Die dorp Gravenhage, in watter van die lande in Europa is dit geleë?
Ek het 'n voorwerp hier wat in daardie dorp/stad vervaardig is.
Die vervaardiger se naam is: W. Vervloet & Zoon
Op die voorwerp is die volgende geskryf. Daar mag meskien 'n
fout in die spelling wees as gevolg van ek wat dit meskien
anders sien. JE MAINTIENDRAI
Ek het nie eintlik meer inligting nie, behalwe dat ek nog moet sê
wat die voorwerp is.
Arthur, hoe lyk dit, lus vir 'n fietsrit na Gravenhage? :-)
--
OOr die nuus vandag - die ANC gaan nou glo aankondig dat duisende
vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.
Van die vrywillegers sal help om die polisiestasies in stand te hou, maar
die meste sal moet help met pladblokkades.
Ek is seker die bendes en smokkelaars gaan hier 'n gulde geleentheid sien om
dinge vir hulle makliker te maak.
Annette
waarskuwing: hier is engelse woorde (nie noodwendig met die regte
spelling nie) in hierdie post. as dit jou gat gaan laat kramp, moenie
lees nie.
ek lees nou vanoggend op die lamppale dat daar vandag besluit word of
daai janine vrou (van big brother) haar werk sal hou as onderwyseres.
ek self het nie bb gekyk nie (dis nou vanwee die gebrek aan mnet en
dstv) maar haar aksies het soveel opspraak gewek dat mense sommige van
haar antics vir my getape het, veral die komkommer een.
nou my punt, en ek het een, ek verstaan nie hoekom daar oor so iets
gekoukus moet word nie. dis duidelik, vir my in elk geval, dat sy nie
`n onderwyseres se agterend werd is nie. in beginsel het ek nie `n
saak met wat sy doen of wat haar morele standaarde is nie maar om dit
op nasionale tv te doen terwyl jy weet daar is ouers en dalk selfs van
die kinders wat dit gaan sien, common is al wat ek kan se. plaas sy
maar vrywillig loop en haar eintelike calling, om in porn movies te
speel, volg.
hiers `n ou ene-
An 80-year old man was having his annual checkup and the doctor asked
him how he was feeling.
"I've never been better!" he boasted. "I've got an eighteen year old
bride who's pregnant and having my child! What do you think about
that?"
The doctor considered this for a moment, then said, "Let me tell you a
story. I knew a guy who was an avid hunter. He never missed a season.
But one day, he went out in a bit of a hurry, and he accidentally
grabbed his umbrella instead of his gun." The doctor continued, "So he
was in the woods, and suddenly a grizzly bear appeared in front of
him! He raised up his umbrella, pointed it at the bear and squeezed
the handle. And do you know what happened?" the doctor queried.
Dumbfounded, the old man replied, "No."
The doctor continued, "The bear dropped dead in front of him!"
"That's impossible!" exclaimed the old man. "Someone else must have
shot that bear."
"That's kind of what I'm getting at," replied the doctor.