Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

27 Maart * Zuid-Afrikaanse rouwstoet in Den Haag

Ma., 01 Maart 2004 14:04

Posted by Adriana Stuijt

VREDESPALEIS, DEN HAAG, NL: 27 MAART 10VM -
ZUID-AFRIKAANSE ROUWSTOET TEGEN REUSACHTIGE STERFTECIJFERS WEGENS AIDS EN
GEWELD

persverklaring deur Adriana Stuijt (63) Tel. Nederland
(31) (0) 519-561-731

'n Groepie Suid-Afrikaners in Nederland hou op 27 Maart
vanaf 10 vm 'n "roustoet" voor die Vredespaleis in Den Haag om aandag te
vestig op die vreeslike dodesyfers in Suid-Afrika weens die wereld se mees
gewelddadige misdaadgolf -- en veral die plaasaanvalle -- en waarin nou al
1,625 agrariërs van alle rasse vermoor is vanaf 1991 in meer as tienduisend
gewapende aanvalle. Die roustoet word gehou in ondersteuning van 'n
soortgelyke mini-optog in Dallas, Texas daardie dag, georganiseer deur die
Amerikaner Don Pengelly, waaroor Die Burger in SA onlangs berig het.

Ook sal hiertydens aandag gevestig word op Suid-Afrika
se reusagtige sterftesyfers weens die nog steeds voortdurende gebrek aan
vigs- (Aids) voorkomende terapie in die land se staatshospitale weens die
Mbeki-regering se vertragingstaktieke, http://www.tac.org.za -- asook op die
land se reusagtige geweldsmisdade en -verkragtingsepidemies.
Plaasaanvalle:
Omdat juis die plaasaanvalle so min aandag kry in die
nuusmedia, fokus hierdie roustoet op hierdie aspek van die SA
misdaadsituasie -- ook omdat daar nou al vele miljoene mense in Suid-Afrika
aan voedseltekorte ly weens die onveilige werksituasie op die platteland.

In die meer as tienduisend plaasaanvalle vanaf 1991, is
daar nou al meer as 1,625 SA plaasbewoners van alle rasse vermoor en verlaat
agrariërs dus op groot skaal die plase: In 1994 was daar nog 85,000
professionele (meestal Afrikaner) boere: nou is daar maar net so'n 35,000
oor. Die vermindering veroorsaak ook groeiende voedseltekorte: vanaf 1994
het byv. die mielieoes met 50% afgeneem, en dit was so lank voor die huidige
droogte:
(Sien http://www.salandscandal.com en
http://www.censorbugbear.com
Vigs-epidemie:
In Suid-Afrika sterf 'n maandelikse 20,000
Vigs-pasiënte, wat grootskaals vererger word weens Mbeki nog steeds
voortdurende, doelbewuste onthouding van lewensverlengende Aids-terapie in
staatshospitale vir vele honderdduisende arm, swart Vigs-leiers - en wat ten
spyte van al sy gesondheidsminister se dramatiese beloftes, nog steeds
voortduur. Daar word in al die SA staatshospitale buite die Wes Kaap
provinsie s'n, aan maar net 1,500 vigs-pasiënte antiretrovirale
lewensduurverlengende terapie verskaf volgens die Treatment Action
Campaign.(sien http://www.tac.org.za)

Verder word in Suid-Afrika -- volgens Interpol al vier
jaar lank die land met die wêreld se allerhoogste moord- en
verkragtingssyfers -- minstens 50,000 mense per jaar vermoor en meer as
45,000 mense, veelal kinders, as verkrag aangemeld: dit is 'n feit dat die
verkragtings die vigsepidemie natuurlik ook reusagtig vererger.
http://www.alive-in-sa.com

Lees die details op die weberf
http://www.censorbugbear.com op die blad "Dallas March 27" --
My telefoonnommer is Nederland (31) (0) 519 561 731. Ek
is 'n afgetrede SA joernalis (63) en woon in Holwerd, Friesland.

Die "Genocide Watch" weberf van die International
Campaign to prevent Genocide het al in Desember 2002 gewaarsku dat veral die
moorde op Afrikaner agrariërs al hoe meer die eienskappe van 'n volksmoord
begin benader - en hierdie plaasmoorde het inderdaad al stadium 5 van die
agt-stadium van volkemoord bereik.
Stadium Agt is genoside self. Stadium 5 is die
"haatspraak" stadium, wat dikwels baie vinnig lei tot volkemoord, genoside
as die owerheid nie baie kragtig teen die haatspraak en aanvalle optree
nie.Sien http://www.genocidewatch.org/Boersslain01.htm

Hongersnood weens plaasaanvalle:
Weens die land se werklik ongelooflike misdaadgolf
waartydens 50,000 mense 'n jaar vermoor word, val die plaasmoorde egter nie
so baie op nie, sê Dr Gregory Stanton van Genocide Watch.Tog het die
aanvalle op plase reeds 'n reusagtige vermindering in die land se
voedselproduksie veroorsaak omdat boere hul onveilige landerye grootskaals
verlaat. Dus veroorsaak die plaasaanvalle ook al hoe meer voedseltekorte
onder miljoene allerarmstes in Suid-Afrika.

