PERSPEKTIEF DEUR GAWIE
Misdaad
Gedurende 2002 is daar, as die amptelike statistiek van die Suid-
Afrikaanse Polisiediens geglo kan word, meer as 2,6 miljoen misdrywe
gepleeg. Daar was onder andere 21 000 moorde, 35 000 pogings tot
moord, 11 000 gevalle van strafbare manslag, 219 000 gevalle van roof
waarvan 119 000 roof met verwarrende omstandighede was, 52 000
verkragtings en 8 000 gevalle van onsedelike aanranding terwyl daar
meer as 500 000 gevalle was van aanranding, waarvan meer as die
helfte gepleeg was met die opset om ernstig te beseer. Daar was
sowat 400 000 inbrake, 46 000 gevalle van veediefstal en amper 'n 1
000 000 gevalle van diefstal.
Hierdie toestand het ondanks die beloftes van daardie skurk, FW de
Klerk en sy eie rowerbende, van vrede, veiligheid en voorspoed,
sedert 1994 jaarliks vererger. Te midde van hierdie situasie moet 'n
mens daagliks hoor oor die Awonder@ van die nuwe Suid-Afrika, terwyl
dit baie duidelik is dat Suid-Afrika as die misdaad hoofstad van die
wêreld beskou word. Daar word meer moorde in Suid-Afrika gepleeg as
in Amerika, laasgemelde waarvan die bevolking vyf keer meer is as dié
van Suid-Afrika. Suid-Afrika is ook die moord hoofstad van die
wêreld en kan wat betref elke afsonderlike misdryf waarskynlik Aspog@
dat hy die boonste plek op die ranglys beklee.
Daar is al dikwels in hierdie rubriek verwys daarna dat die
regstelsel wat ons in Suid-Afrika aantref, nie geskik is vir ons
samelewing nie. Die waardes wat verteenwoordig word in hierdie
regstelsel, stuit meeste Blankes teen die bors. Dit is in elk geval
ook ver verhewe die ontwikkelingspeil van die gewone Swarte, met die
gevolg dat dit ook 'n regstelsel is wat vreemd is aan Swartes se
waardes. Met die toename in verstedeliking en gevolglike toestroming
van Swartes na die stad, sal Blankes in stede toenemend uitgelewer
wees aan misdaad. Die ontvolking van die platteland van Blankes het
egter ook tot gevolg dat mense vereensaam op plase waar hulle 'n
maklike teiken is vir aanvalle van Swartes. Grondeise van Swartes
omsingel Blanke plase met 'n noodwendige toename in misdaad. Hulle
kan self nie boer nie en plak op plase en steel om te bly lewe.
Enige besoek aan enige tronk sal ook die verhaal vertel, naamlik dat
dit hoofsaaklik Swartes is wat misdrywe pleeg. Sou die Blankes 10%
van die huidige bevolking uitmaak, wil ek sover gaan om te beweer dat
die Blankes in tronke waarskynlik nie eers 'n honderdste van die
tronkbevolking uitmaak nie. Daar is meer privaat sekuriteitspersoneel
in Suid-Afrika as staatspolisiemanne. Gevolglik is dit nie meer die
staat wat omsien na die veiligheid van mense in hierdie land nie maar
mense self. Daar is gevolglik van polisiëring baie min te sien en is
die staat nie meer in staat om orde te handhaaf nie. Die staat het
reeds in chaos verval.
Wat verder onrusbarend is, is die totale verval van dissipline in
hierdie land. Elkeen maak net wat hy wil. Dit is nou eenmaal so dat
indien die regering van die dag nie 'n voorbeeld stel vir die
onderdane nie, daar ook nie van onderdane verwag kan word om binne
perke te lewe nie. As dit dan reg is vir regeringsamptenare om geld
van die staat te steel en korrupsie te pleeg, waarom mag 'n werklose
Swarte dan nie steel nie? Laasgemelde het immers die brood wat hy
gesteel het meer nodig as die kar wat die vername staatsamptenaar
gesteel het. Hierdie verval van dissipline vind mens ook in skole
waar talle onderwysers in staatskole vertel van die totale verval in
dissipline en dat daar eintlik 'n wetsongehoorsame burger opgevoed
word om losgelaat te word in en op die samelewing.
Om te midde van hierdie toestand wat in hierdie land heers, naamlik
die verval in dissipline, die onrusbarende hoë misdaadsyfers en
gevolglike chaotiese toestande en wanorde, te praat van 'n
demokrasie, is om die waarheid gruwelik te verkrag. In 'n
multikulturele samelewing bestaan daar mededingende etniese
gedragskodes. Dit maak dit problematies om van Amisdaad@ te praat.
