Eintlik wens ek die myne word genasionaliseer,
Britanje en Amerika het hul hande diep in SA se
rykdom en hulle het ons as nasie prakties vernietig
deur hul liberale inmenging in SA.
===================================
Nationalisation on ANC agenda: Malema
2010-05-07 21:18
Johannesburg - The nationalisation of mines was on the agenda of the
ANC, despite government denials ANC Youth League president Julius
Malema said on Friday.
"Other people can go around and assure and make assurances that mines
will never be nationalised, yet the reality of the situation is that
the nationalisation of mines is currently on the agenda of the ANC,"
he said.
"Our struggle now is for the economic emancipation and the
nationalisation of mines."
"The ANCYL is unashamedly on the forefront of the campaign to make
sure that mines in South Africa is nationalised for the benefit of the
people of South Africa."
Benefiting the people
Referring to a recent visit he paid Venezuela's President Hugo Chavez,
Malema said it was through state ownership that the Venezuelan
government provided free education, health and affordable social
services.
"The people of Venezuela benefit from the state’s ownership and
control of oil resources."
"Yet in SA, we have the world’s biggest reserves for platinum, gold,
chrome and manganese, and many other important minerals, yet the
majority of us have never even seen how the minerals look like."
Many South Africans had not benefited from the country’s minerals,
Malema said in opening a meeting of the ANCYL’s Young Womens' Assembly
at Ingwenya Lodge in Muldersdrift.
He, and other guests, watched a fashion show and a graphic
presentation on female reproductive health during a four-hour wait for
delegates to arrive at the conference.
'Respect women'
Malema said men should respect women, and "find a balance" between
their cultural rights and their respect for women.
"It can never be permanently correct that men have the liberty to have
as many sexual partners, when women are demonised in engaging in such
practices," he said.
The ANCYL campaigned for the practice of "one boyfriend, one
girlfriend".
"Multi-sexual relationships will be discouraged, not only among the
youth, but among all South Africans because the scourge of HIV and
Aids impacted all of us, irrespective of gender, culture and age."
Malema wore a yellow Bafana Bafana T-shirt to the event, where he was
introduced as "Baby Juju" and welcomed by women singing the praise
"when Malema speaks, you must listen".
Public rebuke
In April, President Jacob Zuma publicly rebuked Malema for his
insistence on singing the "shoot the boer" song, about his statements
on the murder of AWB leader Eugene Terre'Blanche and on the talks on
Zimbabwe, and for his attacks on journalists.
Zuma described Malema's conduct as "alien to the ANC".
Malema reportedly remained defiant at a news conference at the ANCYL's
Limpopo conference the next day, saying he would not take any personal
responsibility for his remarks made on Zimbabwe.
He said he "can't understand" why he was rebuked about his statements
on Zimbabwe, as the views expressed were not his, but those of the
ANCYL.
"We had the blessings of President Zuma," Malema told SABC news. He
also said he was shocked about the way he was rebuked in public on
television by Zuma, who is also the ANC president.
'No right to threaten'
"Even (former) president Thabo Mbeki, when he differed with the Youth
League, and the Youth League had taken firm radical positions against
him, he never did that," he said.
The ANC began disciplinary hearings on Monday into Malema's actions.
On Friday, Malema said the ANC did not belong to individuals, but to
its members.
"All leaders of the ANC will come and go. Those who see us as threat
to their positions have no right to threaten us with possible
expulsions from the movement."
"The movement remains in the hands of the membership."
He said the ANCYL would "never question or defy the leadership", but
that it said "many things on topics that others are scared to say".
Voor die 17de eeu het die inwoners aan die suide van Afrika van die
land geleef. Meestal gejag en veldkosse ge-eet. Verder het die land on-
ontwikkeld gelê. Vir eeue.
Van vordering uit eie inisiatief was daar weinig te sien.
Toe kom die blankes hier aan om 'n beter lewe,weg van die vervolging
oor hul Christenskap, te probeer uitwerk. Hierdie mense was al verder
gevorder op die beskawingspad as die inwoners wat hulle toe in Afrika
kom ontmoet.
