Op Sondag 18 April verskyn daar ‘n berig in die “Sunday Tribune”
waarin daar verskeie bewerings gemaak word teen die Suidlanders
waaronder die werwing van oud militêre en veiligheids polisie lede en
ook dat die Suidlanders agter ‘n e-pos veldtog is wat daarop uit is om
die 2010 sokker toernooi in Suid Afrika te boikot. Daar word verder
ook beweer dat die persone wat in Worcester gearresteer is met
onwettige wapens en springstowwe Suidlanders was.
Die skrywer van die artikel gaan selfs so vêr om te beweer dat die
Suidlanders “ondergrondse” strukture het wat gemobiliseer word om
sekere onwettige aksies te loods. Die joernalis, ene Dewet Potgieter
skryf vêrder dat hierdie bewerings aan hom deurgegee is deur ‘n “bron”
binne die Suidlanders.
Die Nasionale bestuur van die Suidlanders verwerp hierdie bewerings
met die minag wat dit verdien en daag mnr Dewet Potgieter en ook die
SAPD om hierdie bewerings in die publiek met feite te staaf. Die
bewerings word gesien as ‘n poging om die Suidlanders te diskrediteer
om sodoende die steun wat die Suidlanders huidiglik geniet te
minimaliseer.
Die Suidlander Nasionale bestuur stel dit onomwonde dat daar GEEN
ondergrondse aktiwiteite bedryf word nie en dat daar geen intensie of
poging bestaan om enige onwettige aktiwiteite te bedryf nie. Die
amptelike Suidlander DEKLERASIE stel dit duidelik dat geen onwettige
aktiwiteite geduld sal word nie. Alles wat deur die Suidlanders bedryf
word is in die ope en sigbaar.
Die Nasionale bestuur was vandag in gesprek met die Suidlander bestuur
in die Weskaap en ook die sameroeper van Worcester om te bepaal of die
aangeklaagdes deel was van enige van die Suidlander groepe. Dit is
bevind dat die aangeklaagdes nie deel was of is van enige Suidlander
groepe nie en is daar ook geen rekord dat hulle ooit enige Suidlander
vergaderings in die streek bygewoon het nie.
Die Nasionale bestuur is egter besig om die saak verder te ondersoek
en sal die bevindinge in die media bekend maak so spoedig moontlik.
Ons wens weereens alle ondersteuners te vra om nie summier alle
gerugte te glo of verder te versprei voor dit nie behoorlik getoets is
nie. Die Nasionale bestuur wens ook alle ondersteuners te maan om te
waak teen ENIGE onwettige optrede aangesien dit nie net u self en u
gesin beinvloed nie maar ook ‘n groot gemeenskap van ondersteuners
landwyd wat reeds in die Suidlander strukture opgeneem is.
Deesdae is daar voortdurende verwysings in die media na die sogenaamde
“swak” verhouding tussen plaaswerkers en boere. Boere word beskuldig
van onbillike arbeidspraktyke en nog veel meer. Steur invloedryke
mense hulle ooit aan wat die werklike omstandighede is? Ek noem ’n
paar feite.
Eerstens die werkers: Hulle kry huisvesting, krag en water verniet. En
anders as hul familie op baie plattelandse dorpe, waar daar dikwels
vir dae nie kraanwater is nie, het hulle altyd toegang tot goeie,
skoon water. Hulle kry kos en klere en die minimum loon en in baie
gevalle meer as die minimum loon. Hulle het ook ander voorregte:
menigmaal neem die boer self ’n werker of sy siek kind dokter of
hospitaal toe. ’n Plaas is ook ’n besigheid nes ’n fabriek. Ek wil nog
sien watter fabriekeienaar self met ’n siek werker dokter toe sal ry,
maar boere doen dit en op eie koste.
Wat die boere betref: Ek twyfel of enigeen wat nie die plaasopset ken
nie, ’n idee het van die benarde veiligheidsituasie van die
plaasmense. Die kommandostelsel is afgeskaf. Baie boere moes
noodgedwonge hul wapens ingee weens die nuwe wapenwet (dít is weer ’n
ander storie).
