Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padveiligheid
padveiligheid [boodskap #147309] Thu, 09 January 2025 16:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21069
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
padveiligheid
Afbreking: pad•vei•lig•heid
Samestelling: pad + veiligheid


Selfstandige naamwoord: padveiligheid
Meervoud:

Betekenis:
• Situasie op die pad wat veilig is vir padgebruikers (motoriste, fietsryers, voetgangers, ens.)

Gebruik:
• Kinders moet al van jonk af van padveiligheid geleer word.

Sinoniem:
• verkeersveiligheid

Vertaling:
Engels: road safety
Nederlands: verkeersveiligheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driepootstaander
Volgende onderwerp: bestaansreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 13:37:40 UTC 2025