Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Waar is hulle?

Sa., 28 April 2001 09:25

Die nuwe SA

me & bobby magee skryf in boodskap news:LVtG6.13147$482.66177@newsfeeds.bigpond.com...
> Wat het van al die De Jagers geword wat eens op 'n tyd aan die nuusgroep
> deelgeneem het? Wie het hulle verdryf?
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ontstellende nuus oor Suid Afrika

Sa., 28 April 2001 09:12

Ek het die onstellende berigte op die M&G se webblad gesien.
Nogal onstellend - of sien ek dit verkeerd..?
Johan
Midland, GA USA

Mail & Guardian se hoofberig
http://www.mg.co.za/mg/za/archive/2001apr/features/26apr-edi torial.html

en
Die SA Regering (Dept van Finansies) se siening oor die Rand / US Dollar
wisselkoers
http://www.mg.co.za/mg/za/archive/2001apr/features/27apr-ran d.html

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Re: South Africa and Castro's apartheid

Vr., 27 April 2001 11:50

Die wêreld het dubbel standaarde. Dit weet ons almal. Hoe is die vir 'n
dubbel standaard? Die swart mense in Suid Afrika is beter af as in enige
ander land in Afrika, en tog word die wit mense hier wat hulle (onder
toegekende verkeerde omstandighede) daai beter lewe gegee het. Dit is dwaas
vir enige persoon van enige ras om dit te ontken dat Suid Afrika enigsins
anders sou gewees het as Apartheid nie bestaan het nie. Ja, dit is nie die
regte manier nie, en van al die maniere wat die wit mense gehad het om die
land te bou was apartheid die slegste een, maar die land het steeds vooruit
gegaan.

Die swart mense hier dink dat hulle ook almal huise sou gehad het en BMW's
gery het en alles gehad het wat wit mense het as hulle nie Apartheid gehad
het nie, maar dit is ongelukkig 'n hersenskim.

Suid Afrika se swart mense (die wat eerlik genoeg is) moet erken dat SA net
soos die res van Afrika sou gelyk het as dit nie vir die wit mense hier was
nie. Die wêreld politici sal dit nie erken nie, omdat dit nie in hul "best
interests" is om sulke waarhede kwyt te raak nie.

Ek sê wat ek nog altyd sê, die probleem in Afrika is kultuur.

Om te antwoord op die plasing van @sympatico in die nuusgroep. Suid Afrika
word geregeer volgens afrika kultuur wat net een rigting gaan en dit is na
sy moses. Ongelukkig het die sogenaamde oorwinning oor Apartheid, die swart
politici met 'n false sin van eie waarde toegerus wat hulle nie die
dwaasheid wat in hul kultuur gesetel is laat sien nie. Om aan ou anti
apartheid ondersteuners hulde te bring kry voorkeur bo helder denke. Mbeki
en kie dink nie eens daaraan dat Castro en sy makkers die anti Apartheid
"struggle" geondersteun het vir baie meer selfsugtige redes as wat Mbeki se
klein breintjie in staat is om te besef.

Dit sal moeilik wees om daardie lojaliteits regering van ons oor te skakel
na 'n meriete gebaseerde een. Dit kan darm tot 'n groot mate van die
Apartheids regering gesê word.

Afrika wil homself alles toe eien wat die wit mense hier bou omdat die swart
mense glo ons onderdruk hulle. Dit is nog altyd hulle denkwyse. Hulle sien
die mense van Europa gaan vooruit en sonder om introspeksie te doen blameer
hulle die wit mense van onderdrukking en diskriminasie. Die waarheid is
egter dat hulle eie kultuur nie groei toelaat nie. Daardie aanpassing het
hulle nog nie gemaak op die skaal wat nodig is vir vooruitgang nie. Enkeles
het, maar die meerderheid nie.

Swart mense wereldwyd word nie verdruk nie, hulle word net eenvoudig
klokslag verby gevat as gevolg van hul kultuur.

Dis jammer, maar waar.

Ons sal nog baie van die soort goete sien waar ons dom regering die
verkeerde kant van die draad wil help ter vergoeding vir die struggle
ondersteuning. Dit kos ons egter baie punte in die internasionale wêreld en
gelukkig vir ons wit mense maak dit die wêreld se oë oop oor wat werklik
hier aangaan.

