Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: New chapter written by racist clowns....

Vr., 07 Mei 2004 00:50

Misschien willen ze ruilen.
In Nederland zijn er wel wat 'leerlingen' op overschot.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Toyota hoes R12 miljoen!

Do., 06 Mei 2004 06:53

Ek het wragtag gedog die dag sal nooit kom dat ek die nuwe bedeling sal
toejuig nie, maar nou het dit gebeur. Toyota is beboet vir ontwettige
praktyke ivm 'price fixing' by handelaars. Dis algemene kennis by kopers
van Toyotas dat die maksimum afslag wat jy op 'n Toyota kan kry 12,5% is.
Dit beteken dat jy vir 'n Toyota dieselfde prys in Pretoria, JHB, Kaap,
Walvisbaai, ens. betaal. Reg deur die land, presies dieselfde. Geen
handelaar mag jou laer kwoteer nie. Dit roep die regering blykbaar 'price
fixing' en onwettig.
Dit skep natuurlik 'n aaklige probleem vir die groot handelaars in die
groter sentra en 'n lekker ene vir die kleiner handelaars op die platteland.
Op die kleiner plekkies beweeg hul voorraad nie so vinnig nie, maar is hulle
bokoste dalk nie so hoog nie en kan die mense 'n groter afslag gee om sy
voorraad te skuif. Uiteindelik gaan dit beteken dat die koper in die stad
nie net in die stad moet soek vir sy nuwe kar nie.....vra kwotasies ook op
die platteland.

Wiele | 14 kommentare

Grondhervorming....die realiteit

Do., 06 Mei 2004 06:41

Hier by ons in Namibië het ons Minister van Grondhervorming en
Rehabilitasie, Hifikepunye Pohamba, gesê dat meer as 4 miljoen hektaar
ONONTWIKKELDE grond is beskikbaar vir hervestiging, maar die probleem is dat
die hervestigdes op ontwikkelde grond hervestig wil word. Dit skep
natuurlik een moerse probleem. Op die ontwikkelde plase sit boere wat
produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig jy die
land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging van
'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
hande van visielose politici is.

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Feetjie grappie: variasie

Wo., 05 Mei 2004 21:34

Koos en sy meisie trou op haar 20ste verjaardag. By die onthaal loop 'n
versekeringsagent hom by en reken dat hy dadelik 'n polis moet koop. Kos sê
vir hom, "Is jy mal, ek is by my eie troue se onthaal, hoe kan jy nou aan my
'n polis verkoop? Ek is oor twee weke terug van wittebrood, kom sien my op
kantoor dan kan ons praat."

Die versekeringsagent hou egter voet by stuk: "Die polis is net vandag
geldig. Dit waarborg jou twee 20-jarige meisies op die dag wat jou vrou
veertig word, maar dan moet jy nou teken."

Koos reken dit kan 'n bargain wees en teken toe maar die polis.

Op die dag van Mev. Koos se 40ste verjaardag en hulle 20ste
huweliksherdenking, is daar 'n klop aan die deur. Twee groot manne en twee
pragtige jong meisies staan daar toe Koos die deur oopmaak. Hulle is toe
daar vir die Groot Omruil. Mev. Koos was glad nie geneë om te gaan nie, maar
die twee groot manne het haar al skoppend en skreeuend daar weg. Koos is
effe verbouereerd en nooi toe maar die twee dames in.

Sommer van die staanspoor af is dinge nie lekker nie, en daardie aand in die
trippelbed (lees dubbelbed vir drie), wil niks werk nie en Koos en die twee
asters gaan slaap teleurgesteld. Na drie weke van afhanklikheid en gebrek
aan opstandige indringerigheid, besluit Koos om 'n dokter te raadpleeg.

Dokter vind niks fout en die Viagra wat hy voorskryf werk ook glad nie.
Dokter is later raadop en stuur hom na 'n spesialis, daarna na nog een en
later, uit radeloosheid na 'n loodgieter toe. Die loodgieter vind ook niks
fout met die konneksies en dinge daar onderlangs nie, en verwys hom na 'n
veearts. Die veearts het ook alles probeer en ten einde raad verwys hy Koos
na sy neef wat 'n elektriese ingenieur is.

