Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Ag nee Annette

Vr., 03 Maart 2006 07:42

Annette

Jy het 'n hele ruk terug hier op die NG gesê dat baie medisyne wat 'n donker
bruin kleur het, is as gevolg van 'n kakerlak ekstrak wat hulle bygooi.

As gevolg daarvan sukkel ek (helse griep en al) amper meer om my medisyne
gedrink te kry as my kinders, ek wens ek het nie daai skrywe van jou
oopgemaak nie

Groete

Riaan

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

DK-politicus Rohde: 12 mannen zoekten dochter van tekenaar

Do., 02 Maart 2006 21:47

http://politiken.dk/VisArtikel.iasp?PageID=441281


Een dochter van een van de 12 voor de Mohammed-prenten uit
Jyllands-Posten aansprakelijke tekenaars is op school opgezocht door 12
mohammedaanse mannen. Dit wordt ingelicht door Jens Rohde, partij
Venstre.


Een groep mohammedaanse mannen heeft probeerd de dochter van een van de
12 tekenaars (van Mohammed voor Jyllands-Posten) op school te krijgen
te vatten.

Dit wordt door Venstre-woordvoerder Jens Rohde ingelicht toen hij in TV
Avisen (deens TV-nieuwsprogramma, av) werd gevraagd de door hem en de
eerste minister gevoerde aanaval tegen het deens bedrijfsleven uit te
leggen, volgens welke dit zijn zakenbelangen over de uitingsvrijheid
zet.


Leven onder aarde

Het leven van de 12 tekenaars is helemaal op de kop gezet, en ye leven
na ontvangst van doodsdreigingen thans onder de aarde.

'En een dochter van een van de tekenaars werd door 12 mohammedaanse
mannen op school gezocht, die ze wilden krijgen te vatten. Gelukkig was
ze er niet', zei Jens Rohde onder andere in TV Avisen.


Ontmoeting met tekenaars

Jens Rohde vertelte later aan Ritzau (deens nieuwsagentuur, av) dat hij
deze inlichting bij een ontmoeting met de tekenaars ontving.

Het is niet mogelijk gewezen een commentaar tov de inlichtingen van
Politiets Efterretningstjeneste (deens binnenlandse geheimdienst, av)
te krijgen.


--
> .)

Unter blinden ist der einäugige könig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Die elfde gebod!!!

Do., 02 Maart 2006 09:58

Aldus die Israel-ideoloë is daar nie 10 nie, maar 11 gebooie.

Die elfde gebod is "Jy mag geen Kusiet voor my aangesig bring nie"!

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Soek vers (nie bees)

Do., 02 Maart 2006 07:17

Ek het onlangs die fout gemaak om die frase

"en hoor jy nog die vlakpatrysies kweel
as die hysbak met jou yo-yo speel?
"

voor my tienerseun voor te dra - nou soek hy die hele gedig. Sies.

Ek dink dis van Opperman. Kan iemand help? Ta' Hessie? Blief?

Prosa & poësie | 8 kommentare

"Blekouts"

Do., 02 Maart 2006 05:17

Wie kan nog onthou hoe die vorige bewind ("apartheidsvarke")
"blackouts" bewerkstellig het?

Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".

Die reggestelde hoof, of is dit regstellende hoof, van ESCOM verdien
R900,000 per maand. Volgens hom verdien hy die salaris omdat dit
"markrelevant" is. (Wat ook markrelevant is, is dat indien jy nie die
mas opkom nie, word jy in die pad gesteek...)

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

" Meriba " deur D.J. OPPERMAN

Wo., 01 Maart 2006 12:40

Mériba
D. J. Opperman

Waar alles verstrak
tot die rots, tot die ding,
in Kades, die stad
op die sande van Sin,

vra my volk wildsbokke
en rooi granate,
die wingerdstokke
wat raak aan U water.

Maar onder my staf
wat driftig spreek
dat, soos uit 'n kraf,
U vryelik breek

uit die rots, uit die ding
in Kades, die stad
op die sande van Sin,
breek U waters brak.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Re: 'Religions Don't Have Human Rights and Islam Has No Special Place'

Di., 28 Februarie 2006 20:15

Michael Laudahn schreef op dinsdag 28-2-2006:

> http://www.sappho.dk/Den%20loebende/RoyBrown.htm

Religie is voor domme meelopers....

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Re: Is sy blank of nie-blank?

Di., 28 Februarie 2006 11:36

Nou waarom kry ek die indruk al die rassistiese manne wat hier kuier vermy
my vraag?

"Torreke" skryf in boodskap news:dtp19k$oq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aangeheg uitknipsel uit vandag se Daily Dispatch.
>
> Is hierdie Indiese meisie blank of nie-blank?
>
> Die apartheidsregering het gesê sy's nie-blank en mag nie met 'n witte
> trou nie.
>
> Jim vloekende rassis en sy rassistiese boeties wil nie weet van Indiese
> moeders in die Afrikaners se voorgeslagte nie - hulle spoeg op hulle!
>
> Otterkop sê 'n mens maak seker van die kleur van die kat.
>
> Nou wil ek graag weet: Is dié katjie wit genoeg of steeds te blas?
>
> Is hierdie meisie 'n lid van 'n "ander subspesies" of net 'n baie mooi
> vroulike lid van die spesies homo sapiens sapiens? - mooier as die
> gemiddelde Wes-Europese meisie!!!
>
> As iemand haar menswees -Adamiese gene! - of haar skoonheid in twyfel
> trek, bluf hy net homself!
>
> Torreke
>

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Bladsye (1834): [ «    224  225  226  227  228  229  230  231  232  233  234  235  236  237  238  239    »]
Tyd nou: Ma. Mrt. 02 08:19:14 UTC 2026