Boere word getart. Daar is snags dreigoproepe: “Ons weet waar julle
bly. Ons kom julle doodmaak.”
Om ’n boerdery te bedryf moet ’n mens buite wees en die oomblik wat
die boer uit sy huis uitgaan, is hy ’n teiken.
Stadsmense sal dit tog nie duld as daar skielik ’n klomp vreemdes in
hul erf rondhang nie, maar as vreemdelinge op ’n boer se plaas (sy eie
private eiendom) rondloop om moeilikheid te maak en die boer sou selfs
net ’n waarskuwingskoot afvuur, word hy summier in hegtenis geneem.
’n Boer wat onlangs deur militante vreemdes lastig geval is, het sy
wapen op hulle gerig om hulle te verwilder – let wel: Hy het nie
geskiet nie. Hulle het padgegee, maar toe die boer sy oë uitvee, was
die polisie daar om hom in hegtenis te neem en het hulle sy wapens
gekonfiskeer, omdat hy ’n wapen op iemand gerig het.
Meestal is daar ’n goeie verhouding tussen ’n boer en sy werkers en
die aanvallers is vreemdelinge. Maar nou was daar ’n vlaag van
opstokery en aanhitsing van werkers tot geweld. Dié arme mense is
verward en verskeur tussen lojaliteit teenoor die werkgewer en vrees
vir dié wat hulle intimideer.
As ons almal ons gesindheid teenoor die boere kan verander en raaksien
die goeie wat hulle doen, kan die onrus op die platteland gestuit
word. Daar word liedere gesing en verwyte rondgeslinger dat boere
verkragters en moordenaars is. Ek ken nie so iemand nie. Maar as daar
’n enkele boer is wat hom aan ’n erge misdaad skuldig maak, sleep hom
voor die hof en straf hom. Verstaan asseblief dat boere vredeliewende
mense is wat probeer om, ongeag baie moeilike omstandighede, vir ons
kos te produseer.
KwikFit is het Wilders gestook zat en gaat daarom de komende maanden
het goede voorbeeld geven; integratie begint met het werven van meer
allochtone werknemers, en dan vooral negers:
Ek skryf hierdie brief namens ’n groep Afrikaners, (nie alle
Afrikaners nie), vir wie dit nie meer lekker is om in Suid Afrika te
bly nie.
Ons weet nie regtig wat u bespreek het met die “elite”-Afrikaners by u
onlangse dinee nie, maar ons wil graag ’n versoek aan u rig.
Kan ons asseblief ’n tuisland kry?
Ek is nou maar eers 28, dus weet ek nie veel van wat onder apartheid
gebeur het nie (al moet ek nou betaal daarvoor). Wat ek wel raakgelees
het, was dat die apartheidsregering die reg van swart mense erken het
om oor hulle self te regeer en daarom is daar vir hulle tuislande
gestig.
Kan julle darem net hierdie enkele guns beantwoord en vir ons ook ’n
tuisland gee waar ons oor onsself kan beskik?
Ons vra nie eers die beste deel van Suid Afrika nie. As ons net ’n
groot genoeg stuk in die Karoo, Noord-Kaap (Weskus) kan kry naby ’n
groot rivier, met volle onafhanklikheid sal duisende Afrikaners hulle
self daar gaan vestig.
Dit is ’n wen-wen-situasie.
As die Afrikaners weg is, kan julle al die grond nasionaliseer, sonder
enige weerstand. Julle gaan geen opposisie hê nie, wat beteken dat
julle julle salarisse en voordele kan aanpas net soos julle wil. Julle
mense kan die grond vat en maak net wat hulle wil, sonder dat enige
iemand kerm daaroor.
Ons Afrikaners kan dan oor begin en vir ons ’n land bou soos wat ons
daarvan hou. Meneer Zuma, die erge verskille in kulture in hierdie
land maak dat rassespanning ál meer toeneem. Indien u die Afrikaner
laat gaan, sal u gesien word as ’n vredemaker in die oë van die
wêreld, selfs groter as Mandela! U sal onthou word in die geskiedenis
as ’n wyse man wat konflik vermy het deur aan al die kulture se
behoeftes te voldoen.