Die blankes het toe reeds op eie stoom hulself so verbeter dat hulle
'n redelike beskawing hier kon vestig. Maar in Afrika het alles tot
nog toe maar redelik stil gestaan.
Daar was duidelike kultuurverskille tussen die nuwe aankomelinge en
die bevolking van Afrika en hierdie verskille sou uiteindelik, na jare
uitloop op die begrip “apartheid" waarvoor die blanke, en hoofsaaklik
die “Afrikaner”, as die muishond van die wêreld beskou sou word.
Hierdie kultuurverskille was so divers dat dit nooit met mekaar sou
kon vereenselwig word nie, en so loop dit uiteindelik, na jare van
wrywing, getalle-druk en wêrelddruk daarop uit dat die ANC beheer
oorneem.
Hierna is vordering maar stadig en totaal uit balans aangesien 'n paar
bevoorregtes met duur swart motors ry terwyl die res van die ANC
kiesers steeds swaarkry.
En betoog oor swak dienslewering doen hulle goed. Brandende motors en
buitebande en omgekeerde vuilgoeddromme is aan die orde.
Maar kom verkiesingstyd is die ou haat teen alles wat blank is steeds
daar en dit wys in die uitslae. Die regering word die geleentheid
gegee om maar weer voort te ploeter. Vir onbevoegdheid kry apartheid
skuld. Soms grens dit aan belaglikheid maar dit lyk of die massas dit
glo.
Hulle regeer Eskom, spoorweë, lugdiens,onderwys, paaie, uitsaai,
gesondheidsdienste en someer bankrot maar hulle bly regeer. Die
getalle is aan hul kant. En die prestasie-bonusse vir bogenoemde word
gereeld betaal.
Nou, vir 'n geruime tyd al, sien ek die neiging van blankes, en sekere
rubriekskrywers dat ons tog almal moet saamwerk sodat ons die “nuwe”
Suid-Afrika kan laat slaag. Baie edele gedagte van dié slimmes maar
daarmee het ek een probleempie. Wie is hierdie “ons” waarvan hulle so
geredelik praat.
Enige blanke wie die ANC kritiseer oor swak regering word as
rassisties uitgekryt. Maar as Malema die boere wil laat uitmoor moet
hy liggies oor die vingers getik word. Of die weermagoffisier wat in
sterk taal nie van blankes hou nie is geensins rassisties nie.
Seker ook buite konteks aangehaal. Dit moet seker in konteks gesien
word soos my volgende punt demonstreer. Een van die sogenaamde
Afrikaners skryf anderdag in die pers van die misdaad in Suid-Afrika
wat nou so danig buite konteks aangehaal word. Dié slim meneer haal
syfers oor misdaad aan en kom tot die gevolgtrekking dat slegs 0,87%
van die moorde op boere gepleeg word.
Maar wie vermoor die boere. Seker die “ons” waarvan almal so praat.
Die “ons” wie moet saamwerk dat Suid-Afrika kan vooruit gaan. Ek dink
“ons” moet uit die samelewing verwyder word sodat “ons” minder misdaad
kan pleeg.
En dan vry Malema en Zuma nog ernstig na Ou Bob oorkant die rivier.
Blykbaar het die ou nog iewers in sy agterkop 'n plan om
grondonteiening te laat werk. Hulle moet hom nog net oortuig om ook sy
plan duidelik te maak.
Ons kinders het goed aangepas hier in Australië en het nie planne om
gou terug te gaan nie. Die rede - hul veiligheid. In Suid-Afrika sou
hulle waarskynlik al deel van die misdaadstatistieke wees as hulle
deel wou wees van die “ons” waarvan party ouens so maklik praat.
My 19-jarige suster is op Vrydagaand, 30 April 2010, op pad terug van
’n partytjie in Rustenburg deur “polisiemanne” van die pad afgetrek.
Hulle het die SAPD-bussie waarmee hulle gery het se ligte afgeskakel,
my suster uit haar motor gepluk en haar handsak en selfoon probeer
afvat.
Hulle wou hê sy moet in hul bussie klim. Hulle het haar rondgestamp en
deurgesoek.