Cosatu vakbond
http://www.cosatu.org.za/news/weekly/20031103.htm#2 het juis onlangs weer
eens gewaarsku dat 15-miljoen mense nou al aan grootskaalse voedseltekorte
ly - en maar net een maaltyd per week kan bekostig. En die SA Rooikruis
waarsku dat 5-miljoen Suid-afrikaanse kinders nou al op die randjie van
hongersnood bly hang weens hierdie voedseltekorte.

Dus die plaasaanvalle teen SA se kosprodusente affekteer
nie net die plaasbevolking nie - maar die hele land se bevolking!
Daar was in 1994 so'n 85,000 kommersiële boere,
grotendeels Afrikaners. Nou is daar volgens die advokaat Dr Philip du Toit,
wat onlangs die boek "The Great South African Land Scandal" gepubliseer het,
nog maar net so'n 35,000 van hierdie boere oor. Die mielieproduksie het dus
al met 50% gedaal sedert 1994, en dit was al so lank voor die huidige
droogte, waarsku hy. (Sien http://www.salandscandal.com

begin 666 imp.gif?client=ca-boardhost_160x600&event=noscript
K1TE&.#EA`0`!`(#_`/___P```"'Y! $`````+ `````!``$`0 ("1 $`.P``
`
end

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Rugby

Ma., 01 Maart 2004 10:27

Tot groot vreugde het die Stormers en die Bulls toe Saterdag goed teen die
oorsese spanne gewen. Ek het die klompie in Pretoria nogal jammer gekry -
dit lyk of hulle meer as die tuisspan gesukkel het met die bedompigheid.
--
Annette

Sport & ontspanning | 3 kommentare

Ons is trots op Charlize

Ma., 01 Maart 2004 09:33

Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

AIDS , hongersnood, en kindersterfte

Ma., 01 Maart 2004 07:51

Toch blijf ik mij de vraag stellen waar het naar toe moet met Afrika, in het
geval we AIDS , hongersnood, en kindersterfte zouden overwinnen.
Uit curiositeit heb ik de bevolkingscijfers van een aantal willekeurige
Afrikaanse landen eens opgezocht. Het eerste cijfer komt uit het "Brepols
Modern Woordenboek (!)" uit 1941, het tweede komt van de website "The World
Factbook" http://www.odci.gov/cia/publications/factbook/
Tussen beide cijfers zit dus een periode van dik 60 jaar. Daarachter het
groeipercentage (afgerond) in % :

Lybie: van 2.1 milj naar 5.5 milj of + 160 %

Ruanda/Burundi: van 5 milj naar 13.8 milj of + 170 %

Angola: van 2.5 milj naar 10.8 milj of + 330 %

Guinea: van 1.9 milj naar 9 milj of + 370 %

Tunesie: van 2.1 milj naar 10 milj of + 380 %

Zuid-Afrika (*): van 8.7 milj naar 43 milj of + 400 %

Egypte: van 15 milj naar 75 milj of + 400 %

Soedan: van 7 milj naar 38 milj of + 440 %

Zambia: van 1.9 milj naar 10.3 milj of + 440 %

Algerije: van 6 milj naar 33 milj of + 450 %

Mozambique: van 3.1 milj naar 17.5 milj of + 460 %

Congo: van 9.4 milj naar 56.6 milj of + 500 %

Somalie: van 1.05 milj naar 8 milj of + 660 %

Marocco: van 4.2 milj naar 32 milj of + 660 %

Nigeria: van 16.9 milj naar 134 milj of + 700 %

Ethiopie: van 8 milj naar 66.6 milj of + 730 %

Eritrea: van 0.4 milj naar 4.4 milj of + 990 %

Kenia: van 2.5 milj naar 31.6 milj of + 1160 %

ter vergelijking:

Belgie: van 8.2 milj naar 10.3 milj of + 26 %

Stel u even voor dat wij hier ook een stijging van pakweg 700 % hadden gehad
zoals Ethiopie, dan zaten we hier momenteel met bijna 70 miljoen mensen! De
file begon dan al van zodra we ons erf afreden, en van landbouwgrond was al
lang geen sprake meer. Die zwarten hebben dat eigenlijk al bij al nog niet
zo slecht opgevangen, tot nu toe.

