwitte bereik, veral by oases, deur die Egiptiese Regering.
Asook suksesse behaal deur die Israeliese Regering, en ander lande regoor die
Planeet, in soortgelyke en ander omstandighede. Daarna om inisiatiewe te
verhoog, waar nodig, regoor die Planeet. Om die voedsel voorraad regoor die
Planeet te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instellings. Om die toekenning
van lenings te verhoog om inisiatiewe in die verband te verhoog. Regerings
inisiatiewe kan ook verhoog word in belowende gebiede. Veral waar genoegsame
hulpbronne beskikbaar is. Veel-gewas verbouings tegnieke kan ook verhoog word.
Om die verskaffing van voedsel regoor die Planeet te verhoog, soos nodig. Om die
suksesse van Renaissancis onderweg, asook hier vooruitbeplan word, te verhoog.

Ontmoetings kan ook verhoog word met geestelike en gemeenskapsleiers. Om die
toestemming te verhoog aangaande die beheer van weer stelsels, veral die
verhoging van die aanpassing van reënval. Veral waar reënval hoog in aanvraag
is. Die kunsmatige verhitting van see water, asook navorsing in die gebied, kan
ook verhoog word. Om die vorming van wolke te verhoog, veral om die reënval te
verhoog in gebiede wat reënval hoog in aanvraag is. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Opleiding kan ook verhoog word, bv. die bekendstelling van wolk formasies,
donderstorms, ens. d.m.v. TV en nuus media. Veral in gebiede / lande waar groot
aanvraag vir reën bestaan. Om vreedsame verhoudings te verhoog gedurende reën
periodes. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Bestudeer verbruikers benodighede in ons Paradys, en elders op die Planeet. Om
potensiaal en benodighede vas te stel. Daarna om inisiatiewe in die verband te
verhoog.

Die uitleg van markte aangaande die gereelde verskaffing van voedsel en suiwel
produkte kan ook verhoog word met huidige versswartes. Om voordelige verhoudings
te verhoog in die stimulering van ondersteunende ekonomieë. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan die toepassing van Fusie
Energie in die ontwikkeling van ewig groeiende nis markte.

Hoogstens aangeraai, om hierdie bydrae as 'n Planetêre bydrae te beskou.
Langsaan die Minerale/Energie verskaffing inisiatief alreeds gelewer, indien
enigsins nodig. Om implementeer te word in industriële gebiede / lande, asook
vir lande waar die verskaffing van voedsel produkte hoog in aanvraag is, asook
genoegsame verskaffing van hulpbronne beskikbaar is. Om asemrowende suksesse in
die verband te verhoog vir Renaissancis hier beplan. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Beskikbaarheid van water bronne, en water in die algemeen, vir verskeie
gebruike, kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe verspreiding van binnelandse water bronne kan asemrowend verhoog
word.
Beheer van water bronne, ongeag reën seisoene, kan asemrowend verhoog word.
Getal landbou inisiatiewe kan asemrowend verhoog word.
Aanhoudende verskaffing van voedsel regoor die Planeet kan asemrowend verhoog
word.
Verskaffing van werk geleenthede kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie bydrae kan beskou word as die bydrae van die jaar (2001). Om genoegsame
water hulpbronne te verhoog vir asemrowende suksesse aangaande 'n asemrowende
belofte wat hier gemaak word, aangaande verhoogde opbrengste.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Wil voorstel om die besef te verhoog dat hierdie diens op 'n tydelike basis
gelewer word. Asook dat daar besluit is om die skuif na die inhoud / gewig van
bydraes te verhoog, ten voordeel van ons Paradys, en lande elders op die
Planeet. En om bydraes te lewer nadat betrokke stelsels deeglik bestudeer is, en
genoeg inligting ingewin is. Asook om te verstaan dat hierdie diens gratis
gelewer word.)

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Vir die Willem Hekke "fans"

Sa., 17 Maart 2001 17:13

"As of Jan. 30, Gates had a net worth of $54.4 billion, or $38.3 billion
less than in November 1999. No. 2 Ellison, chief executive of database giant
Oracle, was worth $42.1 billion--narrowing the gap between Gates and Ellison
to about $12.3 billion from $80.3 billion in 1999." - CNET News.com, 16
March 2001

Wat is 'n skenking van USD 10 miljoen nou op so skaal - peanuts! En almal
dink Willem is die sagmoedige filantroop. Hy het net daarin geslaag om jou
goedgesindheid te koop - gaan kyk maar wat kos Micro$oft se produkte op die
plaaslike winkelrak.

Suckers!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    954  955  956  957  958  959  960  961  962  963  964  965  966  967  968  969    »]
Tyd nou: Di. Mei 05 07:36:40 UTC 2026