Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Kom Veilig Tuis
Kom Veilig Tuis [boodskap #87667] Vr, 28 November 2003 06:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die voorpraters van die Arive Alive program was nou 'n uur lank besig op
Stem Saam.
Die enigste ding wat hulle gesê het wat nuttig was, is dat mens appels moet
eet terwyl jy ry om wakker te bly.
Ek stuur toe 'n boodskap deur, maar hulle kon dit toe kwansuis nie lees nie,
want daar moet tyd ingeruin word om 'n liedjie te speel.
Wat ek wou weet is hoekom ons geen statistiek op 'n daaglikse basis kry van
hoeveel voertuie van die pad afgehaal is omdat hulle nie padwaardig is
nie. - ons hoor net hoeveel ongelukke en dooies daar is.

--
Annette
Re: Kom Veilig Tuis [boodskap #87671 is 'n antwoord op boodskap #87667] Vr, 28 November 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg Annette!

Die voertuig met gladde bande kry 'n kaartjie (om die sakie asseblief
binnekort reg te stel) en ry vort. Hierdie voertuie behoort geparkeer of na
'n sentrale punt geneem te word, waar hul eers reggemaak word en 'n toets
slaag voor hul weer die pad vat.

Ek onthou een Amerikaanse fliek waar die Sheriff om die puik voertuig stap,
een van die ligte agter stukkend slaan - om 'n rede te kry om 'n kaartjie te
skryf en te verhoed dat die persoon verder kan ry (in die dag) sonder een
liggie.

In SA ry ons sonder stuurwiele, brieke en erger - en word slegs vriendelik
versoek om die sakie reg te stel (al word jy al vir die derde of meer keer
afgetrek vir dieselfde rede) en die sterftesyfer bly klim. Die taxi-bedryf
het so pas verder uitstel gekry om asseblief veilig te wees teen 2010!

:-(

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bq6s02$c40$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die voorpraters van die Arive Alive program was nou 'n uur lank besig op
> Stem Saam.
> Die enigste ding wat hulle gesê het wat nuttig was, is dat mens appels moet
> eet terwyl jy ry om wakker te bly.
> Ek stuur toe 'n boodskap deur, maar hulle kon dit toe kwansuis nie lees nie,
> want daar moet tyd ingeruin word om 'n liedjie te speel.
> Wat ek wou weet is hoekom ons geen statistiek op 'n daaglikse basis kry van
> hoeveel voertuie van die pad afgehaal is omdat hulle nie padwaardig is
> nie. - ons hoor net hoeveel ongelukke en dooies daar is.
>
> --
> Annette
>
Re: Kom Veilig Tuis [boodskap #87672 is 'n antwoord op boodskap #87667] Vr, 28 November 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan jy verwag dat hulle statistieke moet gee wat sal bewys presies hoe
oneffektief verkeerbeheer werklik is? Hier by ons sien jy dit ook
algemeen. Hulle vang 'n ou met 'n duur BMW wat 150km ry en doodwakker is
en laat hoes hom behoorlik. Maar as jy na sy kar en sy bestuursvaardighede
kyk, dan is hy minder van 'n gevaar op daai spoed as enige van die taxies
oor 80km per uur. Dié ry deesdae met Mercedes Sprinters met 20 toegelate
passasiers, gestrek tot 25+ plus 'n sleepwa vir al die bagasie. Dan looi
hulle hom so hard as wat daai turbo-diesel kan gaan en dit beteken hulle
cruise op 145+.....afdraende teen oor die 160! Ons het gesit en kyk hoe
gaan die oorlaaide busse een vir een deur 'n padblokkade maar die mense is
mos 'brathas'! Die wette is mos net van toepassing op wit mense. Slegs
op bandetoestand sou ek reken maklik 40% van alle voertuie op ons paaie sal
onmiddellik moet vervang of is onpadwaardig.

