In die Burger vanoggend - fotograaf het tydens 'n uitstappie sy vrou se
handsak verloor - aangeneem booswigte het dit gesteel.
Kry 'n oproep van iemand wat toe die handsak gekry het - met alles daarin
behalwe die pynpille.
Storie is dat die Duitse toeriste die "Afrika -hond" met 'n volstruisleer
handsak onder die blad sien loop het, en besluit om dit terug te neem. Geen
idee hulle het bobbejaan se kind te doen nie.
Boobbejaan se kind ken egter 'n Duitser as hy een sien - het die pynpille
gegryp en die handsak en ander inhoud vir die anvallende Duitse tannie
gelos.:))
Annette
Miskien weet Emmy hiervan:
In Somalië is daar 'n melkmark - hoofsaaklik bedryf deur vroue - omdat mans
daar glo melk van geboorte tot hul dood drink.
Nou - weet iemand hoekom die mense daar soveel melk drink dat dit nuus is?
Danielle en pjb het dit gemeld. ( die woordjie wat rym met pap)
Soos julle kan sien word dit nie hier in die algemeen wild en wakker gebruik
nie, maar dit kom baiekeer voor in grappies.
Ons gebruik dit baie minder as wat die Engelssprekendes die woord sh*t in
die algemene spreektaal gebruik - en basies het dit tog dieselfde betekenis.
Annette
Danielle skryf in boodskap news:tg6ijtgopu21k64um5o6tndu43dfm2dgag@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 19:00:08 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Met n roomkaasversiering (met n tikseltjie suiwer vanilla in, liefs
>> van die boon self).
>
> O Jaaaaaaaa. :-)) Ek weet nie of dit die waarheid is nie, maar 'n
> vriend van my wat oorspronklik van Madagaskar gekom het, het vir my
> vertel dat die vanielje boon eintlik van 'n tipe orgidee af kom wat
> blykbaar net een keer blom. Daarom kan hulle ook nie soos ander
> blomme/plante deur insekte bestuif word nie, en moet dit met die hand
> gedoen word. Soos ek hier tik, begin dit vir my soos 'n storie
> klink...maar mens weet nooit! :-))
>
> Ek maak gewoonlik 'n glasbakkie (met deksel) vol met suiker, en druk
> dan 'n boon of twee daarin wat ek hou as ek iets met suiker en
> vanielje nodig het. Sien - jy het nooit kon dink dat ek ook domestic
> kon wees nie, né! :-)))
>
> (Maar ek moet erken dat ek nog nooit wortelkoek gebak het nie, en geen
> idee het hoe om die versiering te maak nie. Ek weet net dit PROE
> lekker!) :-))
>
>
>> Pop
>>
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:dvjdjtgnfk6q2fhhn96sdp6rben2i6snb8@4ax.com...
>>> On Mon, 25 Jun 2001 07:27:15 +0200, "WWW" wrote:
>
>>>> Jy kan maar jou sjokoladekoek hou - gee my die wortelkoek aan,
seblief!
>
>>> Ja, NOU praat jy!!! :-)
>
>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9h1gue$bl0jd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Enige koek?
>>>> > Ek sal baklei vir sjokoladekoek.
>>>> > Maar my per ongeluk speserykoek sal ek maklik weggee aan die wat braaf
>>>> > genoeg is om dit te proe;)))))
>>>> > Annette
>>>
>>>> > WWW wrote in message
>>>> > news:3b34292f$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > Hoe dit ookal sy - ek hou nie daarvan as my koek gevat word nie
>>>> > >
>>>> > > "Sakkie" wrote in message
>>>> > > news:3b31932a$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > Voor hierdie een nou te vér gaan, sal ek my stelling verander
na:
>> DIT
>>>> > vat
>>>> > > > die koek. :-)))) Klink dit nou meer na die in-ding :-)))))))
>>>> > > > Sakkie
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:9gqkc7$a66a8$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Net nie as sy naam Creme Caramel is nie:))))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Groetnis,
>>>> > > > > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > > > > Happiness is a state of Mind.
>>>> > > > > Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> > > > > news:3b30bc7e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Jaaaa, maar 'n hy kan wel 'n koek vat, hoor!
>>>> > > > > > Wouter
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Annette wrote in message
>>>> > > > > > news:9gqcam$af93v$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > Sy...... Sy vat die koek:)))
>>>> > > > > > Niks so lekker en so mooi kan 'n hy wees nie:)))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > > --
>>>> > > > > > Groetnis,
>>>> > > > > > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > > > > > Happiness is a state of Mind.
>>>> > > > > > Sakkie wrote in message
>>>> > > > > > news:3b30a403$0$228@hades.is.co.za...
>>>> > > > > > > Ek hoop nie dit is een van daai wat dink geblikte sardiens in
>>>> > > > > tamatiesous
>>>> > > > > > is
>>>> > > > > > > seekos nie :-)))))))
>>>> > > > > > > R40-oo ?????, ek wonder.
>>>> > > > > > > My gunstelling is "Creme Caramel". Hy vat die koek.
>>>> > > > > > > Sakkie
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > > news:9gq76u$9urol$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > > > Het vanoggend daar verbygery. Langs Marrakesh in Seepunt 'n
>>>> plek
>>>> > > wat
>>>> > > > > > > Vrydae
>>>> > > > > > > > en Saterdae 'n Seekos Buffet aanbied vir R40 per kop.
>>>> > > > > > > > Ek sal dit gaan uitprobeer - net om die seekos poeding te
>>>> > > proe:)))))
>>>> > > > > > > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>
>
Seker nog dieselfde wysie ook:))))
Min Shaw het mos so vertaalde liedjies lekker vals gesing;)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:5llhjtccitlp74hj19fi0slfhtbe2qrmf9@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 23:23:53 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>
>> Nog nie gehoor van "kookaburra sits in the old gum tree" nie?
>
> Nee - net van die kokkewietjie wat in die eikeboom gesit het! :-)))
>
>> Amper soos 'n
>> Kingfisher, 'n voel met humorsin en sit gedurig vir sy eie grappe en lag...
>> Lange snawel wat so diep in die pas-gesnyde gras inboor. Pragtig. Ons het
>> so drie-vier gereeld hier op die heining - sit soos ou omies in 'n ry!
>
> Hehehe....dit klink na pragtige, slim voels daai. Ek dog dat dit dalk
> 'n kriektebal was? Het hulle nie soms op 'n stadium na krieketballe
> verwys as kookaburra's nie? Ek droom seker alweer - jammer! :-))
>
Selfs die kleurlinge is nie werklik pro swart regering nie (of ten
minste sommige/heelwat).
Ek was vandag met vier kleurlinge in gesprek by 'n winkelgroep. En
onwillekeurig het die gesprek na politiek gedwaal op 'n stadium. En
dis waar ek toe agterkom dat hulle heel realisties oor die politiek
redeneer. Adam Jantjies wens openlik dat ons weer 'n blanke regering
kan hê. Ismael September lag daaroor en weet dat dit onwaarskynlik is
dat 'n blanke regering binnekort weer aan bewind sal wees, maar het
ook niks daarteen nie.
Die liberalistiese Adam Schaeffler vererg hom vir sy mede kleurlinge
maar word uitgelag deur Abel November wat vra of hy dan die swart
regering verkies wat buitendien niks vir die kleurlinge doen nie.
Hulle het dan vandag oor die draadloos gesê hy sal nooit weer kan tennis
speel nie.
Het daar dan intussen iets anders gebeur?
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.