Jare gelede het ek 'n Afrikaanse midiblad gestig. DIt was 'n wenner.
Toe raak Lucas Maree baie ongelukkig oor die blad en ek moes dit verander.
Nou is dit 'n vermaakliksheidblad. Gaan kyk gerus.
Sekere Midi's is nog beskikbaar ... die kunstenaars wat toestemming gegee
het.
Ek is 'n wilde woeste haai
wat rond jakker in 'n vreemde baai
om snoek te vang en .....................
.............................................
...........................................
HELP ! Kan iemand dalk vir my die res
van die gedig gee. Ek het dit in
laerskool gelees en wil dit graag vir
my kinders leer. As ek reg kon onthou
was die naam van die digter onbekend.
( Die einde van die gedig verwys dit na
die seun "Karoles" wat in die bad gespeel
het )
Kan iemand asseblief gou hier help. (Slegs Boere asseblief)...
Ek is dringend opsoek na `n spookstorie waaroor my seun mondeling kan praat.
Stuur asseblief wie ookal kan help na my persoonlike e-posadres. Ek stel dit
hoog op prys.
rsa...@intekom.co.za
Geen sarkastiese briewe nie asseblief anders sal ek die hel uit julle spam.
(Geen grappie nie)
Ook asseblief geen spookstories oor myself nie, aangesien ek hulle almal
ken.. HAha
Indien moontlik asseblief voor Moremiddag:
Baie dankie
Beste Groete
Frikkie
'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar ek
moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit maak
nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels is
oral te koop.
( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
sonder 'n houtlepel nie.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Diewe het verlede week in die sentrale bank van Zimbabwe ingebreek en een
miljoen Z$ uit die bank gesteel. Polisie kon tot dusver nog nie vasstel wat
die motief vir die inbraak was nie.
Enige iemand wat oor 'n moontlike motief kan gis moet ons dadelik kontak.
Sorry, ek is 'n Vlaming, ek praat nie die Afrikaans nie. Ek probeer
slegs... Verskoning as hierdie artikel niet korrek gespel is nie.
Ek het hierdie volgende gelees in 'n e-mail wat ek gister ontvang het:
"Wat mens vind by die Afrikaner is ouens wat "Playboy's" lees, maar
dit NOOIT sal erken nie. Die bybel sal op die koffie tafel le, maar
die Playboy en ander pornografie sal weggesteek wees onder die bed..."
Verskoning, ek is baie verras gewees toe ek dit gelees het!.. Ek sou
dit nooit kan glo nie van my Suidafrikaanse medebroers as nie 'n
suiwere Afrikaanstalige dame my dit nie gesê het nie.
Ek het dit ook vertel teen andere landgenote hier in Vlaanderen en
dit het baie hertseer gemaak. Hierdie mense het almal "Skande" geroep!
Ek dink dit is 'n saak wat dringend 'n ondersoek vereis! Ek wil nie
glo nie die Suidafrikaanse ouens koop enkel die Playboy vir 'n
anatomiese studie oor die vroueliggaam te maak. God is moontlik
ge-emigreer uit Suid-Afrika. Kan anders nie wees nie.
AMSTERDAM - Meer dan één miljard mensen leven onder de armoedegrens. Zij
moeten rondkomen van nog geen dollar per dag. De Wereldbank vindt dit
aantal veel te hoog en dringt aan op snelle actie van rijke landen.
Jaarlijks sterven in de wereld tien miljoen kinderen voor hun vijfde
levensjaar door armoede; 113 miljoen kinderen gaan niet naar school.
Vooral in Afrika is de situatie zorgelijk. Daar liggen de armste landen
van de wereld: Ethiopië, Burundi en Sierra Leone. Het gemiddelde inkomen
bedraagt er nog geen 130 dollar per jaar. Deze landen redden het niet
zonder hulp van buitenaf.
De Wereldbank spreekt van een ernstige situatie, maar is hoopvol over
een betere toekomst. De rijke landen moeten wel beduidend meer geld
uittrekken voor de Derde Wereld. Ze zouden 0,7 procent van hun bruto
nationaal product moeten bestemmen voor ontwikkelingshulp. Nu doen maar
vier landen dat. Behalve Nederland, dat lange tijd zelfs één procent
afdroeg, zijn dat Denemarken, Noorwegen en Zweden. Gemiddeld betalen de
rijke landen 0,24 procent.
Een ander euvel vormen de enorme subsidies die de rijke landen aan hun
eigen ondernemingen verstrekken. Alleen al in de landbouw gaat het
jaarlijks om driehonderd miljard dollar. Dat bedrag is net zo hoog als
het bruto nationaal product van heel Afrika.
Uit het rapport World Development Indicators 2001 van de Wereldbank
blijkt dat de armoede in de jaren negentig iets is afgenomen; van 1,27
miljard mensen naar 1,17 miljard. De afname deed zich voor in het oosten
van Azië, met name in China en India.
De Wereldbank roept de Wereldhandelsorganisatie (WTO) op zich bij de
komende handelsronde in Qatar vooral te richten op ontwikkelingslanden.
Het wegnemen van handelsbelemmeringen kan ontwikkelingslanden jaarlijks
honderd miljard dollar (bijna 250 miljard gulden) opleveren, zo zei
topeconoom Nicholas Stern van de Wereldbank.
Stern hoopt op een doorbraak in Qatar. Een eerste aanzet daartoe is
volgens hem al gegeven met de vrije markttoegang die de minst
ontwikkelde landen begin dit jaar tot Europa kregen.