"Annette" skryf in boodskap news:bq6s02$c40$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die voorpraters van die Arive Alive program was nou 'n uur lank besig op
> Stem Saam.
> Die enigste ding wat hulle gesê het wat nuttig was, is dat mens appels moet
> eet terwyl jy ry om wakker te bly.
> Ek stuur toe 'n boodskap deur, maar hulle kon dit toe kwansuis nie lees nie,
> want daar moet tyd ingeruin word om 'n liedjie te speel.
> Wat ek wou weet is hoekom ons geen statistiek op 'n daaglikse basis kry van
> hoeveel voertuie van die pad afgehaal is omdat hulle nie padwaardig is
> nie. - ons hoor net hoeveel ongelukke en dooies daar is.
>
> --
> Annette
>
Re: Kom Veilig Tuis [boodskap #87679 is 'n antwoord op boodskap #87672] Vr, 28 November 2003 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net was daar 'n onderhoud met 'n verteenwoordiger van die AA. In plaas
van oneffektiewe bordjies langs die paaie. moet hulle meer mense aanstel.
In die VSA en Europa is daar 'n verkeersbeampte vir elke 50 - 100 motors.
Hier is dit 1 per 500 - 1000.
So dis mos een pure geldmors-spulletjie van die begin tot die end - Wat is
die nut om 'n emmer met een druppel water in te hê as jy 'n tuin wil
natmaak?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bq6tr3$162$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hoe kan jy verwag dat hulle statistieke moet gee wat sal bewys presies hoe
> oneffektief verkeerbeheer werklik is? Hier by ons sien jy dit ook
> algemeen. Hulle vang 'n ou met 'n duur BMW wat 150km ry en doodwakker is
> en laat hoes hom behoorlik. Maar as jy na sy kar en sy bestuursvaardighede
> kyk, dan is hy minder van 'n gevaar op daai spoed as enige van die taxies
> oor 80km per uur. Dié ry deesdae met Mercedes Sprinters met 20 toegelate
> passasiers, gestrek tot 25+ plus 'n sleepwa vir al die bagasie. Dan looi
> hulle hom so hard as wat daai turbo-diesel kan gaan en dit beteken hulle
> cruise op 145+.....afdraende teen oor die 160! Ons het gesit en kyk hoe
> gaan die oorlaaide busse een vir een deur 'n padblokkade maar die mense is
> mos 'brathas'! Die wette is mos net van toepassing op wit mense. Slegs
> op bandetoestand sou ek reken maklik 40% van alle voertuie op ons paaie sal
> onmiddellik moet vervang of is onpadwaardig.
> "Annette" wrote in message
> news:bq6s02$c40$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die voorpraters van die Arive Alive program was nou 'n uur lank besig op
>> Stem Saam.
>> Die enigste ding wat hulle gesê het wat nuttig was, is dat mens appels moet
>> eet terwyl jy ry om wakker te bly.
>> Ek stuur toe 'n boodskap deur, maar hulle kon dit toe kwansuis nie lees nie,
>> want daar moet tyd ingeruin word om 'n liedjie te speel.
>> Wat ek wou weet is hoekom ons geen statistiek op 'n daaglikse basis kry van
>> hoeveel voertuie van die pad afgehaal is omdat hulle nie padwaardig is
>> nie. - ons hoor net hoeveel ongelukke en dooies daar is.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kom Veilig Tuis [boodskap #87681 is 'n antwoord op boodskap #87679] Vr, 28 November 2003 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al gesien hoe koek die speed cops bymekaar by 'n spoedlokval? Seker
om die sports te sien? Plaas dat hulle op die pad tussen die verkeer
beweeg en hul invloed en teenwoordigheid laat geld, sit hulle en stront
praat met hul pêlle....