Die ingenieur het aandagtig na Koos se probleem geluister en tot die slotsom
gekom:

"Koos jy is ongelukkig bedraad vir een-veertig en nie vir twee-twintig nie"

Humor & grappe | 0 kommentare

Max is dood.

Wo., 05 Mei 2004 12:03

Dis nou Max - die beroemde gorilla en misdaadbevegter by uitstek.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

altyd gevwonder wie is n afrikaner?

Di., 04 Mei 2004 17:41

die enigste groep wat nie verteenwoordig was by kaffer mbeki se partytjie
nie

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Nelson in Trinidad

Di., 04 Mei 2004 11:08

Ek sien die Trinidad koerant noem Nelson Mandela "Madeba". Wat is die
korrekte spelling, ek hat altyd gedink dis "Madiba"?

Laas week het al die "Trinidadians" met Suid-Afrikaanse vlaggies rondgeloop
tydens oom Nelson se besoek.

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Re: Lees hier!

Di., 04 Mei 2004 07:05

Wat is nuut in Afrika? Enigiemand wat hier leef elke dag sal vir jou kan
vertel dat daar by die swart politici geen integriteit bestaan nie [dink
mens daaraan dan is daar by die wit politici ook g'n niks nie!!]. Wie se
brood jy eet, sy gat lek jy blink.....dis hul goue reël. Ou Sam het nie
'n probleem daarmee om sy eie volk kaal te stroop vir eie gewin nie [ a la
Mugabe] en dan sy ge-eikte stelling te maak.....dis die boere se skuld!
Dis óns wat hom so skelm gemaak het!

"cobus" skryf in boodskap news:40969aae.0@news1.mweb.co.za...
> Ou Sam van Namibia raak nou net so siniel soos sy vriend Mugabe.
> Sodra hulle begin vrek van die honger sal hy eerste by dieselfde Hollanders
> en Duitsers gaan bakhand staan vir kos en geld.Bliksem!
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Rugby - Hougaardt

Ma., 03 Mei 2004 16:11

Die Bulle se afrigter, Rudy Joubert, word nou verantwoordelik gehou vir die
swak vertonings deur Hougaardt.
Vraag - wat het van onse lokus van kontrole geword? Hoe kan alle swak spel
herlei word na die afrigter. Doen ons nie die spelers 'n onreg aan deur die
blaam van hulle weg te neem nie. Ook, waarom ontdek hulle slegs dat die
afrigter swak is nadat die manne verloor het?

Nou ontdek almal dat Jaco vd Westhuizen 'n puik losskakel is - die profeet
is mos nou uit sy land uit ...

Sport & ontspanning | 7 kommentare

Boodskap van die Dalai Lama...

Ma., 03 Mei 2004 16:06

Iemand daar in Kanada (onder die skadu van die Grootboom) stuur die ene aan
my - ek heg dit aan bloot vir vertalingsdoeleindes...

"Instructions for Life in the new millennium from the Dalai Lama:

1.. Take into account that great love and great achievements involve great
risk.
2.. When you lose, don't lose the lesson.
3.. Follow the three Rs: Respect for self, respect for others, and
responsibility for all your actions.
4.. Remember that not getting what you want is sometimes a wonderful
stroke of luck.
5.. Learn the rules so you know how to break them properly.
6.. Don't let a little dispute injure a great friendship.
7.. When you realize you've made a mistake, take immediate steps to
correct it.
8.. Spend some time alone every day.
9.. Open your arms to change, but don't let go of your values.
10.. Remember that silence is sometimes the best answer.
11.. Live a good, honourable life. Then when you get older and think
back, you'll be able to enjoy it a second time.
12.. A loving atmosphere in your home is the foundation for your life.
13.. In disagreements with loved ones deal only with the current
situation. Don't bring up the past.
14.. Share your knowledge. It's a way to achieve immortality.
15.. Be gentle with the earth.
16.. Once a year, go some place you've never been before.
17.. Remember that the best relationship is one in which your love for
each other exceeds your need for each other.
18.. Judge your success by what you had to give up in order to get it.
19.. Approach love and cooking with reckless abandon.
Do not keep this message. The mantra must leave your hands within 96
hours."

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Bladsye (1834): [ «    416  417  418  419  420  421  422  423  424  425  426  427  428  429  430  431    »]
Tyd nou: Sa. Apr. 04 21:12:42 UTC 2026