Toe sy ’n kans kry om my pa te bel wat op ’n plaas daar naby bly en
nie die eerste keer antwoord kry nie, het hulle haar uitgelag.
Sy het weer probeer en my pa was dadelik op pad.
Die sogenaamde polisiemanne het die pad gevat toe hulle hoor iemand is
daarheen op pad!
My pa het dadelik na ’n polisiekantoor gegaan waar hulle ook vir hom
gelag het toe hy daarop aandring om te weet watter van hul voertuie
uit was en wie aan diens was.
Hulle het gedreig om hom in hegtenis te neem as hy nie loop nie en een
het selfs sy rewolwer uitgehaal toe my pa aandring op inligting en
hulp.
Watter soort korrupte polisiediens het ons as die polisie sulke goed
aanvang en boonop weier om te help?
Nadat ’n bejaarde vrou van Fauresmith erg in haar huis aangerand is,
het die Vrystaatse gesondheidsdiens haar ook in die steek gelaat.
Mev. Lenie Liebenberg (84) kon eers 16 uur nadat sy só geslaan en
geskop is dat sy bloeding op die brein en ’n gebreekte rib opgedoen
het, vir die eerste keer ’n dokter spreek.
Liebenberg is Saterdag omstreeks 15:00 in haar huis deur ’n booswig
oorval wat ’n vuurwapen en geld geëis het.
Haar skoondogter, mev. Annelie Tereblanche van Bothaville, het gister
aan Volksblad vertel hoe haar skoonma eers na die Jagersfontein-
hospitaal gebring is.
“Sy is deur ’n vriendin na die hospitaal op Jagersfontein gebring.
Dáár is bloot gesê daar is geen beddens beskikbaar nie en ná ’n lang
geskukkel is ons na die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein verwys.”
Tereblanche sê toe hulle by dié hospitaal kom, was daar weer ’n
gesukkel en nadat hulle etlike ure moes wag, is hulle aangesê om haar
skoonma na die Pelonomi-hospitaal te bring.
“Dit was reeds 22:00 en ons is toe maar huis toe. Vanoggend (gister)
06:00 is ons Pelonomi toe met haar. Daar het hulle ons van bakboord na
stuurboord gestuur.” Uit moedeloosheid is ’n vriendin se dogter gebel,
wat ’n dokter in Bloemfontein is.
“Sy het ons na die trauma-eenheid verwys, waar hulle ons vroeër
weggewys het. Gelukkig was daar ’n dokter wat ons gesien redekawel het
en my skoonma toe gehelp het.”
Liebenberg was erg getraumatiseer met Volksblad se besoek. Tereblanche
sê sy het ’n gebreekte rib en bloeding op die brein.
“My skoonma het báie pyn.”
Liebenberg was Saterdag op pad om ’n vriendin te besoek, toe die rower
haar oorval het en terug in die huis gedwing het.
“My skoonma het nie ’n vuurwapen nie en het die R600 wat sy gehad het
vir die man gegee.”
Hy het glo die geld gevat en Liebenberg en homself in haar slaapkamer
toegesluit.
“Daar het hy haar vreeslik aangerand. Hy het haar kop teen die vloer
gekap, haar met die vuiste in haar gesig bygedam, haar rondgegooi en
geskop en op haar bors getrap.”
Sy het haar aanvanklik teëgesit, maar moeg geword.
Die muurhorlosie het haar oog getref en sy het vir die man gesê haar
kinders kom haar om 16:00 oplaai.
“Hy het toe uitgestap en my saam buitentoe gesleep.”
Die man het gevlug. ’n Vriendin het haar buite haar huis aangetref.
Tereblanche sê die dokter wat Liebenberg in Pelonomi ondersoek het,
het gereël dat sy trauma-berading ontvang.
Liebenberg se vriendinne op Fauresmith wat op haar afgekom het, was só
geskok dat hulle die aand saam in een huis geslaap het.
Ná talle oproepe het niemand gister die telefoon van die Jagersfontein-
hospitaal beantwoord nie toe Volksblad probeer vasstel het hoekom ’n
bejaarde slagoffer hier weggewys is.