"Annette" skryf in boodskap news:bq78oq$fkr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou net was daar 'n onderhoud met 'n verteenwoordiger van die AA. In plaas
> van oneffektiewe bordjies langs die paaie. moet hulle meer mense aanstel.
> In die VSA en Europa is daar 'n verkeersbeampte vir elke 50 - 100 motors.
> Hier is dit 1 per 500 - 1000.
> So dis mos een pure geldmors-spulletjie van die begin tot die end - Wat is
> die nut om 'n emmer met een druppel water in te hê as jy 'n tuin wil
> natmaak?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bq6tr3$162$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hoe kan jy verwag dat hulle statistieke moet gee wat sal bewys presies hoe
>> oneffektief verkeerbeheer werklik is? Hier by ons sien jy dit ook
>> algemeen. Hulle vang 'n ou met 'n duur BMW wat 150km ry en doodwakker is
>> en laat hoes hom behoorlik. Maar as jy na sy kar en sy bestuursvaardighede
>> kyk, dan is hy minder van 'n gevaar op daai spoed as enige van die taxies
>> oor 80km per uur. Dié ry deesdae met Mercedes Sprinters met 20 toegelate
>> passasiers, gestrek tot 25+ plus 'n sleepwa vir al die bagasie. Dan looi
>> hulle hom so hard as wat daai turbo-diesel kan gaan en dit beteken hulle
>> cruise op 145+.....afdraende teen oor die 160! Ons het gesit en kyk hoe
>> gaan die oorlaaide busse een vir een deur 'n padblokkade maar die mense is
>> mos 'brathas'! Die wette is mos net van toepassing op wit mense. Slegs
>> op bandetoestand sou ek reken maklik 40% van alle voertuie op ons paaie sal
>> onmiddellik moet vervang of is onpadwaardig.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bq6s02$c40$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die voorpraters van die Arive Alive program was nou 'n uur lank besig op
>>> Stem Saam.
>>> Die enigste ding wat hulle gesê het wat nuttig was, is dat mens appels moet
>>> eet terwyl jy ry om wakker te bly.
>>> Ek stuur toe 'n boodskap deur, maar hulle kon dit toe kwansuis nie lees nie,
>>> want daar moet tyd ingeruin word om 'n liedjie te speel.
>>> Wat ek wou weet is hoekom ons geen statistiek op 'n daaglikse basis kry van
>>> hoeveel voertuie van die pad afgehaal is omdat hulle nie padwaardig is
>>> nie. - ons hoor net hoeveel ongelukke en dooies daar is.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kom Veilig Tuis [boodskap #87684 is 'n antwoord op boodskap #87679] Vr, 28 November 2003 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier in Gauteng, maar ek het dit onlangs in Natal ook waargeneem, is die
"inding" om sonder nommerplate te bestuur. Gewoonlik haal die manne die
agterste ene af - dis natuurlik voorsorg teen die spoedkameras. Maar in baie
gevalle verwyder hulle sommer beide. (Wanneer ek die sonder enige
nommerplate sien is ek altyd bang dat dit 'n bankroof in wording kan wees.)
Dit behoort mos nie moeilik te wees om die ouens vas te vat nie?
O ja - die boete vir die nommerplaat wat "weg" is is slegs R200 - baie
minder as die boete van 'n spoedoortreding.

