All the stars come out to play in Grahamstown soon after the Winter solstice
when the Tsimela (Xhosa for Pleiades) rise, heralding the start of the New
Year in Africa. As June ends, the little Eastern Cape city is transformed
into one huge happening. The pace quickens, the drums beat.
The National Arts Festival is your one-stop shop for all that is new and
happening on the national arts scene. Be there and be in the know. From
Saturday 29 June to Saturday 6 July, Grahamstown will transform into a
dedicated arts venue where performers, visual artists, audiences, writers
and craftspeople fuse in a celebration of the creative energy that reminds
us all of how exciting it is to be human, here and now.
For eight glorious days life is so heightened by surprise, stimulation,
soulfood, challenge and fun that you'll feel you suddenly met your true self
all over again in the fullest sense. Other wonderful meetings with
fascinating strangers and old friends happen on every corner during this
non-stop arts party.
The Main and Fringe programmes are so rich and varied that you can put
together a personalised Festival that meets your particular dreams, tastes
and desires. Talks and walkabouts with experts and late night debates in
eateries, pubs and coffee bars help develop the connoisseur lurking within
you.
Street Theatre, street life, Sundowner concerts and dozens of exhibitions
are all highlights of the free-for-all. And just when you thought your
senses were sated, you could indulge in an orgy of shopping at the craft
fairs.
THE PROGRAMME
The line up for the Main programme will be announced in early March. The
Booking Kit, a comprehensive guide to what's on, where to stay and how to
get there will be available in mid-April. The Fringe Booking Kit giving
details of all the shows and exhibitions that will be presented on the
Festival Fringe will be available in mid-May.
THE FRINGE
Performing and visual artists who would like to participate in the 2002
Festival Fringe may request registration forms to be either posted or
e-mailed by contacting the Festival Office (see contact details below).
Together with the Fringe registration forms is a booklet containing all the
information you need to know for participation in the 2002 Festival Fringe,
and sets out the conditions with which we need you to comply.
The Fringe does not have any restrictions or selection criteria other than
the deadline dates. We believe that your commitment to the work, which you
have created, is justification enough for its appearance at this, our
country's premier cultural event! With the growing international interest in
the National Arts Festival it is one of the few opportunities offered in
South Africa of "being discovered"!
Closing date for registration is 8 March 2002.
FRIENDS OF THE FESTIVAL
Join our mailing list - National Arts Festival, Grahamstown
Just fill in and return this coupon (www.nafest.co.za) to join our FREE
mailing list and we will send you both the Main and Fringe Booking Kits as
soon as they become available or you may simply download them from the
website and study them at your leisure.
5 goed wat ek vandag van hou:
1) Ons krieketspan het die eerste finaal teen NZ gewen- jippiehaaihei!
2) Na 'n bewolkte en winderige vroeg-oggend, het die son so vreeslik mooi
deurgebreek.
3) Die N1 lyk te pragtig - al die struike op die middelmannetjie blom - en
daardie blommetjies klou!! nie een waai af nie
4) Ek het vanoggend ontbyt geniet in my geliefde koek-plek - Franse
roosterbrood..
5) Vandag is my weerstandsvermoë besonder hoog - ek het nie een ekstra
koekie gekoop na die ontbyt nie.:)))
5 goed wat my vandag vies maak:
1) Godsgawes ( daardie voertuie met 'n G registrasie) wat dink hulle kan al
wat verkeersreel is oortree.
2) Nadat ek 20 minute gewag het dat 'n lêer opgespoor word, moes ek nog 'n
verdere 15 minute wag om gehelp te word.
3) Die gruwelike treinongeluk in KZN is veroorsaak deur kabels wat skaars 'n
uur voor die ongeluk gesteel is - dus was daar geen sinjale wat op daardie
trajek gewerk het nie.
Moordenaars wat dink hulle is net diewe.
4) Marike de Klerk se moordenaar kon 'n tweede leuenverklikkertoets kry -
wat hy ook nie geslaag het nie.
5)Haarkappers wat maak asof hulle vreeeeeeslik besig is, terwyl jy met jou
eige oge kan sien hy is nou net klaar met iemand, en daar is niemand anders
wat wag om gehelp te word nie.
Seker gedog hy kon nou 'n lekker ou koppietjie tee gaan sit en geniet,
terwyl ek ewe inskiklik sou wag.
Bozone: The substance surrounding stupid people that stops bright
ideas from penetrating. The bozone layer, unfortunately,
shows little sign of breaking down in the near future.
Intaxication: Euphoria at getting a tax refund, which lasts until you
realize it was your money to start with.