Mnr. Jabu Mbalula, woordvoerder van die gesondheidsdepartement in die
Vrystaat, was gister ook “te besig” om op Volksblad se navraag te
reageer.
’n Sersant-majoor van die Leër-gevegopleidingsentrum by Lohatlha in
die Noord-Kaap gaan hof toe nadat sy bevelvoerende generaal glo vir
hom gesê het sy “haat wittes” en op die grond voor hom gespoeg het.
Dit het glo gebeur nadat die sersant-majoor in opdrag van die generaal
gearresteer is. ’n Been in sy arm is tydens die arrestasie gekraak.
Nou het ao. At Malan van die sentrum se arbeidsverhoudinge-afdeling
klagte teen sy bevelvoerende generaal en die minister van verdediging
by die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Militêre Polisie-agentskap
(MPA) ingedien, terwyl hy ook met ’n siviele geding teen haar begin
het.
Adv. Gert van Niekerk van Pretoria het bevestig hy is namens Malan
besig met regstappe.
Dit is nie die eerste keer dat die bestuurstyl van brig.genl.
Nontobeko Mpaxa, die generaal, op ’n konfrontasie uitloop nie.
Sy het glo al ’n ondergeskikte geklap. Malan meen egter dié keer het
dinge te ver gegaan.
Die konfrontasie het die aand van 31 Maart vanjaar begin toe Malan glo
’n militêre polisieman met ’n militêre voertuig by ’n drankwinkel in
Postmasburg aangepraat het.
Die volgende oomblik is Malan se arms geboei omdat die polisieman
gemeen het hy is besope en dat hy dronk bestuur.
Hy is by die militêre voertuig ingeboender waartydens sy arm glo
gekraak en sy nek seergemaak is.
Malan beweer in sy eedsverklaring Mpaxa het die ondersoekkamer in die
hospitaal waarheen hy geneem is om sy beserings te laat ondersoek,
binnegestorm.
Sy het die dokter glo verhinder om ’n behoorlike ondersoek uit te
voer. ’n Private dokter het later laat x-straalfoto’s neem wat die
breuk en die beserings duidelik gewys het.
Mpaxa en haar drywer het hom volgens die verklaring glo ook agtervolg
en sy het by geleentheid herhaaldelik vir hom geskree: “I hate you; I
hate you!” en op die grond gespoeg.
Onder-offisiere het haar tot bedaring probeer bring, maar sy het haar
glo nie daaraan gesteur nie.
Die SAPD wou luidens die verklaring nie die dronkbestuur-saak teen
Malan verder voer nie en die militêre polisiemanne het hom oornag in
’n kamer op Lohatlha toegesluit.
Toe hy die volgende dag ingevolge die militêre gebruik amptelik oor
die klag teen hom ingelig moes word, kon die MPA geen klagstaat indien
nie omdat hulle glo nie geweet het waarvan om hom aan te kla nie.
Malan sê in sy verklaring hy is ’n pligsgetroue soldaat wat die
afgelope drie jaar merietebonusse vir sy goeie werk gekry het. Hy voel
verneder en sy waardigheid is aangetas.
Lt.genl. Solly Shoke, leërhoof, het gesê nóg hy nóg die leër gaan nou
kommentaar lewer aangesien regsprosesse aan die gang is.
Johannesburg – Die Congress of South African Students (Cosas) het
Vrydag daarop aangedring dat alle skole wat Afrikaans as die primêre
medium aanbied, moet sluit.
“Cosas veroordeel enige rassistiese neigings wat daarop uit is om die
deure toe te maak vir swart studente deurdat dié skole Afrikaans as
die hoof medium aanbied,” het Oagile Louw, provinsiale sekretaris in
‘n verklaring gesê.
Hy het bygevoeg dat dit meestal in die Wes Rand is wat Afrikaanse
skole onder "rassistiese Afrikaanse bestuur" is en dat dié skole die
"inheemse volk van Suid-Afrika en Afrika as geheel" uitsluit deurdat
hulle onderrig in "onoorspronklike Afrikaans" aanbied.
“Ons dring dus daarop aan dat sulke skole sluit.”