"Annette" wrote in message
news:bq78oq$fkr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou net was daar 'n onderhoud met 'n verteenwoordiger van die AA. In plaas
> van oneffektiewe bordjies langs die paaie. moet hulle meer mense aanstel.
> In die VSA en Europa is daar 'n verkeersbeampte vir elke 50 - 100 motors.
> Hier is dit 1 per 500 - 1000.
> So dis mos een pure geldmors-spulletjie van die begin tot die end - Wat is
> die nut om 'n emmer met een druppel water in te hê as jy 'n tuin wil
> natmaak?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bq6tr3$162$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hoe kan jy verwag dat hulle statistieke moet gee wat sal bewys presies hoe
>> oneffektief verkeerbeheer werklik is? Hier by ons sien jy dit ook
>> algemeen. Hulle vang 'n ou met 'n duur BMW wat 150km ry en doodwakker is
>> en laat hoes hom behoorlik. Maar as jy na sy kar en sy bestuursvaardighede
>> kyk, dan is hy minder van 'n gevaar op daai spoed as enige van die taxies
>> oor 80km per uur. Dié ry deesdae met Mercedes Sprinters met 20 toegelate
>> passasiers, gestrek tot 25+ plus 'n sleepwa vir al die bagasie. Dan looi
>> hulle hom so hard as wat daai turbo-diesel kan gaan en dit beteken hulle
>> cruise op 145+.....afdraende teen oor die 160! Ons het gesit en kyk hoe
>> gaan die oorlaaide busse een vir een deur 'n padblokkade maar die mense is
>> mos 'brathas'! Die wette is mos net van toepassing op wit mense. Slegs
>> op bandetoestand sou ek reken maklik 40% van alle voertuie op ons paaie sal
>> onmiddellik moet vervang of is onpadwaardig.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bq6s02$c40$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die voorpraters van die Arive Alive program was nou 'n uur lank besig op
>>> Stem Saam.
>>> Die enigste ding wat hulle gesê het wat nuttig was, is dat mens appels moet
>>> eet terwyl jy ry om wakker te bly.
>>> Ek stuur toe 'n boodskap deur, maar hulle kon dit toe kwansuis nie lees nie,
>>> want daar moet tyd ingeruin word om 'n liedjie te speel.
>>> Wat ek wou weet is hoekom ons geen statistiek op 'n daaglikse basis kry van
>>> hoeveel voertuie van die pad afgehaal is omdat hulle nie padwaardig is
>>> nie. - ons hoor net hoeveel ongelukke en dooies daar is.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kom Veilig Tuis [boodskap #87685 is 'n antwoord op boodskap #87684] Vr, 28 November 2003 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy, doerie jare toe besigheid nog normaal was, toe't ons gewerk op 'n
projek waar ons glas gebruik het wat donker raak as jy krag daarop sit.
Die idee was om voertuie in operasie se nommerplate met die glas te bedek en
as jy moet 'verdwyn' dan dial jy net krag op jou nommerplaat word swart!
Het gewerk en ek het met die 'diefstal' in my hande gestaan, toe pla my
gewete my. Ek sien deesdae die tegnologie word aangewend in Rolls Royce,
Benz, ens.