Beelzebug: Satan in the form of a mosquito that gets into your
bedroom at 3 in the morning and cannot be cast out.
Ignoranus: A person who's both stupid and an asshole
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar dit is meer
as 10.
Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê tussen
Pretoria en Johannesburg.
Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.
Grootdoenerigheid op die belastingbetaler se koste
Daar is diegene wat aanvoer dat Suid-Afrika sy internasionale aansien
grootliks verloor het. Dan verwys hulle veral na die Westerse wêreld. Hulle
wys daarop dat hoewel spekulante nog op ons beurs bedrywig is, die groot
sake-instansies traag is om werkskeppend in die land te belê. Politieke
stabiliteit is onder druk en Westerse beleggers is nie seker in hoe 'n mate
die SAKP en Cosatu die trom vir die ANC slaan nie en of Suid-Afrika nie dalk
op die Mugabe-pad is nie.
Wet en orde het opsigtelik die wyk geneem uit die land, saam met die baie
kundige Suid-Afrikaners wat elders 'n heenkome gaan soek. Hulle sien
wanbestuur en korrupsie eerder as verstandige en doeltreffende regering. As
die groot finansiële instansies vergader, die Wêreldbank, die Internasionale
Monetêre Fonds en die Groot Agt is daar nie langer manne van die formaat van
'n Klasie Havenga en 'n Nic Diederichs en hulle vergesellende amptenare wat
op daardie peil kan meepraat nie. Les bes, daar is nie meer leiers soos 'n
Daniël Malan, 'n Hans Strijdom of 'n Hendrik Verwoerd wat, ondanks hulle
verwerpte beleid, Suid-Afrika so kon regeer dat buitelandse beleggers
oortuig was hulle geld is veilig hier nie.
Dit is hoofsaaklik 'n perspektief op Suid-Afrika se beeld in die Westerse
wêreld.
Daar is ander wat argumenteer Suid-Afrika is nou ontslae van sy beeld as
muishond van die wêreld, van sy ongewilde beleid en dat hy as 'n demokrasie
met 'n navolgingswaardige grondwet beskou word. Hulle wys daarop dat die
ANC-staatshoof, Thabo Mbeki en sy minister van buitelandse sake, Nkosasana
Zuma, oral in die wêreld hulle opwagting maak waar daar iets belangriks aan
die gang is. Mbeki wip die wêreld deur in sy presidensiële straler, dikwels
met Zuma aan sy sy en word oral ontvang, van Peking tot Washington.
En waar daar probleme is, hetsy konflik of 'n natuurramp soos in Burundi en
die Kongo, daar maak een of albei van hulle hulle opwagting om te bemiddel
en om materiële en ander hulp uit Suid-Afrika te lewer, van soldate tot
komberse.
Ook word Suid-Afrika die sentrum van self-geïnisieerde wêreldkonferensies
soos dié oor rassisme verlede jaar in Durban en die komende Wêreldberaad vir
Volhoubare Ontwikkeling in Augustus vanjaar in Johannesburg.
Hierdie is hoofsaaklik 'n Derde Wêreld-gerigte perspektief. Dit is nie 'n
uitvloeisel van Suid-Afrika se sterk ekonomiese posisie, sy leiersrol op
navorsingsterreine en tegnologie of die statuur van sy leiers en prestasie
van sy regering nie. Dit is self-geïnisieer en wat meer is, dis die
belastingbetaler wat die rekenings moet vereffen.
Dit dreig om ook die geval met die beplande Beraad vir Volhoubare
Ontwikkeling te wees. Na berig word is binnelandse sakelui en buitelandse
regerings alles behalwe geneë om hierdie uitstalvenster vir Mbeki se droom
van 'n Afrika-renaissance te finansier. Dit word as 'n praalgeleentheid
beplan en kan die Suid-Afrikaanse belastingbetaler 'n aardige R550 miljoen
uit die sak jaag. Maar, soos die Noord-Transvaalse LUR Joe Mangwangyi sê,
geld is mos daar om gespandeer te word.
Suid-Afrika is allesbehalwe belangrik en groot in die wêreldoë wat die
beursies en die wêreldpolitiek beheer. Hy het wel 'n grootdoenerige owerheid
wat soms selfs opdringerig kan wees in die wêreldgeselskap.
. Number two - our surveillance had shown that the rear of the ANC
office were not, it appeared to us to be under surveillance by anybody
else and thirdly, in line with our instructions not to kill or injure
if at all possible and certainly not to kill or injure any non-ANC
people,