Maar as jy vir my doekpot bak
onder deurdag se kameeldoringkool
pak die lewer en die niertjies
in die gemsbok se skof
alles fyngemaak met ui
hart se punt
ingeknoop met die riem
En as ek na heeldag se jag
koel kalbas kom drink
sal jy met jou loshand
hart se punt
oopknoop vir my
Al raad my Ou Tata
Die jong Nama-meisie se
heuningoë val verskrik ver
son oor Aughrabies se val
Waterslang se lek-lek tong
het sommer nou-nou geel mal-
kop-blom op my hakslag gelê
Ek hardloop opslag teen die
kliprant en my lippe skuim
soos ek die rooison soebat
dat Halfmens sy geel blom
oor my oë draai Dis al genade
Trek waterslang bang-bang
terug en soek in die blinkwater
'n ander vrou
It's Great to be a Souf Efrikan (South African)
This is a great country because:
1. You can eat half dried meat and not be considered disgusting.
2. Nothing is your fault; you can blame it all on apartheid.
3. You get to buy a new car every 3 months and the insurance company even
pays for it.
4. You can experience kak service in eleven official languages.
5. Where else can you get oranges with 45% alcohol content at rugby matches?
6. It's the only country in the world where striking workers show how angry
they are by dancing.
7. You're considered clumsy if you cannot use a cell phone (without car
kit), change CDs, drink a beer, put on make-up, read the newspaper and
smoke, all at the same time while driving a car at 160 kph in a 60 kph zone.
8. Great accent. (!!!)
9. If you live in Johannesburg, you get to brag about living in the most
dangerous city in the world.
10. Burglar bars become a feature, and a great selling point for your house.
11. You can decorate your garden walls with barbed wire.
12. The tow-trucks are the first on the scene for most major crimes, without
being called. The police you have to call about three times.
13. Votes have to be recounted until the right party wins.
14. Illegal immigrants leave the country because the crime rate is too high.
15. The police ask you if they must follow up on the burglary you've just
reported.
16. When a murderer gets a 6 month sentence and a pirate TV viewer 2 years.
17. The prisoners strike and get to vote in elections!
18. The police stations have panic buttons to call armed response when they
are burgled.
19. Police cars are fitted with immobilizers and gear locks!
Minstens 60% van sy landgenote moet met minder as R6 ($1) per dag leef,
maar dit het nie gekeer dat pres. Obiang Nguema van Ekwatoriaal-Guinee
(EG) pas vir hom 'n Boeing-sakestraler (BBJ) van meer as R600 miljoen
aangeskaf het nie.
Die vliegtuig is soortgelyk aan dié van pres. Thabo Mbeki en net een
van drie in Afrika.
El Confidencial, 'n Spaanse nuusblad, het berig Nguema voer aan dat hy
die straler nodig het om die land se in ternasionale aansien te
verhoog.
Dit is Nguema se sesde vliegtuig waarmee hy internasionaal reis. Die
ander, 'n Falcon soortgelyk aan dié wat Mbeki se bystandstraler is,
sowel as die ander is glo splinternuut.
Luidens die berig is die BBJ genaamd Utombe te groot om te land op
verskeie van die lughawens waar Nguema gereeld aandoen. Daar is ook nie
voldoende grondsteun om die straler te akkommodeer nie.
Die straler sal boonop weens sy grootte die lugverkeer op van dié
lughawens heeltemal ontwrig. Obiang het die vliegtuig glo gekoop met
staatsgeld. Die staat se grootste bron van inkomste is olie-ontginning.
Die vliegtuig het 36 sitplekke, twee kombuise, twee badkamers, 'n
slaaplokaal en 'n lokaal met videospeletjies, wat glo op Nguema se
versoek geïnstalleer is.
Nguema het die afgelope week toe hy die straler in ontvangs geneem
het, gesê sy landgenote moet juig, want dit is húl vliegtuig ook.
'n Verteenwoordiger van Boeing het Nguema geloof omdat sy betaling vir
die straler so flink was.
Agt Suid-Afrikaners word tans in EG verhoor omdat hulle glo beplan het
om Nguema in 'n staatsgreep uit die kussings te lig.
Nadat olie 'n paar jaar gelede in EG ontdek is, het dié land tot die
derde grootste olieverskaffer in Afrika ontwikkel. 'n Ondersoek is tans
aan die gang nadat sowat $700 miljoen (ongeveer
R4,2 miljard) van die Amerikaanse opbrengs uit die olie glo in die
sakke van Nguema en sy familie beland het.
Bush and his Democracy stands for Murder and lies.
Bush invaded Iraq to secure Israel claimed by senior senator Ernest
Fritz Hollings
South Carolina's Senior Senator, Ernest Fritz Hollings said, Iraq was
invaded "to secure Israel," and that "everybody" in Washington knows
it, beside just Israel the greed for Oil and Power.
Now look at the savage attack on Najaf, Falluja, Nasiriyan, Mosul,
Bagdad and many more of the cities in Iraq.
The Most Serious attacks on Sadr City Bagdad and Najaf for the last 20
days not paying attention to innocent people.