"Jonas" skryf in boodskap news:bq7ghg$hs1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier in Gauteng, maar ek het dit onlangs in Natal ook waargeneem, is die
> "inding" om sonder nommerplate te bestuur. Gewoonlik haal die manne die
> agterste ene af - dis natuurlik voorsorg teen die spoedkameras. Maar in baie
> gevalle verwyder hulle sommer beide. (Wanneer ek die sonder enige
> nommerplate sien is ek altyd bang dat dit 'n bankroof in wording kan wees.)
> Dit behoort mos nie moeilik te wees om die ouens vas te vat nie?
> O ja - die boete vir die nommerplaat wat "weg" is is slegs R200 - baie
> minder as die boete van 'n spoedoortreding.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bq78oq$fkr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou net was daar 'n onderhoud met 'n verteenwoordiger van die AA. In plaas
>> van oneffektiewe bordjies langs die paaie. moet hulle meer mense aanstel.
>> In die VSA en Europa is daar 'n verkeersbeampte vir elke 50 - 100 motors.
>> Hier is dit 1 per 500 - 1000.
>> So dis mos een pure geldmors-spulletjie van die begin tot die end - Wat is
>> die nut om 'n emmer met een druppel water in te hê as jy 'n tuin wil
>> natmaak?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bq6tr3$162$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Hoe kan jy verwag dat hulle statistieke moet gee wat sal bewys presies
> hoe
>>> oneffektief verkeerbeheer werklik is? Hier by ons sien jy dit ook
>>> algemeen. Hulle vang 'n ou met 'n duur BMW wat 150km ry en
doodwakker
> is
>>> en laat hoes hom behoorlik. Maar as jy na sy kar en sy
>> bestuursvaardighede
>>> kyk, dan is hy minder van 'n gevaar op daai spoed as enige van die
> taxies
>>> oor 80km per uur. Dié ry deesdae met Mercedes Sprinters met 20
> toegelate
>>> passasiers, gestrek tot 25+ plus 'n sleepwa vir al die bagasie. Dan
> looi
>>> hulle hom so hard as wat daai turbo-diesel kan gaan en dit beteken hulle
>>> cruise op 145+.....afdraende teen oor die 160! Ons het gesit en kyk
> hoe
>>> gaan die oorlaaide busse een vir een deur 'n padblokkade maar die
mense
> is
>>> mos 'brathas'! Die wette is mos net van toepassing op wit mense.
>> Slegs
>>> op bandetoestand sou ek reken maklik 40% van alle voertuie op ons
paaie
>> sal
>>> onmiddellik moet vervang of is onpadwaardig.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bq6s02$c40$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die voorpraters van die Arive Alive program was nou 'n uur lank
besig
> op
>>>> Stem Saam.
>>>> Die enigste ding wat hulle gesê het wat nuttig was, is dat mens
appels
>>> moet
>>>> eet terwyl jy ry om wakker te bly.
>>>> Ek stuur toe 'n boodskap deur, maar hulle kon dit toe kwansuis nie
> lees
>>> nie,
>>>> want daar moet tyd ingeruin word om 'n liedjie te speel.
>>>> Wat ek wou weet is hoekom ons geen statistiek op 'n daaglikse basis
> kry
>>
>>> van
>>>> hoeveel voertuie van die pad afgehaal is omdat hulle nie padwaardig is
>>>> nie. - ons hoor net hoeveel ongelukke en dooies daar is.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kom Veilig Tuis [boodskap #87709 is 'n antwoord op boodskap #87685] Vr, 28 November 2003 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In Belgie moet ons als die motor vier jare uod is naar die
motorinspeksie en dit is verplig
Hulle bekyk die staat van die motor(ligte,bande skokdempers enz.)
As die motor nie goegekeur is mag die nie meer ry nie op straf van
inbeslagname van die motor
Ook as die polisie sien dat nummerplate ontbreek(agterstewat origineel
is) wordt die motoraan die ketting gelei.

On Fri, 28 Nov 2003 15:01:26 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Weet jy, doerie jare toe besigheid nog normaal was, toe't ons gewerk op 'n
> projek waar ons glas gebruik het wat donker raak as jy krag daarop sit.
> Die idee was om voertuie in operasie se nommerplate met die glas te bedek en
> as jy moet 'verdwyn' dan dial jy net krag op jou nommerplaat word swart!
> Het gewerk en ek het met die 'diefstal' in my hande gestaan, toe pla my
> gewete my. Ek sien deesdae die tegnologie word aangewend in Rolls Royce,
> Benz, ens.
> "Jonas" wrote in message
> news:bq7ghg$hs1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier in Gauteng, maar ek het dit onlangs in Natal ook waargeneem, is die
>> "inding" om sonder nommerplate te bestuur. Gewoonlik haal die manne die
>> agterste ene af - dis natuurlik voorsorg teen die spoedkameras. Maar in
> baie
>> gevalle verwyder hulle sommer beide. (Wanneer ek die sonder enige
>> nommerplate sien is ek altyd bang dat dit 'n bankroof in wording kan
> wees.)
>> Dit behoort mos nie moeilik te wees om die ouens vas te vat nie?
>> O ja - die boete vir die nommerplaat wat "weg" is is slegs R200 - baie
>> minder as die boete van 'n spoedoortreding.