Maar wat als dat de volgende 60 jaar nog eens met gemiddeld 600 % stijgt?
Men mag er niet aan denken; ze duwen mekaar daar dan gewoon van het
continent af.

(*) Zuid-Afrika omvatte in 1941 ook nog de landen Namibie en Botswana, zodat
het cijfer van 8.7 milj te hoog is voor een vergelijking met de huidige
oppervlakte. De bevolkingstoename zal daardoor ver boven de 400 % liggen.
Correct me if I'm wrong,

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: KIJKTIP: BBC 1 23.15 Zimbabwe

Ma., 01 Maart 2004 00:14

"Cees Camphuis" wrote in
news:c1te03$24u$1...@news1.tilbu1.nb.home.nl:

> Programma: Panorama
> Onderwerp: Trainingskampen waar jonge mensen in opdracht van de
> (voormalig?) linkse held Mugabe worden opgeleid om te martelen, moorden
> en verkrachten.
>
>
>
>

Thanx.

Which again raises the question:

We all know very well your opinion about the 'holocaust' in Irak, Mr.
Mandela.

BUT WHAT THE FUCK ARE YOU GOING TO DO ABOUT THE ONGOING HOLOCAUST ON YOUR
DOORSTEP, YOU OLD FUCKING SENILE HYPOCRITE BASTARD?

PS: I assume the 40 African countries that decided to start a pan-African
peace-force[*] included Zimbabwe?
With a warm welcome from all other 39 hypocrite chiefs?

[*] another one?....what happened to ECOMOG?....every 10 years a new pan-
African peace-force? ('yeah, the last peace didn't hold very well, so we
are trying again.')

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

ATT: Raider gets crapped on!

So., 29 Februarie 2004 18:54

"You mustn't *uck wif 'n rhino boet!"

"You jus see howz you gets k*ked on - hey."

"Use ous mustn't blerry swear so much - hey."

"If use lives in the buiteland jus takes a look around use
at all the blerry eerste Wereld gemors - hey"

Die Buite Wereld - Deur H.A. Kinh 1922

Dit was bitte koud in the land,
maar Jannie slaap vas saam met Suzy.
"Suzy my skat" se Jannie,
"Jy's soo leker vet".

Ooo die koud, die vreeslike koud,
Ooo dit maak my verlang na die osse se die jong man.
"Ooo se Suzy. Hoe lekker kry ek nou".
Ooo maar dis koud, in die buiteland.

Nota van die digter:
Hierdie diep worde maar 'n man trots.

"Rhino" skryf in boodskap news:4041e921$0$29132$afc38c87@news.optusnet.com.au...
> People that live in glass houses should not throw stones. Sorry, I did not
> see the article you are referring to. But where ever you live there is the
> same atrocities going on, it just seem that you make it your pastime to bag
> the South Africans and you might be an ex South African that have sour
> grapes about not being able to live there anymore. If you are an ex South
> African you should be ashamed with all the crap you come out with and look
> around you and see all the crap that you are living with in whatever country
> you are in. If you are not an ex South African, then my advise to you is to
> start reading the local news paper and see in what shithole you live in. You
> swear like a whore and have no clue about what is going on in this world.
> You do not even know the difference between GENOCIDE and apartheid. It all
> points to the fact that you are UNEDUCATED AND A MORON that swear like a
> FISHWIFE. Go and get a life and improve yourself, then come back and deal
> with educated, well mannered people. Also go and learn not to demean
> yourself by coming out with crap and swearing.
> "Nude Raider" wrote in message
> news:0MQN0UER38046.1481597222@anonymous.poster...
>> The "page" sux big time ... but there are some classics there too:
>>
>> Occupation: International Tax Consultant
>>
>> This is sort of like the "internation man of mystery". Note that this fat
> hag keeps the
>> international boundaries to Cape Town.
>>
>> Fok, I mean if I was that ugly, I would never post my mug on the bloody
> Internet - you
>> would scare the kids. There must be some "international laws" against this
> sort of thing -
>> it has to be illegal.
>>
>> This ou vrou is blerrie sick in the head - I mean defacing your own
> picture too - taking
>> front teeth out so you can be like the meits in Cape Town and suig piel.
>>
>> Gaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa ... I feel sick just thinking about it!!
>>
>> Also "Boyfriend for past 26 years" - OK so why no marriage? Too fat, too
> boring and too
>> boer. Heaven only knows why this pommy (English) person would want to hang
> out with the
>> vey gat tannie at all... and vettie speaks so badly of the pommies - I
> don't get it. I
>> think I had better contact this poor "speaking partner - no pomp" and see
> what he is up
>> to. I think there are bestiality laws in place in SAfrica and England ..
>> MOOOOOOOOOOOooooooo.
>>
>> Oh sis let me send this post to warn you boers about this abomination - in
> your own back
>> yard... spew!!
>>
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hy Kom! Hy Kom!