Cosas het ook lede van die Suid-Afrikaanse Demokratiese
Onderwysersunie (Sadtu) gewaarsku dat die ontwrigting van skole nie
geduld sal word nie.
Sulke lede is, volgens Cosas, nie verbind tot kwaliteit onderwys nie.
'n 80-jarige man van ’n kleinhoewe by Kameeldrift, wes van Pretoria,
is Vrydag om 02:00 in sy bed oorval en in die maag geskiet nadat ’n
kombers oor sy kop getrek is.
Die koeël wat in sy buik opgeëindig het, het mnr. Jan du Toit ook
rakelings in die arm getref. Sy aanvallers, vermoedelik twee mans wat
die gemeenskap al etlike jare lank teister, het met net ’n klein
draagbare radio en selfoon gevlug.
Daarna het Du Toit bloeiend sowat 50 m ver na die huis van sy dogter
en skoonseun, mev. Paula en mnr. Connie Kok, gestrompel.
Hy is tans in ’n ernstige toestand in die Steve Biko-hospitaal in
Pretoria waar ’n operasie van langer as twee uur gisteroggend op hom
uitgevoer is om skade aan sy ingewande te herstel.
Mev. Lettie Kok (77), mnr. Kok se ma, het gesê die aanvallers het Du
Toit se skuifdeur oopgebreek en toe sy slaapkamerdeur, wat gesluit
was, oopgeskop om by hom uit te kom.
“Die rowers het toe ’n kombers oor sy kop gedruk en hom geskiet. Hulle
het seker die kombers oor sy kop getrek sodat hy hulle nie moet sien
nie.”
Daarna het hulle Du Toit se selfoon en ’n klein radio wat op sy
bedkassie langs sy bed gestaan het, gesteel en gevlug.
By sy dogter en skoonseun se huis het hy aan hul slaapkamervenster
geklop.
Mev. Kok het gesê die kinders het dadelik opgespring en met Du Toit
hospitaal toe gejaag. “Terwyl hulle hospitaal toe is, het ek ’n
buurman gebel wat dadelik die polisie ontbied het.”
Volgens haar was die polisie binne 15 minute op die toneel.
Du Toit se kamer was gister vol bloedspatsels en sy Bybel het op die
vloer gelê. Daar was nog ’n Bybel in ’n laai op die vloer.
Die bedkassie het ook ’n ent van die muur en bed gestaan, waarskynlik
soos die boewe dit uitgetrek het op soek na waardevolle besittings.
“Ons is erg geskok. Ek weet nie hoe ek vanaand gaan slaap nie, want my
senuwees is regtig klaar,” het mev. Kok, wat ook op die hoewe bly,
gesê.
Sy het gesê ’n jaar gelede het hulle ook by Du Toit ingebreek, “maar
hulle het net sy goed gevat en hom nie seergemaak nie”.
Mnr. Christo Kok, nog ’n seun van mev. Kok, het gesê Du Toit het sy
aanvallers as een lang man en een kort man beskryf. “Ek blameer die
mense wat onwettige immigrante in diens neem en hulle op hul eiendom
aanhou,” het hy gesê.
Me. Hettie Jordaan van die landelike beveiligingsektor het gesê Du
Toit se beskrywing stem ooreen met dié van twee misdadigers wat die
gemeenskap al die afgelope sewe jaar teister.
“Ons het nou ’n R10 000-beloning wat ons aan ’n persoon sal gee wat
ons help om dié verdagtes en veral mnr. Du Toit se skieter aan te
keer,” het Jordaan gesê.
Insp. Louis de Bruin, polisiewoordvoerder, het gesê die polisie
ondersoek klagte van gewapende roof en poging tot moord.
Voorspelling - (God) vir Vereenigde (Volksgroepe en/of) Nasies
President om te verhoog ?
(Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief)) (lank),
(Ook (in Engels), op soc.culture.south-africa, alt.unitednations,
talk.religion.newage en/of alt.religion.spiritualism).
*
Groot dank en/of wardeering word hiermee betuig.
Vir Opstaan en/of Vorentoe gaan (Inisiatiew(e)).