>> "Annette" wrote in message
>> news:bq78oq$fkr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou net was daar 'n onderhoud met 'n verteenwoordiger van die AA. In
> plaas
>>> van oneffektiewe bordjies langs die paaie. moet hulle meer mense
> aanstel.
>>> In die VSA en Europa is daar 'n verkeersbeampte vir elke 50 - 100
> motors.
>>> Hier is dit 1 per 500 - 1000.
>>> So dis mos een pure geldmors-spulletjie van die begin tot die end - Wat
> is
>>> die nut om 'n emmer met een druppel water in te hê as jy 'n tuin wil
>>> natmaak?
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:bq6tr3$162$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Hoe kan jy verwag dat hulle statistieke moet gee wat sal bewys presies
>> hoe
>>>> oneffektief verkeerbeheer werklik is? Hier by ons sien jy dit ook
>>>> algemeen. Hulle vang 'n ou met 'n duur BMW wat 150km ry en
> doodwakker
>> is
>>>> en laat hoes hom behoorlik. Maar as jy na sy kar en sy
>>> bestuursvaardighede
>>>> kyk, dan is hy minder van 'n gevaar op daai spoed as enige van die
>> taxies
>>>> oor 80km per uur. Dié ry deesdae met Mercedes Sprinters met 20
>> toegelate
>>>> passasiers, gestrek tot 25+ plus 'n sleepwa vir al die bagasie. Dan
>> looi
>>>> hulle hom so hard as wat daai turbo-diesel kan gaan en dit beteken
> hulle
>>>> cruise op 145+.....afdraende teen oor die 160! Ons het gesit en kyk
>> hoe
>>>> gaan die oorlaaide busse een vir een deur 'n padblokkade maar die
> mense
>> is
>>>> mos 'brathas'! Die wette is mos net van toepassing op wit mense.
>>> Slegs
>>>> op bandetoestand sou ek reken maklik 40% van alle voertuie op ons
> paaie
>>> sal
>>>> onmiddellik moet vervang of is onpadwaardig.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bq6s02$c40$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die voorpraters van die Arive Alive program was nou 'n uur lank
> besig
>> op
>>>> > Stem Saam.
>>>> > Die enigste ding wat hulle gesê het wat nuttig was, is dat mens
> appels
>>>> moet
>>>> > eet terwyl jy ry om wakker te bly.
>>>> > Ek stuur toe 'n boodskap deur, maar hulle kon dit toe kwansuis nie
>> lees
>>>> nie,
>>>> > want daar moet tyd ingeruin word om 'n liedjie te speel.
>>>> > Wat ek wou weet is hoekom ons geen statistiek op 'n daaglikse basis
>> kry
>>>
>>>> van
>>>> > hoeveel voertuie van die pad afgehaal is omdat hulle nie padwaardig
> is
>>>> > nie. - ons hoor net hoeveel ongelukke en dooies daar is.
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>


>
Re: Kom Veilig Tuis [boodskap #87717 is 'n antwoord op boodskap #87709] Sa, 29 November 2003 05:40 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy jou indink wat in Afrika gaan gebeur as hulle dit moet doen? 90%
van al die taxis sal van die pad af moet verdwyn!