Ons vra u nie om die beste van u land op te offer nie. U kan die
swakste deel van Suid Afrika ruil vir vrede in Suid Afrika. Dit is tog
die goedkoopste prys denkbaar.
Asseblief, President Zuma, laat die Afrikanervolk trek.
Ek hoop en bid u is te vinde vir hierdie voorstel,
Ruut66 wrote in
news:a3114af7-1369-4...@z7g2000yqb.googlegroups.com:
> http://www.mg.co.za/article/2010-04-07-terreblanche-found-wi th-private-pa
> rts-exposed
>
> The "real issues" that caused Terre'Blanche's murder were
> exploitation, child labour and his "tremendous abuse and terrorism" of
> farm people. "This sudden brouhaha on the death of Terre'Blanche
> confirms our long-held view that the life of a white person is more
> important than that of a black person in this country," said
> Mokhutshane. "This is not a racial statement, but an indication of
> reality because many black people have been murdered mistaken with
> baboons and animals by white people and there have never been any
> noise, except from [the Congress of South African Trade Unions] on
> such killings." The YCL North West's concern was that his murder
> accused would not receive a fair trial because of the case's quasi-
> political status.
>
> 15 April gaat de zaak verder. Een moord is een moord. Daar kan geen
> rechter omheen zou je zo zeggen. De verzachtende omstandigheden zijn
> er, maar rechtvaardigen nog geen moord. Het was niet eens een
> politieke moord maar deze wordt van alle zijden verpolitiekt. En dat
> is jammer omdat rechtspraak er alleen mee kan verliezen.
>
> R
>
>
Zware verminkingen zijn bij uitstek het teken van een politieke moord, en
bij bijna elke zwart op witte roofoverval het geval, met name wanneer er
tevens bijna niets gestolen wordt (en er dus sowieso geen economisch motief
is).
Hoevaak hebben blanken *dat* bij zwarten gedaan?
En dan ook nog de gotspe om per ongeluk doodschieten te vergelijken met
zo'n doelbewuste slachtpartij.
Van Gogh werd ook niet zomaar vermoord.
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
Mijn Pasen kan niet meer stuk nu deze smerige racist eindelijk geruimd is
geworden. Het had jarengeleden al gebeurd moeten zijn. Veel witten zijn al
vergeten wat het apartheid dat door de witten geïntroduceerd is geworden in
Zuid-Afrika allemaal voor leed heeft aangebracht.
En nu voor jullie allen het nummer 1 lied. Nu nog de mp3 versie vinden om er
een aardige remix van te maken.
Dubul-ibhunu = Skiet die boere
Ayasab' amagwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
ayeah
dubula dubula (shoot shoot )
ayasab 'a magwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
awu yoh
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyeah (oh mother)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyo (oh mother)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Ayasab' amagwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot )
ayeah
dubula dubula (shoot shoot)
ayasab 'a magwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
iii yoh
dubula dubala (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyo (oh mother)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyo (oh mother)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Ziyarapa lezinja (these dogs are raping)
dubula dubula (shoot shoot)
ay iyeah
dubula dubula (shoot shoot)
Ziyarapa lezinja (these dogs are raping)
dubula dubula (shoot shoot)
ay iiiyo
dubula dubula (shoot shoot)
Aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
Ayasab' amagwala (the cowards are scared)
Dubula dubula (shoot shoot)
Ay iyeah
Dubula dubula (shoot shoot)
Ayasab' amagwala (the cowards are scared)
Dubula dubula (shoot shoot)
Ay iyeah
Kaapstad - Die AWB-leier Eugene Terre'Blanche is Saterdag op sy plaas
in Ventersdorp deur plaaswerkers vermoor, het sy dogter Bea
Terre'Blanche aan Nuus24 bevestig.