Talle Swartes beskou verkragting nie as 'n misdaad nie, maar eis baie
Swart mans eenvoudig die Agehoorsaamheid@ en Atoestemming@ van Swart
vrouens en kan hulle nie verstaan waarom hulle van verkragting
aangekla word nie. Om nie van diefstal te praat nie!
Mnr Jaap Marais het dikwels gestel dat hierdie bestel in duie gaan
stort en dat dit gepaard sal gaan met geweld. Alhoewel dit nie op
hierdie stadium op die oog af lyk of etniese geweld binnekort gaan
uitbreek nie (alhoewel dit natuurlik nie uitgesluit kan word nie),
kan die samelewing in duie stort weens die misdaadspiraal. Misdaad
gaan trouens gepaard met geweld en is dit 'n kenmerk van feitlik elke
misdaad wat gepleeg word. Dit het ook tot gevolg dat gemeenskappe
die reg in eie hande neem en hulle eie sogenaamde howe tot stand
bring waar sogenaamde reg en geregtigheid summier geld op die plek
geskied deur diewe of moordenaars te gesel of tereg te stel.
Wat ook toenemend gesien word, is dat hierdie misdaad veral gerig is
op die Blankes en gemotiveer word deur rassehaat. Die moorde op
boere op plase gaan dikwels gepaard met ongekende wreedheid en word
daar dikwels niks van die boer en sy vrou wat vermoor is gesteel
nie. Dan vind mens die skreiende skande dat sekere moorde gebruik
word om aan te dui dat dit juis Blankes en Swartes sogenaamd nader
aan mekaar sou bring, soos wat die geval is met Amy Biehl. 'n
Senator in die VSA het sover gegaan om te vra dat Amy Biehl beskou
moet word as 'n Amerikaanse student wat haar lewe gelaat het in die
stryd om Suid-Afrika van rasseverdrukking te bevry. Dit terwyl die
moordenaars van Amy Biehl gesê het dat hulle baie Aopgewonde@ was en
hulle die witmense beskou het as onderdrukkers en dat hulle geen
genade vir witmense getoon het nie. Hierdie treurige slagoffer
van 'n rassemoord wat haar einde pateties en pleitend tegemoet gegaan
het word nou voorgehou as 'n heroïese stryder wat op die een of ander
slagveld gesneuwel het. Marilyn Albright, die voormalige Amerikaanse
Minister van Buitelandse Sake, het nog verder gegaan deur te stel dat
Amy Biehl se lewe 'n verpersoonliking was van die ideaal om 'n
verskil te maak om 'n lewe met sin en invloed te leef! Hierdie snert
word gereeld ook op TV verkondig. Daarteenoor word die rassehaat
waarmee boere vermoor word, verbloem en word selfs sover gegaan om te
suggereer dat die boer dit eintlik verdien het weens sy hardhandige
optrede teenoor Swartes.
Wat baie Blankes nie besef nie, is dat hulle tans besig is met 'n
selfvernietigende agenda en ongeneeslike skuldkompleks en dat die
welwillendheid en liefdadigheid wat hulle teenoor Swartes betoon, nie
geweld afkeer nie maar eerder geweld oproep. In hierdie verband moet
die woorde van Albert Schweitzer deeglik ter harte geneem word. Hy
het gesê dat Blankes wat die Swartes aan hulle wil gelykstel deur die
Swartes vernietig sal word!
Feit van die saak is dat misdaad waarskynlik nog hierdie land gouer
eerder as later in totale chaos sal laat verval. En misdaad sal die
Blankes uitwis, hetsy fisies, hetsy geestelik. Daar sal vinnig
opgetree moet word - want net die Blankes is in staat om dit te
verhoed.
Dít was klaarblyklik die boodskap gister van 'n Britse
handelsafvaardiging wat Kaapstad besoek.
Dié groep Britte, van Croydon in die suidooste van Engeland, het
aangevoer vanweë "kulturele sensitiwiteit" sou lede van die groep
nie gemaklik voel dat daar oor die besoek in Afrikaans berig word
nie.
Die Burger, wat in Khayelitsha was om oor die groep se besoek daar
verslag te doen, is summier weggestuur nadat kapsie gemaak is oor
die koerant se teenwoordigheid.
Volgens me. Angelina Purcell, hoof van die missie en hoof van die
Croydon-handelskamer, is die groep ongelukkig oor "dinge van die
verlede" ("legacy issues") wat met Afrikaans te doen het. Die Burger
is van kulturele onsensitiwiteit beskuldig.
