Vos: Jou poes
Harry: KLAP
Vos: N-nou hoekom d-doen jy dit
Harry: Jy vloek my dan
Vos: N-nee ek w-wou maar n-net sê j-jou p-posisie as a-afrigter is oo-ook in
gedrang
Vos: D-dink coach d-dit is o-omdat ek h-hakel d-dat ek die b-bal aanslaan
Harry: Nee, hoekom vrae jy
Vos: W-want anders h-het die h-hele span 'n s-spraak p-probleem
Ek weet nie of iemand jou alreeds geantwoord het nie, maar ek sien geen
antwoord nie. HOP staan Heropbou en Ontwikkelings Program wat die nuwe
regering in werking gestel het om onder andere huise vir die vorige
agtergeblewendes te bou. Die huise word op groot maat gebou, met baie klein
vertrekke (so klein jy kan nie eers jou opinie binne die huis verander nie)
en oor die algemeen lyk dit asof kwaliteitsbeheer baie skraps toegepas word.
Verlede jaar het 'n klomp van die huise in mekaar geval na die eerste groot
reen.
"Danielle" skryf in boodskap news:s0idjt8thhcg73ar5t52274lh4ma0cdstk@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 06:56:06 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Emmy praat van die HOP "huisies" wat deesdae deur ons regering teen groot
>> spoed weinig vrug opgerig word.
>
> Annette my jonge dier, vertel nou asseblief eers vir hierdie ou
> onopgevoede omie wat is 'n HOP huis? :-))))
>
ek het vir my pa gevra oor wat antie sê van sy rakbie fikssasie en hy sê ek
moet vir antie vra of antie dink die pous het 'n fikssasie met die kerk
oorlat hy rooms is. al wat ek weet is lat my pa fiks is van syp want my ma
sê al wat my pa weet van fiks is wanneer hy op 'n stasie is en vir haar sê
om vir hom 'n dop te fieks.
en my ma sê antie moet van beter weet as om vir klein kinnerkies voor te sê
oom heeldag vorie tiewie te lê en sleg word soos my pa. sy sê kinnerkies
moet rond hartloop en yt bome ytval lat hille ma's vir hille kan lief wees
en plysters op hille stikkende plek plak en hille doktir toe vat om hille
arrems regyt te maak. sy sê kyk hoe lyk jou pa van heeldag rakbie kyk oppie
tiewie.
antie sal my nie glo nie ma' die bokke het nou al weer 'n niewe kaptyn.
vosperd wat nie kan praat nie is nou gedrop en herrie die strandloper het
nou vir tieniebopper skienstat kaptyn gemaak. oom hansie vannie
pênnelbieters sê die meisietjies en antietjies gaan hille nat maak daaroor.
ma' my pa sê as hy so lyster issit eerder die omies hie innie noorde wat
hille nat maak.
ek warrie nie antie solank die bokke net beter beginne speel en tieniebopper
nie sy eie tong raak trap as hy 'n spiesj moet maak nie. my pa sê minstens
het skienstat darrim 'n tong om mee te praat.
koebaai antie
hennerietjie (oppas vir die tonge wat ythang antie)
Wouter
> Dis ook interessant dat net drie jaar na ons Hollandse en Britse
> voorvaders Suid Afrika in ongeveer sy huidige vorm in 1910
> gestig het, toe plaas hulle apartheid formeel op die wetboek.
Gloudina
Nee, Wouter, so maklik kom jy nie daarvan weg nie. Na 1948 was dit 'n heel
ander ball game. Nee, wat jong. Ek dink jy doen jouself meer skade
aan deur "verskonings" te probeer maak.
Wouter
Jy verstaan my verkeerd, Gloudina. Ek probeer van niks wegkom nie. Ook nie
met iets nie. En ek het ook geen verskoning gemaak of probeer maak nie.
Ek het bloot 'n (ek sal maar erken moedswillige) opmerking oor ons Hollangse
voorvaders gemaak. Ons weet mos almal dat apartheid (veral die petty
apartheid waarna jy verwys) in alle en konsekwente ywer na 1948 ingevoer is.
Ek is self nie oud genoeg om daarvoor pa te staan nie. En ek het 'n beskeie
bydrae gelewer om apartheid te beëindig.
Maar ek was lank 'n passiewe ondersteuner van apartheid en wat ek daarteen
gedoen was waarskynlik te min en beslis te laat. Dit het ek al erken en sal
ek orals erken. En ek het ook nie 'n probleem om op die regte forum daarvoor
verskoning te vra nie, dit kos niks en ek bedoel dit opreg. Ek verwag nie
dat almal met my hieroor sal saamstem nie, maar dis my siening en my gevoel
en ek is nie skaam daarvoor nie.
Ek sou graag 'n gesprek hier wou voer oor die voor- en nadele van apartheid,
veral wat die ekonomie betref. Maar as dit nie 'n kliniese en onemosionele
bespreking is nie, gaan dit net tot opvlamming van albei kante lei. Ek
oordeel dat die klimaat hier nie reg is vir so 'n bespreking nie. Dis
jammer, want ek reken dit is 'n interessante onderwerp.
Ek wonder net watter persentasie was die afgelope 5 jaar.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Jonas skryf in boodskap news:3b39e703$0$231@hades.is.co.za...
> Op KYKNET (26/06/2001) meld SA Polisie-beampte dat plus minus (meer minus as
> plus) 1098 plaasmoorde oor die afgelope 10-jaar plaasgevind het.
>
Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
Suid-Afrika gewoonlik.
Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
Wouter (Sixties fan) :
Die liedjie se naam is "With A Little Help From My Friends
Geskryf deur Lennon & McCartney
Gesing deur die Beatles EN Joe Cocker
Cocker het ook 'n LP met dieselfde naam uitgegee
Hier is die woorde :
What would you think if sang out of tune,
Would you stand up and walk out on me ?
Lend me your ears and I'll sing you a song
And I'll try not to sing out of key.
Oh, I get by with a little help from my friends
Mm, I get high with a little help from my friends
Mm, gonna try with a little help from my friends
What do I do when my love is away
(Does it worry you to be alone ?)
How do I feel by the end of the day,
(Are you sad because you're on your own ?)
No, I get by with a little help from my friends
Mm, I get high with a little help from my friends
Mm, gonna try with a little help from my friends
Do you need anybody
I need somebody to love
Could it be anybody
I want somebody to love.
Would you believe in a love at first sight
Yes I'm certain that it happen all the time
What do you see when you turn out the light
I can't tell you but I know it's mine,
Oh, I get by with a little help from my friends
Mm, I get high with a little help from my friends
Mm, gonna try with a little help from my friends
Do you need anybody, I just need someone to love
Could it be anybody, I want somebody to love.
Oh, I get by with a little help from my friends
with a little help from my friends.
"Danielle" skryf in boodskap news:h0fjjtovi5mo8saef6rmd0uq7mohp0si93@4ax.com...
On Thu, 28 Jun 2001 07:14:40 +1000, "me & bobby magee" wrote:
> "Danielle" wrote in message
> news:3bmijtogu2fc885m27anbtl0ddk5niqgon@4ax.com...
>
>> Thanks teach' !!
>> " Oh I get by with a little help from my friends
>> I'm gonna try with a little help from my friends
>> Oh I get high with a little help from my friends"
>> ens. :-))))))
>> Wie het dit nou weer gesing?
>
> My pleasure, kid! En dit was die ou Kewers - ek is 'n groot bewonderaar
> van die Beatles; "Hey Jude" was een van die beste wat ek gehoor het.
Ek sien ek gaan nog les opsê met my nuwe onnie! :-)) Hier dog ek dit
was Joe Cocker of so iemand. :-)))
Maar toe jy die Kewers noem, toe onthou ek sommer die res van die
liedjie ook. Hey Jude was mooi - ek moet dit erken.
Dankie, Ferdi. Vir hierdie en die vorige inligting. Ek is nou behoorlik
gekorrigeer. Maar weet jy dalk wat daardie Native Reserves in die Afrikaanse
spreektaal genoem is? Naturellereservate is nie 'n woord wat ek ooit gehoor
het nie.
skryf in boodskap news:3b40aac0.4464953@news.is.co.za...
Gou die van Britannica afgehaal:
The 1911 Mines and Works Act and its 1926 successor reserved
certain jobs in mining and the railways for white workers. The Natives
Land Act of 1913 defined 8 percent of South Africa as African
"reserves" and prohibited any purchase or lease of land by Africans
outside the reserves. The law also restricted the terms of tenure
under which Africans might live on white-owned farms. The Native
(Urban Areas) Act of 1923 provided for segregating urban residential
space and created "influx controls" to reduce access to cities by
Africans. In 1926 Hertzog published bills proposing simultaneously to
increase reserve areas and remove African voters in the Cape from the
common roll. These aims were realized in legislation 10 years later.
> Gloudina het immers in 'n swart gebied gewerk.
Of dit 'n reservaat was, sal net Emmy en dalk Big Chief Sitting Bull weet.
Gloudina :
En Chief Wouter Bull. 'n Verskoning is in orde:
Dictionary of South African English:
"Reserve(s)...areas of land set aside for the occupation of
blacks, later redesignated homelands..
.
Quote from Louw & Kendall "South Africa: The Solution 1989
"Finally came the notorious Native Lands Act of 1913 which
demarcated 8% if South Africa's surface areas as "Native
Reserves."
Wouter:
'n Verskoning is maklik, jy het hom.
Ek is in elk geval nie die een wat die meeste feite verkeerd gehad het nie,
nog 'n paar verskonings is dalk ook in orde? Daar het jy dit nou :-)
In Afrikaans het 'n reservaat normaalweg die betekenis van 'n sanctuary,
soos 'n wildreservaat. 'n Paar woordeboeke bevestig dit, geen bied 'n swart
stamgebied as 'n moontlike betekenis nie. Hoe daardie Native Reserves in
Afrikaans genoem is, sal interessant wees om te weet, ek het nooit die woord
reservaat daarvoor gehoor nie. Dit is beslis nie deel van ons spreektaal
nie.
Terloops, die swart werkers in die Kaap praat van die Ciskei of Transkei as
hulle "home country" of bloot "home". Baie gaan nog gereeld oor Kersfees na
die home country. Maar nooit "homeland" nie, ek vermoed dis politiek gelaai.
"Reserve" in hierdie konteks is dus op die heel beste 'n anachronisme. Maar
soos jy sê, 'n verskoning is in orde. As ons nou net kan vasstel wat Emmy se
reservaten in 1964 ingesluit het. En hoekom die syfers so ongeloofwaardig
lyk.
Dis ook interessant dat net drie jaar na ons Hollandse en Britse voorvaders
Suid Afrika in ongeveer sy huidige vorm in 1910 gestig het, toe plaas hulle
apartheid formeel op die wetboek. (Die NP het eers baie jare later die naam
daarvoor uitgedink.) Die bleddie Hollanders was tog helse en openlike
rassiste, né.