Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boodskap van die Dalai Lama...
Boodskap van die Dalai Lama... [boodskap #92582] Ma, 03 Mei 2004 16:06 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Iemand daar in Kanada (onder die skadu van die Grootboom) stuur die ene aan
my - ek heg dit aan bloot vir vertalingsdoeleindes...

"Instructions for Life in the new millennium from the Dalai Lama:

1.. Take into account that great love and great achievements involve great
risk.
2.. When you lose, don't lose the lesson.
3.. Follow the three Rs: Respect for self, respect for others, and
responsibility for all your actions.
4.. Remember that not getting what you want is sometimes a wonderful
stroke of luck.
5.. Learn the rules so you know how to break them properly.
6.. Don't let a little dispute injure a great friendship.
7.. When you realize you've made a mistake, take immediate steps to
correct it.
8.. Spend some time alone every day.
9.. Open your arms to change, but don't let go of your values.
10.. Remember that silence is sometimes the best answer.
11.. Live a good, honourable life. Then when you get older and think
back, you'll be able to enjoy it a second time.
12.. A loving atmosphere in your home is the foundation for your life.
13.. In disagreements with loved ones deal only with the current
situation. Don't bring up the past.
14.. Share your knowledge. It's a way to achieve immortality.
15.. Be gentle with the earth.
16.. Once a year, go some place you've never been before.
17.. Remember that the best relationship is one in which your love for
each other exceeds your need for each other.
18.. Judge your success by what you had to give up in order to get it.
19.. Approach love and cooking with reckless abandon.
Do not keep this message. The mantra must leave your hands within 96
hours."
Re: Boodskap van die Dalai Lama... [boodskap #92772 is 'n antwoord op boodskap #92582] Di, 11 Mei 2004 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Iemand daar in Kanada (onder die skadu van die Grootboom) stuur die ene aan
> my - ek heg dit aan bloot vir vertalingsdoeleindes...
>
>
>
> "Instructions for Life in the new millennium from the Dalai Lama:

Ek lees nou hierdie stuk, Jonas. Ek hoop nie enigiemand het
gedink dat hierdie stuk new age fluff van my af kom nie.
Alhoewel dit wel waar is dat alles wat mooi en goed en
eerbaar is, inpas by die filosofie van die Dalai Lama, in
Tibetaanse Buddhisme dit gaan oor dinge wat nie so ligweg
en so maklik opgesom kan word kan word nie.

Gloudina
Re: Boodskap van die Dalai Lama... [boodskap #92784 is 'n antwoord op boodskap #92772] Di, 11 Mei 2004 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Ons het so effe van taalgebruik gepraat. Ek is nie 'n onderwyser soos
jy of 'n taalkundige nie, maar ek dink jou taalgebruik kon beter gewees
het.

Maar jy sit seker al lank daar in Kanada, en iemand hier het genoem dat
jou man gladnie meer Afr praat nie. Hoe hou mens nog enigsins jou
Afrikaans naastenby suiwer wanneer jy hom nie heeldag kan praat nie?
Want hieronder het jy nou regtig Afrikaans soos 'n Soutie ingespan.

"...in Tibetaanse Buddhisme dit gaan..." moes seker eerder "...in
Tibetaanse Boedisme gaan dit oor..." gewees het.

Verder, hoe verdedig jy die gebruik "new age fluff" aan die hand van jou
veroordeling van Suidwester se "chronies" (sic)?

Die "kan word kan word" neem ek aan is net tydelike demensie?

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|

@rogers.com wrote:
> "Jonas" skryf
>
> Ek lees nou hierdie stuk, Jonas. Ek hoop nie enigiemand het
> gedink dat hierdie stuk new age fluff van my af kom nie.
> Alhoewel dit wel waar is dat alles wat mooi en goed en
> eerbaar is, inpas by die filosofie van die Dalai Lama, in
> Tibetaanse Buddhisme dit gaan oor dinge wat nie so ligweg
> en so maklik opgesom kan word kan word nie.
Re: Boodskap van die Dalai Lama... [boodskap #92791 is 'n antwoord op boodskap #92784] Wo, 12 Mei 2004 03:21 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf

> Verder, hoe verdedig jy die gebruik "new age fluff" aan die hand van jou
> veroordeling van Suidwester se "chronies" (sic)?

As mens Engels tussen die Afrikaans wil ingooi,
is dit blykbaar deesdae aanneemlik, volgens omtrent
iedereen. Volgens De Kat was dit die nuwe ding.
Bestaan De Kat nog?
Wanneer ek Suidwester op die vingers tik, is dit
teen die agtergrond van sy hooghartige gepraat
oor hoe sleg die swartes Engels praat en hoe goed
die vorige wit staatsdiensamptenare gepraat het.
Dit terwyl hy, Suidwester, nie die Engelse woord
"cronies" reg kan spel nie, en nie die Afrikaanse
woord "akademies" reg kan spel nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Applous vir Mugabe
Volgende onderwerp: Beskawing van Vingerwysers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 19:18:19 MGT 2024