Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Waar is hulle?

So., 29 April 2001 15:26

Me & Bobby Magee :
>> Wat het van al die De Jagers geword wat eens op 'n tyd aan die nuusgroep
>> deelgeneem het? Wie het hulle verdryf?
>

Frederik (dis nou Frikkie) :
> Die nuwe SA

Danielle :
> Wie dink jy? Miskien die enigste strooiop en voelverskrikker wat hier
> rondhang? :-(
>
> (Nie dat ek weet wie hulle was nie, maar daar is baie mense wat in
> disgust hier weg is. En dit is ONS verlies!) :-(
>
Die vraesteller het dalk kontak met 'n de Jager gehad maar as daar so
persoon hier was, het hy seker maar ook soos die Krugers, Cilliers'e,
Burgers, Potgieters, Prinsloos, van Oostrums, Bees, Omies, Royleen,
Kaapsekind en ander (bekende) skrywers keelvol geraak vir geselskap wat 'n
myl wyd is en nie 'n aks van 'n duim diep nie. Verbasend dat selfs ou
Ferdi limiete openbaar vir die hoeveelheid propaganda en twak wat 'n
lewende siel kan inneem.

Danielle se verwysing na strooipoppe - so neem ek aan - mag heelwat van u
laat kwalifiseer. Hy/sy is reg. Hy/sy ken die vorige deelnemers nie -
new kid on the block - maar dat dit julle verlies is, is verseker. Toe
hierdie nuusgroep 'n klompie jare gelede aan die gang gekom het, was dit die
enigste Afrikaanse geselsplek in die kuberruimte. Amerikaanse wetgewing tov
gemorspos het nuwe ondernemings soos die eertydse Onelist laat ontstaan wat
oorgegaan het na E-Groups toe en nou in die Yahoo stal is. Dit is
"gemeenskapdiense" in die sin dat hulle gespreksgroepe ondersteun en
onderhou (gratis). Doen gerus 'n "search" onder Yahoo en kyk hoeveel
Afrikaanse geselsgroepe daar is.

My innige meegevoel, Frikkie, dat jy na al die ge-aas tussen genoemde groepe
nog net 5 mense vir jou groep kon bymekaarkrap. Miskien moet jy dit as 'n
filosofiese heenwysing beskou welke rigting om in te slaan.

Wat EK hier by scsa-a slegsêgroep maak ?? Ek loer gereeld hier want ek's
bang ek mis dalk een van hennerietjie se briewe na sy antie toe.

Die Dwaalgees

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Namibië

So., 29 April 2001 09:35

Leider Namibië walgt van homo's

25 april 2001

-Volkskrant.nl

- Van onze correspondent Hans Moleman

President Sam Nujoma weet precies wie de vijanden zijn. Homo's, alcohol,
het internationale grootkapitaal, Finse missionarissen, journalisten en
vrouwen die het aanleggen met buitenlanders. En natuurlijk de
Amerikanen, die het aidsvirus naar Afrika brachten, als onderdeel van
een geheime biologisch oorlog tegen het zwarte continent.

'De vijand probeert nog steeds terug te komen, met sinistere manoeuvres
en trucs zoals lesbiennes, homoseksualiteit en mondialisering', sprak de
bejaarde leider van het kleine Namibië het afgelopen weekeinde op een
bijeenkomst in de hoofdstad Windhoek. Het feest was ter gelegenheid van
de 41ste verjaardag van zijn partij Swapo, de voormalige
bevrijdingsbeweging die sinds 1990 het land bestuurt.
De bijna 71-jarige president is volgens Westerse diplomaten in Windhoek
met zijn bizarre uitvallen tegen vermeende vijanden steeds meer een
risico aan het worden voor de democratische ontwikkeling van Namibië.
'Sam Nujoma is hard bezig een soort Robert Mugabe een karikaturaal
hopeloze Afrikaanse leider, die zijn land langzaam maar zeker kapot
maakt.'

Nujoma, een voormalig spooremploye met weinig formele opleiding, trok
vorige maand al de aandacht met een frontale aanval tegen de kleine
homoseksuele gemeenschap in Namibië. Voor een gehoor van studenten zei
de Swapo-leider dat homoseksualiteit in zijn land verboden was, en dat
de politie iedere homo of lesbo zou 'arresteren, gevangen zetten en
deporteren'.

Ian Swartz, een woordvoerder van de lokale homobeweging, zei in een
reactie op de tirade van Nujoma dat de Namibische grondwet discriminatie
op basis van persoonlijke voorkeuren juist verbiedt. Volgens Swartz
maakt de verkettering van homo's onderdeel uit van een gestaag groeiende
campagne van de Swapo-top tegen 'kritische en vreemde' elementen in de
Namibische samenleving.

Vorige maand kreeg bijvoorbeeld de onafhankelijke krant The Namibian te
horen dat ze geen overheidsadvertenties meer krijgt vanwege
'ongefundeerde kritiek op het regeringsbeleid'.

President Nujoma, die twee jaar geleden de grondwet liet veranderden om
aan een derde ambtstermijn te kunnen beginnen, liet onlangs weten dat
hij 'als het volk erom vraagt' ook nog wel een vierde termijn van vijf
jaar ambieert. Daarmee zit hij goed in het voetspoor van zijn goede
vriend en collega-homohater, president Robert Mugabe van Zimbabwe, die
vorig jaar twintig jaar aan het bewind was.

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

Vryheidsdag fees in Engeland

So., 29 April 2001 09:25

Mense het gekla oor my vroeere plasing in HTML. Hier is die "plain text"
weergawe.