Whoever read this article should read with an open mind and have
self-conscious think if any country invades your country and decides
to impose its referendum and decide about election and the people of
the country itself has no rights then will you keep quiet and let the
invaders take over NO! NO! You will fight for your rights pick up arms
fight till the last drop of blood in your body.
Ok American got rid of Saddam, but it was America who was helping
Saddam during the Iraq and Iran War.
It was America you gave Saddam the torturing equipments and tools
which the Anti-Saddam people where tortured with.
It was America and Europe who provided the Chemical weapon to Iraq
which was used on the Kurds and Iranian during the Iraq and Iran war.
Ok you say that is all past now the American have come to help. Lot of
Rubbish to help See now in Najaf innocent people and children are been
killed.
The Great Leader Ahga Sistani returned to Iraq after a Heart Operation
and told all the people of Iraq to march to Najaf before even reaching
Najaf innocent people were attacked and killed about 60 to 70 people
have so far been killed and many more injured, while BBc is claiming
that only one has been killed in the last day. The People from Hilla
and Kufa they had no armory, no kind of weapon only word of God is
Great (ALLAH-O-AKBAR) on their tongues they were shot at savagely.
These soldiers have no heart, have no family, and are all insensitive,
born to kill.
Daily they are killing so many people but on the media of the West it
is claimed otherwise.
Now see how the journalist are arrested in Najaf so that the true new
is not seen in the papers or heard on the news by the ordinary person,
so that the true tyranny of America and the west will not be known.
Oh people of America, Muslims want to live a happy and peaceful life
in their countries.
Islam teaches that whatever creed, colour or race one is one should
live with kindness and happiness.
Muslims never pick up guns for personal reason but for the sake of
God, the Holy Prophet and his family.
Najaf is a Holy city for both Shia and Sunnis.
Muslims do not want to be your enemies and you too should not make
them your ENEMIES as it could be disastrous.
Ek het vandag vir die eerste keer "Bowling for
Columbine" gesien. ( Ons het die DVD uitgeneem.)
As ek reg onthou, het dit een of ander Oscar gekry.
Was dit vir beste direkteur vir Michael Moore, of wat?
Ek het natuurlik geweet omtrent waaroor dit gaan.
Maar daar was twee dinge wat my verbaas het. Die
maatskappy wat dit gemaak het, is 'n klein onafhanklike
filmproduksie-maatskappy van Nova Scotia, wat
taamlike radikale films maak, wat die hoofstroom
film-maatskappye nie aan sal raak nie. Hierdie
maatskappy maak byvoorbeeld ons "This hour
has 22 minutes," wat 'n skerp kritiese oog op ons
politiek hou.
Die ander ding wat my verbaas het, was hulle
gedurige hamer op die feit dat Kanada dan nou so
'n veilige land is, en dat omtrent niemand hulle
deure sluit nie. Nou dit is so 'n blatante leuen, dat
ek byna nie kan glo dat hulle mense kon kry om
saam te speel nie. Hulle wys mense in Toronto
wie se deure oopstaan. Nou miskien het hulle 'n
paar deure gekry waar dit die geval is, maar ek kan
almal verseker dat mense hier in Kanada gewoonlik
hulle deure sluit. Ek bly in 'n woonstelblok, waar
ons nie net ons individuele woontstelle religieus
sluit nie, maar dat ons ook kameras getrein het
op alle ingange en uitgange, en dat mens 'n spesiale
kontrapsie nodig het om by die deure in te kom.
Een van ons kinders bly in 'n klein dorpie op die
rand van Ottawa, en hulle het 'n maatskappy wat
hulle huis bewaak met elektroniese apparaat.
Moore wil ook uitmaak dat, alhoewel daar
baie gewere in Kanada is, daar nie baie moorde is
nie. Natuurlik is daar minder moorde, want daar
is baie minder mense. Maar ons het ons deel van
misdaad en doodskiet. Net gister het die polisie
'n man in die Toronto doodgeskiet, omdat hy
gewelddadig voor die tyd teenoor sy vrou was,
en toe iemand van die straat af geneem het om
agter te skuil.
Die film het mens se oë oopgemaak vir
baie ekstreme dinge in die VSA, maar ek dink
die feit dat hy so "soft" op Kanada was, was
eintlik nie so 'n goeie idee nie. Miskien het hy
dit gedoen om Salter Street Productions
heuning om die mond te smeer. Maar dit was
regtig nie nodig nie. Ons hier in Kanada is
volwasse mense. En ons weet watter kant ons
brood gebotter is.
"Dean Kayton" skryf
> Hy het nooit ń naam gehad nie maar vir my was hy ń ouer broer.
Ek hou van jou leestekens. Jou leestekens
herinner my aan dié van Gert Vlok Nel. Jou
Afrikaans is in elk geval minder gemeng met
Engels as Gert Vlok Nel s'n.
Die herder het sy
hande teen die swartdoring
uitgesteek en gesoebat dat
die Boesmanjagters hom nie
sal laat proe aan die
bitteraalwyn Maar op
swart klippers van daardie
fontein het die pyl sy
oophand rooi laat blom