Om d.m.v. E-pos en/of Nuusgroep(e),
((Kosmies) Gesamentlike, (waar van toepassing)),
Kompromie en/of Onderhandelinge Kommunikasie (Inisiatiew(e)).
weer te gee.
Asook vir die ondersteuning daarvan.
Om vry en/of regverdig, (vorentoe) te kan vervorm,
na 'n (beter en/of) nuwe,
((ondersteun) (Inter-godsdienstige) (wen-wen),
(Sport) Deelname en/of Teokratiese,
(Gesamentlike), (Koalisie) Alliansie),
Aangename uitkomste Gemeenskap.
By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), word inniglik waardeer.
Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkoms Bereiking (Lede en/of)
Leiers.
Voor, tydens en/of na,
die hou van,
Benodigde,
en/of Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s), Ontmoeting(e),
en/of
((Koalisie en/of) ander),
((ondersteun) vorentoe bring van),
Verkiesing(e), Referendum(s), Menings Peiling(e) en/of Debat(te).
(1)
(Ondersteuning aan die (Beter en/of) Nuwe Kosmiese Ekonomie om te
verhoog ? )
Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.
Om die (beplanning en/of) uitvoering,
van (prys en/of ander) oorlo(ë) te verhoog.
(Voor, tydens en/of) na,
die (vorige, huidige en/of) volgende,
dodekallennium (10 tot die mag 12).
(Voor, tydens en/of) na,
die verhoging van navorsing,
aangaande (onafhanklikheid en/of) inter-afhanklikheid,
van Land(e) op (Aarde, in die Sonnestelsel en/of) Kosmos,
(met mekaar).
Om Bewusmaking (Inisiatiewe) te verhoog,
waar en/of wanneeer nodig.
Aangaande die suksesvolheid daarvan.
Om Alliansie(s) met Ruimte Reisiger Land(e) te verhoog.
In die verhoging van die (bou, ondersteuning en/of) verhoging,
van (Ruimte Tuie en/of) Ruimte Skepe,
op Aarde, (en/of asook in die Sonnestelsel),
alleen en/of gesamentlik,
(met Verdedigings Toestelle),
asook (drie-dimensionele) (Planeet en/of) (Kosmiese) Ruimte Kaarte,
(indien wel nodig).
Om verder verhoog te word,
na Land(e) in die Kosmos,
om Ekonomiese Deelname te verhoog.
(Voor, tydens en/of) na,
die verhoging van -
Lughawe Beheer Toring(e), na (Kosmies) Ondersteunde Beheer Toring(s),
Opligting (Inisiatiewe), na (Kosmies) Ondersteunde (Inisiatiewe),
(Lonely Planet), na Kosmiese Vennoot Reis Gids,
Wêreld Spasie Radio, na Kosmiese (Globale) Spasie Radio,
(USA Today), na Aarde, Sonnestelsel en/of Kosmos Vandag, (koerant),
en/of asook,
die Elektroniese Kommunikasie Netwerk,
na 'n (Aarde, Sonnestelsel en/of) Kosmies Gesamentlike, Netwerk,
(indien wel nodig),
(vry en/of regverdige),
(moontlike), moontlike en/of mega-moontlike,
alleen en/of gesamentlike,
primêre en/of sekondêre,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(droom),
wens en/of begeerte,
visie en/of doelwit,
en/of
konstitusionele voorstel,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.
(2)
(Die (beter en/of) nuwe Zimbabwe om te verhoog ? )
Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.
Om die verwydering van sanksie(s) te verhoog,
asook die verhoging van die betaling van bonus pryse / punte,
vanaf / aan Zimbabwe, en/of (Mev. en) President R Mugabe.
(Voor, tydens en/of) na,
die verhoging van (Ondersteunde en/of) Regerende,
Aangename uitkoms Party(e),
na meer
(Godsdienstige, Geestelike, Inter-godsdienstige en/of) Taal
Inklusiewe,
(Organisasie(s) en/of) Sentrum(s).
