Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Sipho

Do., 15 April 2004 18:02

"Frikkie Potgieter" skryf

> There was a guy named Sipho.

Skoert, jou hanskakie, van die Afrikaanse
nuusgroep af.

Die Ruiter in die Dag.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Vliegtuig grappe:

Do., 15 April 2004 10:20

Lok my nie met 'n afrikaanse 'Subject' nie, a.s.b.
Ek kom hier om afrikaans te oefen.
Eers vertaal, en dan pas gaan ek lees.

Frikkie Potgieter schreef in bericht
:

>
--
PietHein

Humor & grappe | 13 kommentare

Resultate

Do., 15 April 2004 10:12

www.elections.org.za/elections2004_static.asp

... stadig maar seker ...

:-)

TJ

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

" Nuttige reseppe" deur C.W. JOUBERT

Wo., 14 April 2004 22:34

C.W. Joubert
Nuttige reseppe
1. Fer HoofpynTinktinkkiis bloed en kraai se aptyd;
Firr lepels honde blaf;
Jakhals syn byt en wolf syn huid,
En 'n ysterfark syn draf.

2. Fer Tantpyn'n Emmer sonskyn in 'n sak gefang;
Fan Leeu syn brul so wat;
Di sleepsel fan 'n waterslang,
En skadewe fan 'n kat.

3. Fer KoliikWat Suikerbossiisstroop gekook,
Met 'n pond ferslaande wasem,
Di manire fan 'n wyfi spook,
En 'n bobbejaan syn asem,

4. Fer Jign Houte kis goed fol met wind,
Met twé el steenkool rook,
Di ouderdom fan ma'er Gert syn kind,
Met naarhyd goed gekook.

5. Fer OmloopDi nuttighyd fan 'n pampistool,
Di snaakshyd fan 'n grap,
Di hoogfliig fan 'n jakhalsfo'el
En die skuinsloop fan 'n krap.

6. Fer SkrikDi heldre lig fan folle maan,
Fan aasfool ruik 'n duim,
'n Bottel kraai fan 'n hoenderhaan,
En een skulpad syn fersuim.

Prosa & poësie | 2 kommentare

Waar kom djy vandaan?

Wo., 14 April 2004 08:35

Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om "djy"
en djou" ens. te sê?
Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Volkspele

Di., 13 April 2004 15:45

Wat dink julle is die hoofrede hoekom volkspele uitsterf? Is dit omdat
dieselfde outydse liedjies heeltyd gespeel word? Is dit die verspotte klere?
Is dit die ge-ykte danspassies? Is dit nie tyd dat volkspele gemoderniseer
word sodat mense dit kan dans op ons nuwe lekker Afrikaanse musiek nie?
As die Amerikaners Line Dancing en Square Dancing kan hê, dan kan ons Ring
Dancing ons eie maak!

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Waarskuwing!!

Di., 13 April 2004 07:56

Stuur dit dringend aan almal wat betrokke kan wees:
Maak VANDAG seker waar jy geregistreer is vir die verkiesing more.
Alhoewel ek al met die eerste her-registrasie-naweek my besonderhede gaan
verander het by die plek waar ek veronderstal is om more te gaan stem, is
die verandering nooit aangebring nie, en is ek nog steeds geregistreer by
die ou afdeling van 1999.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

De Zuiodafrikaanse ziel...?

Ma., 12 April 2004 20:02

Hallo verre, verre familieleden...

Hoe steekt die Afrikaner nu eigenlijk in elkaar..?

Ik volg nu weer een tweetal maanden de berichten in deze
groep, maar ik kan van jullie echt geen hoogte van krijgen.

-- de ene dag wordt ik met allerhande bijbelteksten om de
oren geslagen... (héél vrome mensen..!?)

-- de andere dag is het allemaal FOK je FOK je FOK je...
(...toch niet zo vroom..?!)

-- en dan weer lees je op jullie site de meest diepzinnige
klucht in ja-a-a-a-ren...

Stel jullie eens voor !
Of zijn jullie angelsaksischer dan jullie willen toegeven ?

--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect

Koeitjies & kalfies | 38 kommentare

Re: Iraqis

So., 11 April 2004 21:42

Nou kom jy mooi Frikkie lol

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

laaste een vir eers

So., 11 April 2004 19:33

Advantages of having an affair with a married women.
They give like hell.
They do not yell.
They do not tell.
They do not swell and there are no wedding bell!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    424  425  426  427  428  429  430  431  432  433  434  435  436  437  438  439    »]
Tyd nou: So. Apr. 05 23:09:22 UTC 2026