- - - - -
Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons Vryheidsdag te
gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die
meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos nou
stukkend, dink jy nie so nie?

Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl
terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien
wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van
tweegatgeit.

Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op druk.
Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.

Dis sleg!!!

Logic

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Teken van die tyd?

So., 29 April 2001 07:03

Vanmore, op die radioprogram Kollig op die Kerk, het die aanbieder hom
miskien verspreek.

Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
Kansel".

Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))

Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het, dat
hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
troue hy ( Joost) die afgelope week was.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Ontstellende nuus oor Suid Afrika

Sa., 28 April 2001 21:23

Ek het die onstellende berigte op die M&G se webblad gesien.
Nogal onstellend - of sien ek dit verkeerd..?
Johan
Midland, GA USA

Mail & Guardian se hoofberig
http://www.mg.co.za/mg/za/archive/2001apr/features/26apr-edi torial.html

en
Die SA Regering (Dept van Finansies) se siening oor die Rand / US Dollar
wisselkoers
http://www.mg.co.za/mg/za/archive/2001apr/features/27apr-ran d.html

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

koffielepels (was: Norbert vertel ....)

Sa., 28 April 2001 19:42

Liewe Norbert,

Ek het nou baie geniet van jou private e.pos oor
jou seksuele belewenisse met dit okkasioneel
vroutjie. Ek is jammer vir jou dat jy so baie
min van dese geneugte geniet.
Ook die j.peg's met die kaal foto's van
jou en die vroutjies het ons baie geniet.
Ek verstaan die teleurstelling van die vroutjies
oor jou klein pieltjie. Dis werklik klein !
Die vroutjies sien werklik uit so's baboon,
bevesig 'n sadel op haar "behind" en jou sal
haar kan ry so'n 'n peerd.
Nou, my lief mannetjie ek sie baie uit na jou
antwoord, moene vergeet nie eksta jpg's te pos
L

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Waar is hulle?

Sa., 28 April 2001 19:19

Wat het van al die De Jagers geword wat eens op 'n tyd aan die nuusgroep
deelgeneem het? Wie het hulle verdryf?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Vryheidsdag fees in Engeland

Sa., 28 April 2001 18:34

Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons Vryheidsdag te gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos nou stukkend, dink jy nie so nie?

Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van tweegatgeit.

Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op druk. Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.

Dis sleg!!!

Logic

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Afrikaanse radio wêreldwyd!!!!

Sa., 28 April 2001 10:31

Hi julle,

Ek weet nie of julle ouens van die diens weet nie, maar dit is vrek oulik. Die nuwe satteliet radio diens is hier in Afrika beskikbaar. Kosmos digitaal Afrikaanse radio!

Hier is die inligting

http://www.kosmosradio.com

http://www.worldspace.com

Die radios kan by 012 8047374 bestel word. Dit is so R1000 vir 'n radio, maar dit is regtig amazing! En dit is CD kwaliteit klank. Hulle saai ook in Namibie op 94.1 FM uit.

Die ouens is regtig great en dis Afrikaanse radio wereldwyd!

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Mbeki's weak plot: Daily Telegraph

Sa., 28 April 2001 10:16

Ek is so bly dat iemand anders as ek sien dat die regering wel neig om net
soos ander een party Afrika state te word en wil optree. Ek sê mos nog die
hele tyd, wat maak Suid-Afrika anders?

Lyk my niks nie.

Groete
Logic

albert skryf in boodskap news:3AEA9089.963A59DE@hotmail.com...
Daily Telegraph, London, Friday 27th April 2001 reports:
Mbeki's weak plot

News: Mandela defends trio accused by the ANC
UNSUBSTANTIATED charges that three South African
politicians turned businessmen were plotting to harm
and oust President Thabo Mbeki are, happily,
backfiring against those who made them.

Yesterday, Nelson Mandela spoke of his respect for
Cyril Ramaphosa, Tokyo Sexwale and Mathews Phosa
and warned against prejudging the issue. The Congress
of South African Trade Unions and the South African
Communist Party, partners with the African National
Congress in the ruling alliance, voiced their criticism.
Press comment was likewise adverse. Embarrassingly
for the government, the furore coincides with
preparations for the seventh anniversary of the country's
first fully multi-racial elections. In London, the climax of
the celebrations will be a "Freedom Day Concert" in
Trafalgar Square on Sunday.

The allegations originated with James Mkumbale, a
former ANC official. Steve Tshwete, the safety and
security minister, announced that the three accused
were under police investigation, and Mr Mbeki gave the
rumours wing by speaking, without providing any
evidence, of "a conspiratorial thing". Such vagueness
suggests that the president is encouraging a smear
campaign to blacken the name of possible challengers
to his leadership of the ANC. Of these, by far the most
serious is Mr Ramaphosa, the party's former secretary
general, who negotiated the end of apartheid and now
heads a publishing house. The next full party
conference is due at the end of 2002 and the man voted
party leader then will run for the presidency two years
later.

The racialist thuggery in neighbouring Zimbabwe is a
warning to South Africa of what can happen when a
leader puts his own political survival ahead of the good
of the country. For Mr Mbeki to condone police
involvement in what appears to be legitimate political
rivalry within the ruling party is an ominous step
towards authoritarian rule. A challenge to his leadership
from within the ANC would hold him to account for a
record which is far from perfect. The best outcome of
this sinister but clumsy smear would be to strengthen
Mr Ramaphosa's hand

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    943  944  945  946  947  948  949  950  951  952  953  954  955  956  957  958    »]
Tyd nou: Ma. Mei 04 22:23:02 UTC 2026