Mag dit behoue bly soos dit nou is!
Hierdie ou hoekie van die woonbuurt Tuine
met sy beskeie huisies agter heinings
van ragwerk-yster of 'n oleander,
met sy stoepies gelyk en uitgerus,
nes koffie-tannies - mag hier niks verander!
As ek terugkom wil ek jou bolig
nog as lanternglas om die gloeilamp waan,
en al die varsgeverfde hortjies dig,
waaragter liefde stil voltrek word saans.
Wat ook al buite dreig, hier is dit warm:
dof klink die buitewêreld se geraas -
niks ergers dan die koddige alarm
as die viskramer op sy beueltjie blaas.
Is julle gewaarsku? Het julle gehoor?
Slegs een keer het die tyd se stroom gestol
vir twee minnaars: 'n stad se vorm, helaas,
verander vinniger dan 'n mens se hart
wat ou posture kan vaslê.
Die persoon wat die VSA aangewys het as leier is dood in 'n bomontploffing.
Sal dit beteken dat daar nie 'n oorhandiging en onttrekking op 30/6 gaan
plaasvind nie?
--
Annette
Mens sal altyd kan twyfel en konklusies het sterk aanduidings nodig,
wat hier nie is nie (soos die skrywer self se).
Dit val egter wel op hoe gerieflik die tragedie vir die Bush-kamp in
die VSA gebeur het. Tot by die eerste regstreekse verband tussen
Al-Kaida en optrede teen die VSA in Irak.
On Sun, 16 May 2004 13:12:05 +0200, "superman"
wrote:
Die banke behoort nou kaartjie-spaarplanne te verkoop teen R15/maand en dan
behoort 'n mens een te kan bekosting in 2010 (afhangende van bankkostes
natuurlik).
> Reward on cop killers' heads
>
>
> Bisho - Police offered a reward of R250 000 for information leading
> to the arrest and conviction of the persons responsible for the
> killing of two Eastern Cape policemen.
>
> Captain Zukile Bawuti, the acting head of the East London serious
> and violent crime unit, was shot while investigating a cash-in-
> transit heist on a farm near Stutterheim. He died on the way to the
> hospital.
>
> Director Gary Mclaren, provincial head of the serious violent crime
> unit said on Thursday: "He was one of my most outstanding officers
> within the serious violent crime component in the Eastern Cape.
>
> "His dedication led to his downfall."
>
> Provincial spokesperson Superintendent Mzukisi Fatyela said the 41-
> year-old captain had gone with two police inspectors to the farm.
>
> As they approached a house on the farm, shots were fired and the
> captain was hit in the chest.
>
> The attackers fled into nearby bushes, but "left behind their
> shoes".
>
> The police dog unit, the crime combating unit and a helicopter took
> part in an ex assisting in the search.
>
> A Volkswagen Golf reported hijacked in Port Elizabeth and a white
> Toyota Corolla, believed to have been stolen, were found at the
> farm.
>
> Bawuti is the second policeman to be murdered in the area in two
> days - on Monday, Sergeant Lindile Tempi was shot dead in Duncan
> Village.
>
> No arrests have been made yet in either case.
>
> Mclaren said police would like to question six men in connection
> with Bawuti's killing as well as the recent spate of cash-in-transit
> robberies in the Eastern Cape.
>
> They are: Nonelelo "Koko" Kwinti, Sithembele Lawrence Diniso, 30,
> Vumisa Vernon Nyengane, 24, Dan Nkqwiliso, Andile Booi and Vumilisa
> Skepe.
>
> Anyone with information on either killing can call Mclaren on 082-
> 779-7228 or Captain Bongani Maqashalala on 082-417-6956.
>
> Edited by Tisha Steyn
Snaakse vanne, is dit nou blankes wat dit gedoen het ?