En/of asook,
vir die verhoging van beskikbaarheid,
om die blou-groen lig gee,
vir Rubikon Ondersteuning besluit(e),
(voor, tydens en/of) na,
die (aanstelling en/of) goedkeuring,
van Opvolg President(e),
om die volg van dieselfde weg te verhoog.
En/of
die verhoging van mediasie,
met Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s),
Aangename uitkoms (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s).
Om (van, (verder as), en/of) na,
(beter en/of) nuwe Argument(e),
te verhoog,
(vry en/of regverdige),
(moontlike), moontlike en/of mega-moontlike,
alleen en/of gesamentlike,
primêre en/of sekondêre,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(droom),
wens en/of begeerte,
visie en/of doelwit,
en/of
konstitusionele voorstel,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.
(3)
(Die (beter en/of) nuwe (Kosmos) om te verhoog ? )
Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.
Om die verhoging van die betaling van bonus pryse / punte,
aan (Vorige, Huidige en/of) Toekomstige,
(Onder Andere, Geestelike Groei en/of) Bevryding (Lede en/of) Leiers,
(Ondersteunde en/of) Regerende, Aangename uitkoms Party(e),
en/of
aan (ondersteun) Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s),
Aangename uitkoms (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
vir (Ondersteunde en/of) Aangewysde Land(e),
(op Aarde, Sonnestelsel, Kosmos en/of elders),
om die ontvang van Bewusmaking (Inisiatiewe) vir Diens Lewering,
te verhoog,
(veronderstel ((die Hemel), Shambala, Nirwana, Prasanthi Nilyam
(Puttaparthi, Indië) en/of) Salem,
en/of (beter en/of) nuwe (Argument)).
(Voor, tydens en/of) na,
die ((voorstel), begin, middel en/of) einde daarvan,
en/of
die verhoging van uitnooi na (Vorige, Huidige en/of) Toekomstige,
Aangename uitkomste Scenario(s),
om daar (van, (verder as), en/of) na,
te verhoog.
(Voor, tydens en/of) na,
die ((adverteering), vertrek, middel en/of) terugkeer,
van Borgskap(pe).
Alleen,
en/of gesamentlik met die (Meester(s) en/of) (God),
(vry en/of regverdige),
(moontlike), moontlike en/of mega-moontlike,
alleen en/of gesamentlike,
primêre en/of sekondêre,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(droom),
wens en/of begeerte,
visie en/of doelwit,
en/of
konstitusionele voorstel,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.
(Die hernumering van (Inisiatiew(e)), is soos verkies, en/of welkom).
Voor, tydens en/of na,
beraadslaag (is), is en/of gaan word,
met (Lede en/of) Leiers van -
G-77, G-20, (G-8), G-7 (Lid),
en/of EU, VSA, VK (en/of Salem), Land(e),
(indien wel nodig),
en/of
(soos verkies en/of ondersteun).
Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -
Meer effektiewe swaai, (van, (verder as), en/of) na,
(Afrikaanse) Geesteskundige, (Nuwe Era en/of) Holistiese Gesondheids
Beweging,
Inter-godsdienstige en/of (God) Ondersteunde,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.
Meer aangename samewerking (van, (verder as), en/of) na,
(Afrikaanse) Geesteskundige, (Nuwe Era en/of) Holistiese Gesondheids
Beweging,
Inter-godsdienstige en/of (God) Ondersteunde,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning, (van, (verder as), en/of) na,
Saamreis Aangename uitkoms, Bereiking Wenk (Inisiatiew(e)),
kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning, (van, (verder as), en/of) na,
((ondersteun) Ekonomiese bullopie, (onder andere)),
Kompromie en/of Onderhandeling Proses(se) (Onderweg),
kan asemrowend verhoog word.
Die vinniger realiseering van vry en/of regverdige,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(drom(e)),
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
(onder andere, totale handeldrywe van (Land(e), Ekonomiese
Sone(s), Planet(e), Galaksie Groep(e) en/of) op die (Kosmiese)
(Gesamentlike) vlak met mekaar),
kan asemrowend verhoog word.
Gesamentlike belange kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n (Beter en/of) Nuwe Lewe, kan vir Almal (geskep en/of) verhoog
word.