Purcell het gesê 'n berig in Afrikaans oor die besoek sou hulle niks
in die sak bring nie.
Daar is vergeefs herhaaldelik aangebied om 'n artikel te vertaal
sodat die groep kon sien wat geskryf word.
Hoewel dit die afvaardiging se tweede besoek aan die land is, is
daar klaarblyklik nog geen handelsooreenkomste gesluit nie. Hulle
het ook Johannesburg en Durban aangedoen.
Die groep van sowat 26, onder wie enkele oud-Suid-Afrikaners, is van
maatskappye wat onder meer konsultantdienste en klere- en
gesondheidsorgprodukte verskaf.
Dié optrede is lynreg in stryd met die Britse regering se beleid om
nie te diskrimineer teen ander tale en rasse nie, het mnr. Michael
Mowlam, direkteur van Britse handel en beleggings in Suid-Afrika,
gesê. Hy wil die saak met die Croydon-span per brief verder voer.
Mnr. Fanie Bekker, uitvoerende direkteur van die Afrikaanse
Handelsinstituut in die Wes-Kaap, het gesê hy is geskok oor die
voorval.
"Maar dit is 'n geïsoleerde geval." Bekker sê Britse
handelsverteenwoordigers het 'n goeie reputasie vir inklusiwiteit in
Suid-Afrika.
Willie Marais maak stem dik:
Pretoria: Slaan die ANC waar dit die seerste maak
(Deur Jakkie Basson)
INWONERS en sakemanne van Pretoria moet die ANC die hardste slaan
waar dit die seerste maak as hulle die naam van Pretoria wil red -
hulle sal moet oorgaan tot die weerhouding van belastings. As die
ANC nie geld het vir die administrasie van die stad nie, sal hulle
gedwing word om twee keer te dink.
Dit was die skerp reaksie van mnr Willie Marais, leier van die HNP
oor die ANC se bose planne om die naam van Pretoria te verander. Hy
is vasbeslote om die stryd met die hulp van mede-Afrikaners wat ook
sterk voel oor die saak, aan te knoop om die ANC in sy voetspore te
stuit oor hierdie aangeleentheid.
Afrikaanse kultuurorganisasies en politieke partye wat buite die ANC-
bestel opereer, moet saamstaan om hierdie bedreiging af te wend, is
mnr Marais se onomwonde standpunt. Die ANC moet nie toegelaat word
om te maak wat hy wil, terwyl hy voortgaan om die blankes van die
stad te tap vir belastings nie terwyl hulle geen sê het oor die naam
van hul stad nie.
Organisasies soos die GHA, Praag en die Stigting vir Kulturele
Gelykheid het reeds te kenne gegee dat hulle ook voluit in die stryd
is, en het al talle persverklarings in hierdie verband uitgereik.
Petisieveldtogte en ander strydmiddels is reeds ingespan vir die
behoud van die naam van Pretoria.
Mnr Marais het daarop gewys dat Pretoria nie net die hoofstad van
Suid-Afrika is nie, maar ook die Stad van Paul Kruger. Die stad is
met Boerekrag opgebou as 'n simbool en sentrum van
Afrikanernasionalisme oor die jare. Nou kan die swartes van die ANC
nie net kom en die naam verander omdat hulle so voel nie. Die blanke
van Pretoria skuld die swart inwoners niks, en daar is geen wettige
of enige ander rede waarom die stad se naam nou skielik moet verander
nie.
Mnr Marais is vas daarvan oortuig dat die ANC deur
belastingweerhouding gedwing kan word om van sy planne af te sien.
Inwoners moet egter steeds voortgaan om vir hul dienste te betaal,
naamlik water en lig, riool en rommelverwydering. Maar belastings
moet weerhou word.
Wat baie belangrik in so 'n veldtog is, is dat dit moet berus op
massa-optrede. Soveel as moontlik Pretorianers moet daaraan
deelneem. As daar net 'n klein groepie betrokke raak, kan hulle
maklik vervolg word, en sal die gelag moet betaal sonder enige
welslae. Maar as Pretorianers in hul duisendtalle deelneem en nie
belastings betaal nie, sal die ANC-stadsraad baie gou op sy knieë
gedwing word, en verplig word om van hul dwase planne af te sien.
