Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Fokofpolisiekar

Tue, 09 March 2004 09:57

Vir enigiemand wat al gewonder het hoe klink die Belvillese punk band
Fokofpolisiekar se musiek nou eintlik, gaan na die link www.samp3.com
en laai dit (wettig) af as n mp3.

Daar is baie heerlike ander stukke musiek. Onder meer van die ander
punk band Pienk Prinsessie en die baie aangename Melktert-kommissie.

Verder is daar ook een van Breyten Breytenbach wat baie Zen maar 'n
hipnotiese mengsel van klanke en woorde is en Breyten en Arno Carstens
saam (van die nou opgebreekte Sprinkbok Nude Girls). Arno Carstens is
enige tyd "on par" met Sting. Glo my nie? Gaan luister en maak self
jou mind op.

Ook die baie goeie punk band Brixtonse Moord en Rook-orkes met twee
great stukke punk poetry uit Johannesburg - musiek natuurlik, maar die
woorde is great stuff. En baie waar.

Verder is daar 'n heerlike kombinasie van een van die heel beste
rockers uit SA van die jare 80 - Roger Lucey - en Nico Carstens. Yep,
hy wat die trekklavier speel soos Miles Davies trompet gespeel het.

Luister gerus ook na die Radio Rats - een van die beste bands ooit uit
SA. IN die jare 80 toe die leier en lead singer, Jonathan Hanley, nog
'n mediese student by Wits was. Deesdae is hy 'n dokter op Klerksdorp
waar hy in die afgelope paar jaar twee baie goeie tapes - Traansvaal
Gothic en Free State Gothic, as ek reg onthou - tuis opgeneem het.

As jy die musiek like, is daar soms links na sites waar dit gekoop kan
word.

Ek het niks met die site of die musiek te doen nie, so my geesdrif is
as gevolg van die kwaliteit.

Rock in SA en in Afrikaans is baie, baie lewendig en imponerend.

Viva Fokofpolisiekar, viva!

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Re: Toekomst islamieten

Mon, 08 March 2004 19:17

EmmO skryf in boodskap news:...
> Supergonzo wrote:
>
>> Fries is niet moeilijk, Friezen kunnen het ook. ;-)
>
> :-)
> Das waar, alhoewel ... ik spreek eigenlijk nooit Fries. Ik kan het verstaan en lezen maar
> spreken doe ik het nooit. Dat doen de meeste echte Luwadders dan ook niet.
>
>> Het woord hypocriet gebruik je zo vaak dat het in de contekst met jou als afzender
>> volkomen bot is geworden.
>
> Net zoals jouw woordje 'pimplist' bedoel je?
> Overigens geef ik duidelijk aan *waarom* ik je een hypocriet vindt.
### Klopt!

Jij hekelt mensen die
> bepaalde groepen generaliseren/stigmatiseren maar zelf doe je het bij bepaalde groepen wel.
> Dan schijnt het ineens geoorloofd te zijn. Dat is toch een rare kronkel, of niet dan?
>
> Als jij het prettig vindt om bijvoorbeeld Friezen of Limburgers te
> generaliseren/stigmatiseren op basis van je eigen ervaringen,
### voeg by Boere-Afrikaners!

> prima maar laat dan anderen
> in hun waarde die deze zelfde soort opmerkingen over bijvoorbeeld Turken of Marokkanen
> maken. Maar nee, dan sta je op de barricades heel hard 'pimplist' te roepen. Het komt op
> exact hetzelfde neer, alleen jij maakt daar onderscheid in. En onderscheid maken in
> huidskleur, ras, afkomst etc ... was daar niet een term voor bedacht?
>
> Eric

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

'n Nuwe beuelblaser vir ons:))

Mon, 08 March 2004 14:28

In die briewekolom van Cape Times vandag: Van Kevin Littlebody, North
Yorkshire:
I have just returned to snow and freezing weather in Britain, having had a
fantastic holiday. The reason for writing is not only to thank all the
people for being so helpful and hospitable, but also to put on record
something I haven't seen anywhere aelse in the world.
The most noticeable was the attitude of Capetonians in their tolerance to
the different sectors and persuasions of society. I found this tolerance si
refreshing in the 21st century, as this very very credible and mature
attitude can be found in no other country in the world, including Britain.
The friendliness and honesty shown me is a far cry from what I find in my
own country. This maturity is a credit to your country and all who live in
it.
The professionalism in your quality of service and food is also a credit to
Cape Town.
Thank you for a most memorable holiday and I will promote South Africa as a
worthy first class holiday destination. I will return to Cape Town.

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Taxi's - al weer

Mon, 08 March 2004 08:29

Die taxi's "staak" al weer. Die keer omdat die polisie hulle onpadwaardige
voertuie "impound", wat beteken ek sit vandag en more sonder 'n bediende,
wat beteken sy kan nie werk nie, wat beteken sy word nie betaal nie. My
bediende vertel ook dat hulle die mense wat wel op 'n way by die werk
probeer kom intimideer, so hulle is te bang om 'n ander manier te soek om by
die werk te kom. Besef die dom donners nie dat hulle, hulle eie mense
benadeel deur hulle weg te hou van die werk af nie? As hulle, hulle
voertuie in stand- en padwaardig hou sal die polisie dit mos nou nie vat
nie? Is ek die enigste een wat kan sien hoe stupid die goed is?