So., 29 Februarie 2004 18:06

Ek is vandag in DIE BESTE BUI!! Een van die grootste "sex icons" van die
era kom uiteindelik SA toe. My kaartjies is bespreek - heel voor in die
Golden Circle sodat ek hom in al sy manlike glorie kan bewonder.

Enrique Iglesias - yummmiiieeee.

Elaine

Koeitjies & kalfies | 97 kommentare

Buddhisme vs Christene

So., 29 Februarie 2004 18:02

Gloudina:
Buddhisme is nie 'n "geloof" nie. Dit probeer nie
mense bekeer nie.

Danielle:
Moenie my laat lag nie!
Probeer nie mense bekeer nie? Ag nee, enigiemand wat selfs net 1
koerant per jaar lees, en die intellek van 'n 3-jarige het, sal weet
jy praat nou nonsens.
En wat dink jy doen jy op hierdie groep? Is dit nie ook eintlik maar
net suiwer pogings tot proselietemakery nie?

Gloudina:
Dit het 'n psigologiese-fisiologiese
strekking.

Danielle:
Presies soos met enige ander geloof.
Die sielkundige en fisiologiese/fisiese reaksies is logiese gevolge
van ENIGE geloof. Daar is al redelike wetenskaplike bewyse voorgelê
wat dit verduidelik. Persinger se werk in die verband is veral
bekend.
Geloofstradisies evolueer en word ook gewoonlik geweef rondom die
kultuur en mentaliteit van die sameleweing waar dit wortel skiet.
Buddhisme is geen uitsondering nie. Inteendeel...

Gloudina:
Dit is myns insiens 'n poging meer as twee-
duisend jaar gelede om vir mense die realiteit van
relatiwiteit te laat verstaan.

Danielle:
Interessante groep, hierdie sekte groep van Buddhisme wat so insecure
is in wat hulle glo, dat hulle gedurig validation soek buite hulle
tradisie(s). Wat claim dat Buddhisme is wetenskaplik en verklaar baie
wetenskaplike teorieë. Dit gaan mos al jare aan. Maar dit is 'n
klein groepie/sekte wat hierdie geloof het. Dit is propaganda en niks
anders as suiwer propaganda nie. Daar is sulke weird sektes onder die
Christene ook.
Enige en alle gelowe het een van, of al 3 dinge in gemeen - greed,
hatred and delusion.
En deesdae is daar mos weer 'n ander interessante nuwe mitologie wat
onstaan het in Buddhistiese kringe wat vir Christene probeer oortuig
dat hulle delusions is namaaksels van die oorspronklike Buddhistiese
delusions.
Die Christian Lindtner's Theory (= CLT) dat die Nuwe Testament 'n
bootleg van Buddhist geskrifte is. .
Soos gesien op die skakels wat ek hieronder gee.

http://www.jesusisbuddha.com/
http://www.tombofjesus.com

Geloof & kerksake | 9 kommentare

Ef - oo - kaa- oo- ef- polisiekar

So., 29 Februarie 2004 13:27

Oftewel Fokofpolisiekar - die nuwe Afrikaanse punkgroep wat opslae maak -
Mnr Terrence April van RSG het toestemmong van die groep verkry om hulle
slegs aan te kondig as Polisiekar, en Johan Botha het hulle soos per die
tema aangekondig.
Die groep se Hemel op die Platteland is die eerste Afrikaanse kunstenaars
wat 5FM se speellys haal.

Hemel op die Platteland:
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
kan jy my albasters vir my vind?
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
kan jy apatie spel?
kan iemand dalk 'n god bel en vir hom sê
ons het hom nie meer nodig nie?
stuur my waarheen al die dose gaan.
stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland

Uit die liedjie Maak of Braak:
In die begraafplaas waar ek bly
lag al die geraamtes vir my
maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk
my hart by my keel afdruk
drink nou hierdie bloed van my
dis al wat ek het wat jy kan kry
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny.

Ek is te oud vir hierdie goed.
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Net as jy RERIG will

So., 29 Februarie 2004 12:27

GELD MAAK
1030...@inforeply.com

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    441  442  443  444  445  446  447  448  449  450  451  452  453  454  455  456    »]
Tyd nou: Wo. Mei 13 11:52:14 UTC 2026