Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Lisa GangBang 7587

Di., 16 Oktober 2001 13:03

Kyk as Lisa dan bang is vir die gang moet sy maar die lig aan skakel, ek
wonder of dit nie dalk 'n gang fobia die kan wees. Of is Lisa net gang sku.

Groete
Spook

Beauty is only skin deep, but ugly goes clear to the bone.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bless America!!

Di., 16 Oktober 2001 08:08

Die sterwende Amerikaanse soldaat in Afghanistan het een laaste versoek.
"Verpleegster, kan jy vir my die Amerikaanse vlag bring sodat ek dit kan
soen".

Diep geraak deur sy matelose patriotisme antwoord sy: "Ons het nie 'n vlag
hier nie maar daar is een op my boud getatoeëer as jy dit wil soen." Hy stem
toe in en soen die tatoo.

"Nou," sê die sterwende soldaat, "Sal jy omgee om om te draai sodat ek vir
Bush ook kan soen?"

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

voorkom virusverspreiding via epos

Di., 16 Oktober 2001 07:27

Om te voorkomen dat virussen zich via je adressenboek verspreiden, maak
een nieuwe contactpersoon aan in je adressenboek met de naam: !0000 maar
ZONDER een emailadres erbij.
Deze fictieve contactpersoon zal nu helemaal bovenaan in je adressenboek
staan. Als nu een VIRUS probeert zichzelf te verspreiden via jouw
adressenboek dan zal het eerst naar deze fictieve naam !0000 een email
willen versturen. Dat gaat echter niet want er is GEEN emailadres ingevuld.
Dan zal je emailprogramma een foutmelding geven zoals bijvoorbeeld
hieronder staat:

"Dit bericht kan niet verstuurd worden, een of meer contactpersonen heeft
geen geldig email-adres. Controleer uw adressenboek en zorg ervoor dat alle
contactpersonen een geldig email-adres hebben."

Je email programma stopt dus bij de eerste naam (!0000) in je adressenboek
en vraagt dan wat je wilt. Je kan dan het verzenden van email afbreken en
je ziet direct dat er ongevraagd email wordt verstuurd.

OP DEZE MANIER VOORKOM JE NIET DAT JE EEN VIRUS KRIJGT MAAR JE GEEFT HET
NIET MEER DOOR.

Hoe meer mensen deze techniek gebruiken, hoe minder kwetsbaar we allemaal
worden voor virussen die zich op deze manier verspreiden!

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Stronke en Trosse

Di., 16 Oktober 2001 00:38

> Max : Hoe noem mens so 'n tros se stronk?

Gloudina
Ek dink nie daar is 'n woord vir die afge-ete stingel nie.

Wouter (slegs vir plaaslikes)
Dit herinner my aan Janine (van Big Brother SA) en die komkommer

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Dose

Ma., 15 Oktober 2001 19:32

On Mon, 15 Oct 2001 21:44:34 +0200, Davie Davis wrote:

> 'n Laatlam is uit die Oude Doos

Straks vind ik je nog een afgevallen stomme kaashaas!
Wat ben jij een uit de kluiten gewassen bezopen tupperwaredoos!

:-))

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Gloudina - So droog soos 'n rosyntjie...

Ma., 15 Oktober 2001 15:15

Ek kan sweer my Ouma het nét soutwater gebruik... Maar dit was perskes.
Ons het nooit genoeg druiwe gehad om rosyntjies van te maak nie...

Ek kon nie help om jou in my geestesoog te sien, korreltjie vir
korreltjie, met houtwasgoedpennetjies, ophang nie... Ek neem aan julle
het trossies opgehang. Het hulle nie dan langer gevat om te droog nie,
agv die vog in die ________? (Hoe noem mens so 'n tros se stronk?)

Hoe lank vat druiwe om te droog?

Ek het gereeld halfdroë perskes gesteel - dan's hulle so lekker
jêmmerig!
____________________________________________________________ __
skryf in boodskap news:3BCA3449.88F28C69@home.com...
Annette wrote:

> Oeps!! Wag - vrugte moet mos in die son lê om droog te word - die hangery
> sal bietjie baie lank vat:)))

Nee, eintlik is dit nie so in die geval van rosyntjies- maak
van druiwe nie. As jy dit in die son laat lê, op houtstellasies,
dan neem dit baie langer om droog te word as wanneer jy
dit op draadrakke hang om droog te word, gewoonlik nadat
jy dit gedoop het in 'n hittige mengsel van loog, olyfolie en
"caustic soda." (As gevolg van laasgenoemde onheilige mengsel
het my ma altyd vir my pa 'n paar sakke songedroogde rosyntjies,
wat op stellasies drooggeword het, vir huisgebruik laat maak. Sy
wou nie hê dat ons die goud-geel sultanas eet wat ons aan die
res van die wêreld verkoop het nie. Ek het een of tweekeer die
verskil vir mense in health food stores probeer verduidelik hier,
maar hulle kyk my net ongelowig aan.)

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 17 kommentare

laatlam

Ma., 15 Oktober 2001 12:15

Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?

What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?

--
Ninia

"I don't really come from outer space"
--12 Monkeys

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Nuwe intrekker

Ma., 15 Oktober 2001 11:16

Hierdie NG is vir my nog 'n totale nuwe ervaring en uitdaging, het nie
werklik 'n idee wanneer 'n mens mag praat, wanneer dit jou beurt is en of
mag nie.

As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.

Ons bly ook nou al vir die afgelope jaar in Dublin, Ierland en geniet die
ervaring geweldig en is dankbaar vir die wonderlike onderrig wat ons kinders
nou ontvang, die planne is nie om so dadellik terug te gaan SA toe nie, maar
tog is ons altyd honger vir nuus uit SA en ek dink die beste plek is hierdie
NG

As iemand dit dus op homself wil neem om ons tog so bietjie ingelig te hou
van verwikkelinge sal dit erg waardeer word. Ons lees wel die verskeie
plaaslike koerante elke dag op die net maar wil graag nuus uit 'die
suigeling se bek' hoor!

Kettie

Koeitjies & kalfies | 23 kommentare

'n Afrikaanse Taalman weg

Ma., 15 Oktober 2001 06:58

Louis Eksteen is die naweek dood.
Wonderlike taalman.
Hy het mos gehelp dat die Noorde geglo het hulle ken Afrikaans beter as die
Suide.
Sy enigste ou foutjie waaarvan ek weet is dat hy die verkeerde rugbyspan
ondersteun het.
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Davie se strepe!

So., 14 Oktober 2001 20:30

On Sun, 14 Oct 2001 23:11:29 +0200, Davie Davis wrote:

> Já  vroumens, jy's altyd sò realisties! ;-)

Já meneer! En jy het alwéér vergeet van die strepies se reëltjies?
:-)
(Sien Kobus - ek het niks gehad om te sê nie, toe moes ek maar...)
:-)))

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    842  843  844  845  846  847  848  849  850  851  852  853  854  855  856  857    »]
Tyd nou: Ma. Mrt. 09 22:04:47 UTC 2026