Nadat die kommunistiese ANC aanvanklik te kenne gegee het dat hulle
hul planne laat vaar het om die naam van Pretoria te verander, het
hulle skielik bekend gemaak dat hulle voortgaan daarmee - Pretoria se
naam moet verander. Die swart burgemeester het 'n fyn stukkie
taktiek gespeel, deur Pretorianers eers gerus te stel toe daar protes
teen die naamsverandering uitgebars het. Nadat die gemoedere kalmeer
het nadat die ANC te kenne gegee het dat hy "voorlopig" nie voortgaan
met sy planne nie, het baie mense berus. Op die regte tyd het
Smangaliso Mkhatshwa, die ANC se burgemeester egter aangekondig dat
hulle voortgaan met die planne. Hulle het ook die steun van die
sentrale regime, soos deur Jacob Zuma aan hulle toegesê Om nou weer
van vooraf Pretorianers te inspireer om in verset te kom, sal nie so
maklik soos die eerste keer wees nie, en is die teenstand daarteen al
tot 'n mate afgewater.
Die HNP en ander Afrikaanse organisasies kan egter nie toelaat dat
die saak daar gelaat word nie. Daarom sal daar hard gewerk moet word
aan 'n doeltreffende strategie om weerstand daarteen te bied.
Waar sakemanne wat teen die stap gekant is, hoofsaaklik finansiële
redes aanvoer, en wys op die onbetaalbare rekening om die stap in
werking te stel, neem die HNP 'n beginselstandpunt daaroor in.
Pretoria is 'n Voortrekkerdorp, die stad van Paul Kruger wat deur die
jare 'n simbool van Afrikanernasionalisme was. Dit is deel van die
Afrikaner-erfenis wat nie toegelaat mag word om sommer so deur
vreemdelinge wat niks meegehelp het om Pretoria op te bou, tot 'n
volksvreemde naam te vernoem nie. Toe die Voortrekkers hier ingetrek
het in 1855, was die wêreld besaai met doodsbeendere soos die swartes
deur die difaqane en Silkaats se Matebele-hordes uitgemoor is. Die
Voortrekkers het die dorp hier aangelê en dit vernoem na Andries en
sy seun, MW Pretorius. Dit het later die hoofstad van die ZAR
geword, en na Uniewording in 1910 die administratiewe hoofstad van
Suid-Afrika. Pretoria het 'n Afrikanervesting geword met Kerkplein
as sentrum waarheen na groot moeite die standbeeld van Paul Kruger
heen verskuif is. Talle en talle volksbyeenkomste het al rondom die
standbeeld plaasgevind, onder andere die feestelike uitroep van die
Republiek van Suid-Afrika op 31 Mei 1961.
Dit is die geskiedenis en die Afrikaner-erfenis waarop die Afrikaner
hom beroem in die stryd om die behoud van die naam van die stad,
Pretoria.
21 November 2003
Regter erken plaasmoorde is nie roof
Deur Jakkie Basson
ROOF was nie die rede vir die plaasmoord op die 81-jarige mnr Piet
Hattingh van Roedtan in Noord-Transvaal nie. Regter JMC Smit het in
sy uitspraak dit ondubbelsinnig gestel dat daar ander motiewe agter
die moord skuil. Hy het dit benadruk dat verslae wat aandui dat
diefstal die motief vir plaasmoorde is, nie in hierdie geval van
toepassing is nie.
Regter Smit het die drie booswigte tot lewenslange tronkstraf
gevonnis. In sy uitspraak het die regter 'n aantal opmerkings gemaak
wat dit duidelik aan die lig bring dat hy nie met die bevindinge van
talle kommissies van ondersoek na die oorsake van plaasmoorde
saamstem dat dit net met roof en diefstal te doen het nie.
Dit baseer hy op die wreedaardige wyse waarop die drie moordenaars
mnr Hattingh op 15 Januarie aangerand en vermink het. Hy is dae na
die aanval op hom in die hospitaal oorlede as gevolg van die erns van
die beserings wat hy opgedoen het. As hul motief slegs diefstal was,
wou regter Smit weet waarom hulle mnr Hattingh nie net in 'n kamer
toegesluit het nie. Of, as dit nie moontlik was nie, waarom het
hulle hom nie net vasgebind, gevat wat hulle wou hê, en verkas nie.
Dit was ook vir hom baie duidelik dat hulle geen berou oor hul
wreedaardige daad gehad het nie.
Regter Smit het net so 'n striemende aanval op "lewenslange
tronkstraf" geloods wat plaasmoordenaars opgelê word. Hy het dit
jammer gevind dat hy die drie booswigte nie permanent uit die
samelewing kon verwyder nie. Lewenslange tronkstraf beteken dat
hulle 'n vonnis van 25 jaar kry, maar dat hulle reeds na 20 jaar op
parool vrygelaat kan word. Dit is vir hom onaanvaarbaar.