Hou so aan Mbeki. Gaan aan met daai dom dinge. Ondersteun maar vir Qaddafi
wat wil hê die wit mense moet uit Afrika gedryf word. Sit ons seblief toggie
op 'n vliegtuig na Europa of Australie sodat ons tog net almal
vlugtelingstatus kan kry en kan werk in 'n plek waar die meerderheid mense
wel vooruit wil gaan.

Ons wag in spanning vir daai plan om in werking gestel te word. Soveel wit
mense hier sal die land verlaat as hulle maar net kon. As die swart mense
ons dwing, des te beter.

"Go for it, I dare you!"

;o)

Logic
wrote in message
news:RhLF6.634173$Pm2.10711534@news20.bellglobal.com...

From: ricardo a gonzalez
Subject: South Africa and Castro's apartheid
Date: Wednesday, April 25, 2001 8:12 AM

--------
Published Wednesday, April 25, 2001

FRANK CALZON South Africa and Castro's apartheid

Sovereignty cannot be used to excuse cruelties.

South Africa sided with Russia, China, Syria, Vietnam, Algiers, Saudi Arabia
and Cuba recently in an unsuccessful effort against a resolution criticizing
Fidel Castro's abysmal human-rights record. The vote took place at the
United Nations Commission on Human Rights.

Pretoria says that its vote was due to Castro's support for Nelson Mandela
during his courageous stand against apartheid. But South Africa surely can
make concessions to Havana without squandering the moral standing gained by
the country's struggle for human dignity. Castro's rule is far closer to the
regime overthrown by Mandela and his followers than today's South Africa
with its multiparty system, free press and independent labor unions.

South African President Thabo Mbeki's statements about Castro go well beyond
the necessities of diplomacy. Yet South Africa's gratitude does not extend
to financial matters. According to The Johannesburg's Sunday Times, Pretoria
has suspended credit guarantees for trade with Cuba until Havana settles its
$13 million debt to South Africa. Castro made no payments last year.

Financial matters aside, Mbeki's position on human rights at the United
Nations is most lamentable: Pretoria also voted to keep off the agenda any
discussion of human rights in China. Pretoria ignored the victims who hope
for the kind of international support that facilitated the transition to
freedom in South Africa.

Does Mbeki know that most Cubans in prison are black? That blacks are
seriously missing from the upper ranks of Castro's government? That Cuban
blacks remain among the most destitute Cubans? That Gen. Arnaldo Ochoa, a
former commander of Cuba's Army's in Angola, was executed by Castro on
trumped up charges? That Castro would not allow the International Committee
of the Red Cross to visit Cuba's political prisoners and that a growing
number of Cuba's democratic opposition is black?

What about Castro's apartheid? The hotels, beaches and restaurants that
tourists patronize are off limits to Cubans. Shouldn't South Africans insist
that Cubans be given the same rights granted to foreigners?

Mbeki should be concerned about these issues: Cubans are not allowed to
organize independent labor unions. Strikes are banned. Foreign investors do
so in joint ventures with the regime, not with Cuban entrepreneurs. Foreign
companies cannot hire their own workers. Investors pay the government
between about $10,000 a year per worker, and the regime then pays the worker
$180 per year. Anyone who asks about collective bargaining is fired and
reported to the police.

If this reminds you of South Africa's apartheid, it is for a reason:
Despotism is the same everywhere, and no rhetoric about ``anti-imperialism''
can mask its deeds.

Mbeki should join Czech President Vaclav Havel and Mexican President Vicente
Fox when they say that sovereignty cannot be used to excuse human-rights
violations. Those living in freedom should not forget the men and women
suffering unspeakable repression in China, Burma, Sudan, Tibet and Cuba.

Years ago, many apartheid apologists argued that the United States had to
ignore Pretoria's repression because South African soldiers had died on the
U.S. side during World War II. It was wrong then, as it is now, to claim
that defending freedom in one place excuses supporting tyranny elsewhere.

Frank Calzón is executive director of the Center for a Free Cuba in
Washington, D.C.

Site Tools
E-MAIL TO A FRIEND
PRINT THIS STORY

Related Features
E-mail the Editor
Seven-Day Archive
Feedback

On Miami.com
Join our Discussion Boards

Other Real Cities Sites Select a City Akron/Cleveland Charlotte Cincinnati
Dallas Denver Fort Worth Indianapolis Kansas City Knoxville Louisville,
Lexington Memphis Miami Minneapolis/St. Paul North Jersey, NJ Philadelphia
Phoenix Pittsburgh San Francisco/Bay Area St. Louis More... View all
cities

About Real Cities | Contact Us | Help | Advertise | Terms of Use | Press
Center | Jobs at Real Cities

Contact Us
Copyright 2001 Miami Herald

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Sneeu Naby.