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:re8fsvo2p47gamncqa9de7fif00dl6isgs@4ax.com...
> In Belgie moet ons als die motor vier jare uod is naar die
> motorinspeksie en dit is verplig
> Hulle bekyk die staat van die motor(ligte,bande skokdempers enz.)
> As die motor nie goegekeur is mag die nie meer ry nie op straf van
> inbeslagname van die motor
> Ook as die polisie sien dat nummerplate ontbreek(agterstewat origineel
> is) wordt die motoraan die ketting gelei.
>
> On Fri, 28 Nov 2003 15:01:26 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Weet jy, doerie jare toe besigheid nog normaal was, toe't ons gewerk op 'n
>> projek waar ons glas gebruik het wat donker raak as jy krag daarop sit.
>> Die idee was om voertuie in operasie se nommerplate met die glas te bedek en
>> as jy moet 'verdwyn' dan dial jy net krag op jou nommerplaat word swart!
>> Het gewerk en ek het met die 'diefstal' in my hande gestaan, toe pla my
>> gewete my. Ek sien deesdae die tegnologie word aangewend in Rolls Royce,
>> Benz, ens.
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bq7ghg$hs1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier in Gauteng, maar ek het dit onlangs in Natal ook waargeneem, is die
>>> "inding" om sonder nommerplate te bestuur. Gewoonlik haal die manne die
>>> agterste ene af - dis natuurlik voorsorg teen die spoedkameras. Maar in
>> baie
>>> gevalle verwyder hulle sommer beide. (Wanneer ek die sonder enige
>>> nommerplate sien is ek altyd bang dat dit 'n bankroof in wording kan
>> wees.)
>>> Dit behoort mos nie moeilik te wees om die ouens vas te vat nie?
>>> O ja - die boete vir die nommerplaat wat "weg" is is slegs R200 - baie
>>> minder as die boete van 'n spoedoortreding.
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bq78oq$fkr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nou net was daar 'n onderhoud met 'n verteenwoordiger van die AA. In
>> plaas
>>>> van oneffektiewe bordjies langs die paaie. moet hulle meer mense
>> aanstel.
>>>> In die VSA en Europa is daar 'n verkeersbeampte vir elke 50 - 100
>> motors.
>>>> Hier is dit 1 per 500 - 1000.
>>>> So dis mos een pure geldmors-spulletjie van die begin tot die end -
Wat
>> is
>>>> die nut om 'n emmer met een druppel water in te hê as jy 'n tuin wil
>>>> natmaak?
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:bq6tr3$162$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Hoe kan jy verwag dat hulle statistieke moet gee wat sal bewys
presies
>>> hoe
>>>> > oneffektief verkeerbeheer werklik is? Hier by ons sien jy dit ook
>>>> > algemeen. Hulle vang 'n ou met 'n duur BMW wat 150km ry en
>> doodwakker
>>> is
>>>> > en laat hoes hom behoorlik. Maar as jy na sy kar en sy
>>>> bestuursvaardighede
>>>> > kyk, dan is hy minder van 'n gevaar op daai spoed as enige van die
>>> taxies
>>>> > oor 80km per uur. Dié ry deesdae met Mercedes Sprinters met 20
>>> toegelate
>>>> > passasiers, gestrek tot 25+ plus 'n sleepwa vir al die bagasie.
Dan
>>> looi
>>>> > hulle hom so hard as wat daai turbo-diesel kan gaan en dit beteken
>> hulle
>>>> > cruise op 145+.....afdraende teen oor die 160! Ons het gesit en
kyk
>>> hoe
>>>> > gaan die oorlaaide busse een vir een deur 'n padblokkade maar die
>> mense
>>> is
>>>> > mos 'brathas'! Die wette is mos net van toepassing op wit mense.
>>>> Slegs
>>>> > op bandetoestand sou ek reken maklik 40% van alle voertuie op ons
>> paaie
>>>> sal
>>>> > onmiddellik moet vervang of is onpadwaardig.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bq6s02$c40$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Die voorpraters van die Arive Alive program was nou 'n uur lank
>> besig
>>> op
>>>> > > Stem Saam.
>>>> > > Die enigste ding wat hulle gesê het wat nuttig was, is dat mens
>> appels
>>>> > moet
>>>> > > eet terwyl jy ry om wakker te bly.
>>>> > > Ek stuur toe 'n boodskap deur, maar hulle kon dit toe kwansuis
nie
>>> lees
>>>> > nie,
>>>> > > want daar moet tyd ingeruin word om 'n liedjie te speel.
>>>> > > Wat ek wou weet is hoekom ons geen statistiek op 'n daaglikse
basis
>>> kry
>>>>
>>>> > van
>>>> > > hoeveel voertuie van die pad afgehaal is omdat hulle nie
padwaardig
>> is
>>>> > > nie. - ons hoor net hoeveel ongelukke en dooies daar is.
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Volksies - die einde
Volgende onderwerp: Stadiger voertuie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:36:03 MGT 2024