Benewens lewenslange tronkstraf het regter Smit die drie moordenaars
ook elk tot 15 jaar tronkstraf vir huisbraak gevonnis, asook 15 jaar
vir roof met verswarende omstandighede, 8 jaar vir die besit van
onwettige ongelisensieerde vuurwapens en 3 jaar vir die onwettige
besit van ammunisie. Hy het geen ander keuse as om te bepaal dat al
hierdie vonnisse gelyktydig uitgedien moet word nie, aangesien die
wet dit so voorskryf. Die gevolg is dat hulle waarskynlik nie meer
as 20 jaar agter tralies sal deurbring nie.
Die addisionele 41 jaar tronkstraf wat hy hulle opgelê het, sal dus
geen uitwerking op die tydperk hê wat hulle in die tronk sal moet
deurbring nie.
Regter Smit het die vinger op 'n teer punt gelê toe hy ondubbelsinnig
in sy uitspraak te kenne gee dat hy nie saamstem met regerings- en
ander verslae wat aandui dat roof en diefstal die belangrikste
beweegrede vir plaasmoorde is nie. Veral die feit dat hy die
wreedaardige wyse waarop die moord gepleeg is as rede daarvoor
aanvoer, is van groot belang. Inderdaad behoort dit die ANC-regime
te dwing om weer na die rede vir plaasmoorde ondersoek in te stel, en
dié slag tot die ware motief daaragter deur te dring. Die laaste
verslag van kommissaris Charl du Plessis het wel die gaping gelaat
dat sommige, en wel 'n geringe aantal plaasmoorde, wel ander motiewe
as roof mag hê. Daardeur het hy egter slegs gepoog om die argument
te ontduik dat alle plaasmoorde nie finansiële oorwegings gehad het
nie.
As regter Smit se bevinding, naamlik dat die wreedaardigheid van die
aanvalle op ander motiewe dui, gegrond is, beteken dit dat die
oorgrote meerderheid plaasmoorde onder hierdie kategorie sal val,
naamlik dat die skep van terreur deur die wreedheid van die moorde,
dui op definitiewe politieke motiewe.
Alhoewel regter Smit glad nie oorweging geskenk het aan wat werklik
agter die moorde gesit het nie, en slegs vermeld het dat dit nie oor
roof en diefstal gaan nie, het hy die deur geopen dat daar
indringender na die hele probleem van waarom plaasaanvalle en
plaasmoorde plaasvind, gekyk moet word.
Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.
--
Annette
By die aankoop van bg kry mens 'n Bonus CD genaamd Party Mix:
Onder andere 'n paar saamsingkerstreffers - sing lekker ritmies saam Stille
Nag op 'n vinnige quick-step
--
Annette
Goudina se 'idole' het hulle hierdiekeer self oortref! Namibië bevind
homself in 'n droogte en van die mense in kommunale gebiede trek swaar.
Toe besluit ons eerste minister Gurirab dat dit nou tyd vir die buiteland is
om weer hulle kant te bring en gaan soebat vir R127 miljoen se droogtehulp.
Sy uiteensetting vir sy versoek was dat R24m benodig word vir mense wat op
die randjie van hongersnood lê en R45m wat benodig word vir die
administratiewe funksie om die kos onder die mense te versprei!
Dis verstom mens om dit te lees, maar wat is nuut in Afrika? Die
blanke kommersiële boere het besluit om elkeen 'n bees te skenk [R3000 stuk]
en so het hulle gou oor die R1m bymekaargemaak vir droogtehulp aan
behoewende mense. Nog wag ons vir 'n enkel skenking van enige van die
swart 'bemangtiges' in ons land om 'n skenking te maak. Sam Nujoma het 7
plase homself. Net so het Swapo lede aan hulleself viskonsessies en
mynregte toegeken en maak vir hulleself miljoene. Die parlementslede se
salarisse is buitensporig hoog in vergelyking met ons land se lae
inwonerstalle. Die staatsdiens het verviergroot onder Swapo beheer. Mens
sou dink dat die regeringsamptenare darem 'n poging sou aanwend om aan te
bied om die droogtehulp se kos te versprei aan die behoeftige mense?
Hoekom moet hulle betaal word daarvoor? Is dit dan nie hul broeders in die
stryd wat ly nie? Dís nou Gloudina se Utopia!