Vr., 27 April 2001 11:35

Wayne het gewen ( Davisbeker - tennis)

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

oom taboe het moelikgeit, antie

Do., 26 April 2001 21:05

hellou my antie,

sjoe sit ons darrim die week in suspênners toe oom stief sweetnie sê lat
daar 'n klomp plotte is wat agter oom taboe se bloed lê. oom hansie vannie
pênnelbieters sê as 'n griek vir doktir verwoord kon vermoer het sallit
seker die keer 'n porragees wees wat oom stief sê. latir sê die essybiesie
hille het die name en hille is ammal vannie y-en-sie. dankie vadder sê my pa
lat dit nie rakbie spelers van pietersbirg issie want dan soek hille weer 'n
week lank tussen die krokjoudille na oom taboe. dis nou as iemand sal agter
kom lat oom taboe weg is sê oom hansie vannie pênnelbieters.

my pa sê assit nie was lat die essybiesie geweet het nie sil hy gedink het
dis paggad ma' nie eers oom stief se skerpjoene weet wanner paggad 'n getye
gaan ytmoer nie hoe sal oom stief nou weet as hille oom taboe wil ytmoer.

toe issit allie tyd oom maffews phosa wat vir antie resitasies skryf en
sirril ramma phosa en oom tookjou segswale wie se name die essybiesie het
antie. my pa sê daai drie sallie deurie oog van 'n naald kom om oom taboe te
vermoer nie antie. oom hansie vannie pênnelbieters sê hytie geweet oom
bantoe holloemiesa is so slim nie want oom bantoe sê dis oom taboe se eie
klomp plotte om oom maffews hille te intimmiedeer lat hille nie sy plek moet
vattie.

my pa het toe die aangeegram oorleef antie ma' hy sê dit help niks nie want
brytentjie se span gaan hom nog 'n hartaanval gee met oop are en te al. en
hille het noggie eers teen die boels gespeel nie antie.

koebaai antie (oppas maar vir die y-en-sie se komplotte)

hennerietjie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

oom taboe het moelikgeit, antie

Do., 26 April 2001 21:05

hellou my antie,

sjoe sit ons darrim die week in suspênners toe oom stief sweetnie sê lat
daar 'n klomp plotte is wat agter oom taboe se bloed lê. oom hansie vannie
pênnelbieters sê as 'n griek vir doktir verwoord kon vermoer het sallit
seker die keer 'n porragees wees wat oom stief sê. latir sê die essybiesie
hille het die name en hille is ammal vannie y-en-sie. dankie vadder sê my pa
lat dit nie rakbie spelers van pietersbirg issie want dan soek hille weer 'n
week lank tussen die krokjoudille na oom taboe. dis nou as iemand sal agter
kom lat oom taboe weg is sê oom hansie vannie pênnelbieters.

my pa sê assit nie was lat die essybiesie geweet het nie sil hy gedink het
dis paggad ma' nie eers oom stief se skerpjoene weet wanner paggad 'n getye
gaan ytmoer nie hoe sal oom stief nou weet as hille oom taboe wil ytmoer.

toe issit allie tyd oom maffews phosa wat vir antie resitasies skryf en
sirril ramma phosa en oom tookjou segswale wie se name die essybiesie het
antie. my pa sê daai drie sallie deurie oog van 'n naald kom om oom taboe te
vermoer nie antie. oom hansie vannie pênnelbieters sê hytie geweet oom
bantoe holloemiesa is so slim nie want oom bantoe sê dis oom taboe se eie
klomp plotte om oom maffews hille te intimmiedeer lat hille nie sy plek moet
vattie.

my pa het toe die aangeegram oorleef antie ma' hy sê dit help niks nie want
brytentjie se span gaan hom nog 'n hartaanval gee met oop are en te al. en
hille het noggie eers teen die boels gespeel nie antie.

koebaai antie (oppas maar vir die y-en-sie se komplotte)

hennerietjie

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Archives: 25 April, 1901

Do., 26 April 2001 08:30

Op 25 April 1915 het 1500 Australiers, saam met New Zealanders and Britte,
op Gallipoli geland. Uiteindelik het meer as 300 000 Australiers op die
slagveld aan die oorlog deelgeneem, en 8 709 Australiers het gesneuwel,
terwyl meer as 150 000 gewond is. Ons herdenk die dapperheid van die ANZAC
troepe elke jaar op 25 April, en die ANZAC legende leef voort in elke
skoolkind en volwassene hier - Australie se nasionale identiteit en
patriotisme vir hulle eie land (eerder as vir die Britse Ryk) het hier vlam
gevat, en word elke jaar met groot entoesiasme hier, en in New Zealand,
gevier.