(Hoop dit help. )
(Sien dit help. )
(Saam met (die (outeur), en/of) (God),
vir 'n (Beter en/of) Nuwe Toekoms. )
(Staan op / Gaan vorentoe,
vir die reg, kontinuiteit, kwantiteit en/of kwaliteit,
van ((ondersteun) (Inter-godsdienstige) (wen-wen),
(Sport) Deelname en/of Teokratiese,
(Gesamentlike), (Koalisie) Alliansie),
Aangename uitkomste Gemeenskap,
(Bestaan, Lewe en/of) Vooruitgang,
asof dit U (eerste, laasste en/of) middelste geleentheid kan wees. )
By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word.
Sensors in heinings werk nie, massiewe gate in heinings. Grense
porieus.
------------------------
2010-04-28 23:46
Erika Gibson
Musina
Die weermag kan binne sy huidige begroting slegs sowat 600 soldate
(vier kompanies) verskaf om die Zimbabwiese grens van 220 km te
patrolleer.
Om die beplande 16 kompanies van nou af vorentoe te ontplooi, sal ’n
aansienlike ekstra bedrag aan die weermag toegeken moet word.
Dit gaan boonop R16 miljoen kos om die sensors in die grensheining te
herstel. Die onderhoud daarvan beloop ’n verdere R6 miljoen tot R7
miljoen per jaar.
Die heining se sensors werk glad nie meer nie en die soldate op hul
voete aangewese om die grenslyn te patrolleer.
Die sensors is elke 10 km aan ’n eggo-stasie gekoppel, waar die
sensors ’n alarm laat afgaan as dit versteur word. Niks van die
stelsel werk tans nie.
Die weermag het sedert April die grensbewakingsrol weer amptelik by
die polisie oorgeneem, maar ook hier blyk verwarring te wees.
Tydens ’n besoek van die parlementêre portefeuljekomitee oor
verdediging aan die grensbasisse vandeesweek het mnr. Mnyami Booi,
voorsitter van die komitee, gevra hoekom die soldate onder “haglike”
omstandighede in die veld moet bly.
Terselfdertyd is dit duidelik dat die polisie nog nie onttrek het nie
en die meeste van die behoorlike verblyfgeriewe beset.
Die weermag sou einde Maart die geriewe wat hy in 2005 aan die polisie
oorhandig het weer begin oorneem het.
Die grootste gedeelte van die polisiekontingent is egter steeds
teenwoordig, al het die soldate reeds die werk begin doen.
Die driedubbele grensheinings keer duidelik niemand nie, met plek-plek
oopgeknipte gedeeltes groot genoeg vir ’n voertuig om deur te ry.
Volgens kol. Lucas Delport van die weermag se gesamentlike
operasiesentrum is die rekordtyd vir ’n onwettige immigrant om oor al
drie heinings te klouter 15 sekondes. “Dit maak dit onmoontlik vir ons
om betyds te reageer as ons nie elektroniese stelsels het om ons te
help nie,” het hy gesê.
Die kontrakteur, wat destyds nog deur die weermag aangestel is om die
instandhouding van die grensheining te behartig, het in Desember
verlede jaar bankrot gespeel.
Sedertdien het die elektroniese gedeelte van die heining geheel en al
verval, terwyl die lemmetjies- en ander heinings eenvoudig met tange
oopgeknip word.
’n Nuwe tender sal op die vroegste in September vanjaar toegeken kan
word, maar die weermag het nie daarvoor begroot nie aangesien die
grootskaalse herontplooiing op die grense skielik gekom het.
’n Genie-kompanie van die weermag word eersdaags ontplooi om net die
ergste skade aan die grensheining te herstel. Die eerste kompanie van
44 Valskermregiment, Bloemfontein, wat reeds daar is, sal teen die
einde van die maand met nog twee kompanies van hul makkers aangevul
word.
Volgens lt.kol. Johan Herbst, waarnemende bevelvoerder van die
taktiese hoofkwartier Limpopo in Musina, het die weermag vanjaar reeds
9 049 onwettige immigrante by dié grens in hegtenis geneem. Dit bly ’n
onbegonne taak om die instroming te keer.