Ek kan 'n paar dae sonder 'n bediende klaarkom, maar kan sy klaarkom sonder
die geld wat sy gaan verloor die volgende paar dae? In geval julle wonder -
ek het haar gevra om nie op die treine te klim nie. Die eenkeer wat sy dit
gewaag het is sy binne 5 minute nadat sy op die trein geklim het beroof.
Die treine is net te gevaarlik deesdae.

Wat nou gemaak met die duisende mense wat vandag nie by die werk kon kom
nie, en die duisende wat sonder werkers sit? Wie gaan daai geld wat ons
verloor vir ons terug betaal? Die taxi eienaars? Miskien moet ons almal
wat onder die stakings ly "en masse" al wat 'n taxi staker is gaan loop
dagvaar vir "verlore inkomste", ons sal dalk verloor, maar hulle sal twee
keer dink voor hulle weer staak.

Elaine

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Wat is 'n mooi Afrikaanse woord vir

Mon, 08 March 2004 06:52

Streetwise of Streetsmart?

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

" By Siembamba se lykie " deur HENNIE AUCAMP

Mon, 08 March 2004 04:05

Hennie Aucamp
By Siembamba se lykie
Siembamba mame se kindjie
Siembamba mame se kindjie
draai sy nek om, gooi hom in die sloot
trap op sy kop dan is hy dood

Weer in die wasgoed
klimaat in die hout:
was kindjie net soeler
was kindjie nie koud
Jou mame voel kroes
maar Die Law geskied:
haar duisman geknater
en jy net 'n lied

Siembamba mame se kindjie
Siembamba mame se kindjie
draai sy nek om, gooi hom in die sloot
trap op sy kop dan is hy dood

Prosa & poësie | 2 kommentare

'n torretjie aan die Kaap?

Sun, 07 March 2004 21:47

Sal enig iemand van U ons wellig op die regtige weg
sit om 'n foto te kry van 'n torretjie wat ons by ons
besoek aan die Kaappunt daar in die natuur het gesien.
Dit lyk alsof die torretjie 'n Persise tapyt op sy
rug het.
Waar op de WWW sal ons 'n afbeelding van daar die torretjie
gaan sien?
Baie dankies vir U welkom antwoord.
Patrick & Loes

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vir die wat gaan stem of nie

Sun, 07 March 2004 21:19

Die lys en volgorde is uit van die stembriewe vir die parlement.
Daar is 'n paar wat ek nog nooit van gehoor het nie, ander wat ek gedog
lankal nie meer bestaan nie, en Pieter Marais se party maak geskiedenis as
die enigste party sonder 'n afkorting. Hulle is die New Labour Party, maar
nie die NLP nie.
Behalwe vir die bekendes, wonder ek nogal oor sommiges:
EMSA - The employment movement of SA - sou hulle nou net in werkverskaffing
belangstel?
T.O.P - The Organisation Party - wie gaan hulle waar organiseer?
SOPA - The Socialist Party of Azania - weet iemand iets van hulle af en wat
is die verskil tussen hulle en AZAPO ( Azanian People's Organisation) en PAC
( Pan Africanist Congress of Azania)?
Dan is daar die christelike partye - hoekom staan hulle nie saam nie? - Die
UCDP, CDP en ACDP.
Wie is die UF - United Front en MF - Minority front - hoekom kan hulle nie
maar die UMF wees nie?
Dan is Kiss weer terug - Keep it Straight and Simple
Die NA - Nasionale Aksie se sake is duister
En die PJC - Peace and Justice Congress is ook heeltemal vir my onbekend .

So, ek weet nie hoe mense kan sê hulle gaan nie stem nie - as almal stem kan
dinge net interessant raak.

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Yo Stinkz

Sun, 07 March 2004 17:27

So Raider , jy is eintelik van Hollandse afkoms, die geskrywe gee you weg.
AL DIE BOERE IS VAN JOU LAND AFKOMSTIG, SO DIT MAAK JOU NIE BETER AS 'N BOER
NIE. DIT IS JULLE DONDERSE ONNOSELE HOLLANDERS WAT DIE SWARTES IN DIENS
GENEEM HET IN PLAAS VAN VOOR DIE VOET TE SKIET SOOS DIE AMERIKANERS EN
AUSTRALIERS. Nou het jy nog die vermetelheid om you eie geslag sleg te se,
nee man jy is laer as slang kruip en ek kan jou nie eens 'n DOOS noem nie
want 'n doos is iets werd en jy nie.

"Nude Raider" skryf in boodskap news:9FWCLNO138053.5378125@anonymous.poster...
>
> oy lizn
>
> izcht stikn
> abuzn boern bitn d bntu
> abuzn boern oprz d bntu
> ga izt filthn
>
> najst boern
>
> --
> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Speel LOTTO, kos you niks

Sun, 07 March 2004 13:42

Speel 3 keer vir niks oor 'n drie week periode,
Jy kan 'n 1,000 Engelse Pond wen,
Vertel jou vriende
"click" enter for free games, op hierdie adress

http://www.virtualworlddirect.com/17584fe

Good Luck, Fred

Ruil, koop & verkoop | 0 kommentare

Bladsye (1838): [ «    436  437  438  439  440  441  442  443  444  445  446  447  448  449  450  451    »]
Tyd nou: Wed Jan 15 17:44:49 UTC 2025