Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Hoekom so straf?

Ma., 15 Maart 2004 05:10

Verlede Donderdag is 4 fietsryers op pad na die Argus fietstoer oorlede.
Drie van hulle was die enigste kinders van 'n gesin . Al drie die kinders,
tussen 23 en 27,het nog by hul ouers gebly.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Wie is die Sportkommissie?

Ma., 15 Maart 2004 04:16

Wie is die sportkommissie - wie dien daarop en word hulle voltyds betaal?
Na 10 jaar wil hulle steeds die Springbok verwyder. Waarmee hou hierdie
regering hom besig? Waarom fokus hulle nie op die werklike probleme soos
gesondheidsorg/onderwys/misdaad nie?

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Spierwit = Muscle White?

Ma., 15 Maart 2004 03:23

Hi,
I'm learning about Afrikaans and I came across "spierwit" on a list of
color words. It supposedly translates into "muscle white", but I just can't
figure out how the color white associates with muscle. The picture I form in
my mind is of a bicep completely drained of blood, which is a bit gruesome.
Assuming "spierwit" isn't a completely made up term, how did it come into
being?

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 10 kommentare

Wat laat jou dink dis verkiesing? Die sprinbok kop moet al weer waai ...

So., 14 Maart 2004 18:57

Ja - net soos ons geleer het om te verwag van die liewe Regering,
sodra die verkiesing aankom word die springbok weer op die altaar
geplaas vir stemme! Blykbaar het Songezo Nayo SARFU Chief Executive
(WDFIH?) dit in Sydney gaan staat en aankondig. Praat van ons naam gat
maak ... blykbaar moet die protea op baadjies en caps gedra word maar
die spingbok mag op die trui veskyn? Huh?!

Kom ons laat daai bok se doppie nou klap en raak vir eens en altyd van
die blerrie dem ding ontslae - vandag se 'springbokke' is in elk geval
nie werd om bokke genoem te word nie. So of hulle bok of protea genoem
word hulle is in elk geval maar useless want tussen Sarfu en die
afrigters se geknoei en al die primadona spelers se najaag van hulle
volgende kontrak kan ons nie 'n hond haaraf maak nie. Dan kan die spul
in beheer tog 'n ander plek soek om in te krap - dit jeuk lankal nie
meer om die springbok wapen nie. Verander sommer die kleure van die
truie na die regering se kleure - dan het hulle rede om so swak te
speel.

Kry tog nou verdomp klaar en hou op om die ou koeie uit die sloot op
te grawe en te melk vir nog 'n paar stemme (En daar laat ek darem nou
'n hele paar idiome sneuwel :d ).

Cheers
Lou

Sport & ontspanning | 5 kommentare

DD en AL

So., 14 Maart 2004 17:40

Is dit dan nie DD en/of AL wat so gou is om iemand wat 'n besigheid
adverteer, veral as dit MLM is, te verkleineer en ook om al die gemors
aantehaal wat deur iemand wat oningelig is omtrent MLM, voor te gooi.
Nou kry ek 'n "ad" van DD wat ook MLM doen en baie
ongemaklik klink. Sien ook die berig wat volg

Are you Serious?

Right now I am on the look out for SERIOUS committed people to
share an brand NEW Online Global opportunity with!

What we offering you here is the chance to acheive true financial freedom
to do more of the things YOU enjoy doing.

http://tinyurl.com/2ncr4

P.S. Oh, and by the way, there is NO large investment
to join our team. Can you afford the price of a pizza?

Hier is nog een van DD

Are you Serious?

Right now I am on the look out for SERIOUS committed people to
share an brand NEW Online Global opportunity with!

What we offering you here is the chance to acheive true financial freedom
to do more of the things YOU enjoy doing.

http://tinyurl.com/2ncr4

P.S. Oh, and by the way, there is NO large investment
to join our team. Can you afford the price of a pizza?

En dit is wat 'n ander leser dink

In article
"DD" wrote:
>
> Looking for the ideal vehicle to develop an incredible second income?
>
>

Flush.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

oplossing vir my finansiele probleem

So., 14 Maart 2004 16:45

As 100 000 mense sleg R1 in my bankrekening wil inbetaal, het ek geen skuld
meer nie.

Ek sien 'n meisie in Amerika het so van haar skuld ontslae geraak.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

" Die ronde tafel van die rede " deur I. D. du PLESSIS

So., 14 Maart 2004 13:56

I.D. du Plessis
Die ronde tafel van die rede

Die ronde tafel van die rede
Waar almal, swart en bruin en wit,
As medeburgers van die hede
In dringende beraad moet sit:
Wie net sy eie wil behou,
Verloor as hy te vas wil klou.

Prosa & poësie | 0 kommentare

VIER ISLAMITIeSE VERDAgTEs OPGEPAK

Sa., 13 Maart 2004 20:23

VRT nieuws
In Spanje heeft de politie vijf buiten-
landers opgepakt die te maken zouden
hebben met de aanslagen van donderdag
in de hoofdstad Madrid.

Dat heeft minister van Binnenlandse
Zaken Angel Acebes aangekondigd op een
persconferentie.

Volgens hem gaat het om drie Marokkanen
en twee Indiërs. Acebes vroeg wel om
nog niet te vroeg conclusies te trekken
uit de arrestaties.

De arrestaties lijken de thesis te
bevestigen dat moslimterroristen achter
de aanslagen zitten. Of dat gebeurde in
samenwerking met de Baskische ETA, is
nog niet duidelijk

Koeitjies & kalfies | 35 kommentare

Africaaners gevra

Sa., 13 Maart 2004 19:02

Enkele mense van Suid-Africa kom reelmatig op een Vlaams Forum,Jullie mag
ons kom gesels

www.muurkrant.be

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Charlize Theron

Sa., 13 Maart 2004 17:17

haye...@hotmail.com (Steve Hayes) skryf in boodskap news:...
> A friend in Lesotho asked why South Africans are not more excited about
> Charlize Theron winning an Oscar.
>
> My response: well, it's nice for her, but what more can one say.
>
> The media are certainly in a frenzy about it, but when I heard her acceptance
> speech on the radio, I cringed with embrarrassment. Surely a person in the
> acting profesion should be able to put a few words together more competently
> than that. And if she couldn't do it off the cuff, should cold have written
> out her acceptance speech (just in case), and learned her lines. After all,
> it's her job.

Personally, I was very disappointed she didn't say a word in
Afrikaans in her acceptance speech. Ms. Theron was probably advised by
her agent/PR consultants that it would be politically incorrect to do
so.

I wonder why a public figure saying a mere "thank you" in Afrikaans
in front of a worldwide audience still remains such a taboo! After
all, nobody refrains from speaking German because Germany was once
ruled by the Nazis. Why should Afrikaans be maligned then just because
the founding fathers of apartheid happened to be Afrikaners? The
current stigma attached to the Afrikaans language is even more ironic
when you consider that at least half of its native speakers are
actually non-white (coloured).

Koeitjies & kalfies | 17 kommentare

Bladsye (1835): [ «    434  435  436  437  438  439  440  441  442  443  444  445  446  447  448  449    »]
Tyd nou: Ma. Des. 22 17:04:26 UTC 2025