Lest we forget.

skryf in boodskap news:3AE72BC3.CF693628@home.com...
> On April 25, 1901 the Globe and Mail reported
> that hundreds of horses bought by the British
> government in the United States and destined for
> South Africa died on the voyage from New
> Orleans. It was believed that the horses were
> poisoned by Boer agents.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Boererate

Wo., 25 April 2001 17:52

Wonder maar net - het ons boererate oorgewaai van êrens anders of het dit
van ons verder versprei?
Wat sal word van ons as Lenons nie meer die medisynetjies maak nie?

In Philladelphia ( hier in die Kaap) is daar 'n winkeltjie langs die
petrolpomp. Die afgelope 31 jaar is daar in die toonvenster 'n boksie
Steekpille.
Weet iemand waarvoor dit is?

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Gesondheid & boereraat | 18 kommentare

Munte

Wo., 25 April 2001 13:33

Ek het gister oor die radio gehoor dat die R5 muntstukke wat gedruk is in
1994 met die inhuldiging van Mandela nou "collectors items" is, bedoelende
die met die Uniegebou daarop. Weet iemand hier dalk hoe en waar 'n mens meer
hieroor kan uitvind??
Ek het 'n paar van die munte.
Groete
pjb

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Huiszoeking

Wo., 25 April 2001 11:32

Huiszoeking ten paleize van Belgische prinses
Terug
BRUSSEL - Bij een gerechtelijke huiszoeking in het paleis van de
Belgische prinses Liliane, de weduwe van koning Leopold III, zijn
gisteren dagboeken in beslag genomen die licht kunnen werpen op de
betrokkenheid van de Belgische staat bij de moord op Patrice Lumumba, de
Congolese premier, in 1961.

Leden van een parlementaire onderzoekscommissie eisten gisteren de
dagboeken op van kolonel Guy Weber, destijds werkzaam in de Congolese
provincie Katanga, waar de moord werd gepleegd.

Weber is op dit ogenblik een naaste medewerker van de 85-jarige prinses
en bewaarde in zijn kantoor in het paleis Argenteuil een deel van zijn
persoonlijk archief.

Formeel was het geen huiszoeking, omdat Weber vrijwillig de archieven
aan de onderzoekers meegaf. De commissie raakte in de dagboeken van
Weber geïnteresseerd nadat hij enkele pagina's voor de commissie had
gekopieerd. Daarin stonden persoonlijke opmerkingen over de gang van
zaken rond de dood van Lumumba, die de interesse van de onderzoekers
wekten. Lumumba werd onder het oog van Belgische militairen in 1961
vermoord. Zijn lijk werd door Belgen opgelost in zoutzuur om alle sporen
uit te wissen.

Katanga is een provincie die rijk is aan grondstoffen, die indertijd
door de grote Belgische bedrijven werden ge�xploiteerd. België was bang
dat met de verkiezing van Lumumba, direct na de onafhankelijkheid, de
Belgische belangen in het gedrang zouden komen. Lumumba onderhield nauwe
contacten met Moskou, en dat vergrootte de vrees in het Westen voor een
communistische staat in centraal Afrika.

Weber had de afgelopen weken geweigerd de documenten te beschikking te
stellen. Toen medewerkers van justitie thuis archieven in beslag namen,
besloot Weber de documenten in zijn kantoor in het paleis vrijwillig af
te geven.

De onderzoekscommissie liet op verschillende adressen huiszoekingen
uitvoeren. Zo werden een computerbestand en bankafschriften in beslag
genomen, waaruit zou kunnen blijken dat de Belgische regering destijds
over geheime fondsen beschikte om het bewind van Patrice Lumumba te
destabiliseren.

REMCO DE JONG

� Het Parool, 25 april 2001

Terug

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    944  945  946  947  948  949  950  951  952  953  954  955  956  957  958  959    »]
Tyd nou: Ma. Mei 04 23:30:26 UTC 2026