Terre'Blanche is op Maandag 31 Januarie 1944 in Ventersdorp in die
Noordwes gebore. Hy het op 7 Julie 1973 met slegs ses geesgenote die
AWB gestig.
Terre'Blanche is net na 18:00 in sy slaap met pangas op sy plaas
aangeval. Niks is gesteel nie.
Me. Terre'Blanche het gesê hulle het die tyding by familievriende
gekry en dat dit 'n groot skok vir die familie was.
"My pa het soms alleen op die plaas gaan slaap om na die diere te kyk.
Dit was vir ons 'n geweldige skok om te hoor hy is dood."
Me. Terre'Blanche woon in die dorp.
Sy het gesê die familie vermoed twee of meer mense het haar pa
vermoor.
"Die polisie het twee mense in hegtenis geneem, maar dit is al
inligting wat ons in dié stadium het."
Sy het gesê begrafnisreëlings is nog nie getref nie, maar sal Sondag
bespreek word.
Malema sing wéér 'Skiet die Boere'
2010-04-03 21:15
Johannesburg - Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het
Saterdag "Skiet die Boere" gesing ten spyte van 'n hofbevel wat hom
verbied om so te doen.
"Die hofbevel is nie hier van toepassing nie," het Malema aan die SABC
gesê.
"Die bevel is toegestaan deur dieselfde ongetransformeerde regstelsel
wat gedurende apartheid in plek was. Dit (die regstelsel) is oorwin
deur die struggle."
Hy het gesê hy is bereid om tronk toe te gaan vir die sing van die
liedjie.
Malema het die liedjie in Harare gesing tydens sy besoek aan pres.
Robert Mugabe en om bande "om historiese redes" met die Zanu-PF te
versterk.
Die Pretoriase hooggeregshof het Malema Donderdag verbied om dié
liedjie te sing.
Dié hofbevel is van krag tot die eerste dag wat die saak in die
gelykheidshof aangehoor word. Die saak is deur regter Eberhard
Bertelsmann na dié hof verwys.
Dít volg na Malema versuim het om 'n ultimatum deur die burgerregte-
inisiatief AfriForum na te kom. Dié groep het teen verlede Vrydag 'n
verskoning van Malema geëis.
Malema het eers by 'n saamtrek by die Universiteit van Johannesburg
gesing en toe verskeie kere daarna.
In Zuid-Afrika zijn ze wel erg begaan met hun imago tijdens het WK voetbal.
Het organiserende land is van plan duizenden daklozen, bedelaars,
prostituees en straatkinderen in een speciaal kamp te huizen. Na achthonderd
mensen uit Johannesburg, zijn er nu ook driehonderd uit Kaapstad reeds
'weggestopt' in een township in de buurt: Blikkiesdorp, dat die naam te
danken heeft aan zijn krappe en weinig comfortabele behuizing en waar al
1.450 families samengepakt zitten in een buurt bedoeld voor 450.
Menslievende instellingen staan op hun achterste poten.
Johannesburg - Die ANC is verstom dat die hof nie die party
geraadpleeg het voor die beslissing dat die Struggle-lied "Skiet die
boer" onwettig is nie.
Die party wil nou die beslissing in die konstitusionele hof daag.
Die ANC meen die hof sou anders beslis het indien dit die regerende
party geraadpleeg het.
Die lied is onder die spervuur ná ANC-jeugleier Julius Malema vroeg in
Maart by 'n studentebyeenkoms in Johannesburg "Skiet die Boere, hulle
is verkragters!" gesing het.
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) is voorts toegegooi
onder klagtes teen Malema.
Die hooggeregshof in Johannesburg het Vrydag beslis dat dit
ongrondwetlik en onwettig is om die woorde van die kontroversiële lied
te sing volgende 'n interdik vandeesweek deur ‘n sakeman in Delmas.
Die sakeman, Willem Harmse, wou verhoed dat sy kollega Mahomed Vawda
die lied gebruik op plakkate tydens ‘n optog teen die hoë
misdaadsyfers in Mpumalanga en Gauteng.