Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

oud-SABC man

Do., 13 April 2006 12:42

Nou die dag sien ek op TV nuus dat die gay partner van een groot-oud-SABC
gees sleg uitgevaar het teen ons land en sy mense. Hy het ons almal
uitgekryt as 'n nasie wat nie die lewe respekteer en geen waarde heg aan 'n
mens se lewe nie en belowe hy sal nooit weer sy voete hier sit nie en dat hy
terug gaan Amerika toe. Die SABC-man was dood geskiet in wat bleikbaar lyk
soos 'n roof in die huis langsaan die gay paar se huis.

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Wie is waar?

Ma., 10 April 2006 02:44

Kom kyk gerus by;
alt.languages.afrikaans

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Die gevaar van romp dra

So., 09 April 2006 09:31

Die Skotse manne dra rompe, en ons weet hoe gevaarlik dit is. So gevaarlik
dat hulle nie met rompies aan krieket of rugby speel nie.

In die lig van die nonsens wat JZ die afgelope week in die hof krytgeraak
het, is ek uiters verbaas dat ons dames hokkie- en netbalspanne nie deur
groepe mans ingewag word sodra hulle van die veld stap na 'n wedstryd nie.
Ek meen nou maar, as 'n rompdraende dame aan al wat man is verkondig en
seine stuur dat sy NOU reg en gereed is vir seks, vir wat sal die arme
belustige mans wag dat hulle eers gaan stort?
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 59 kommentare

Re: Books On Religion & Philosophy (Vol. 2)

Sa., 08 April 2006 09:27

On 7 Apr 2006 19:54:46 -0700, "naresh gupta"
wrote:

> Books On Religion & Philosophy (Vol. 2)
>

Hm.., tog almal sware boeke hier! Moet 'n mens daardie boeke almal
lees om 'n volkome mens te wees?
Ek dink 'n mens moet nie! Ek dink dis baie gesonder om 'n partytjie te
gaan visvang in 'n viswater en in die suiwere lug.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

KKNK en klaar

Vr., 07 April 2006 14:30

KKNK eindig Saterdag en almal is tjoepstil

Slaan my met 'n roos.

:-)

TJ

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Moeiliker, swakker en stadiger

Wo., 05 April 2006 05:55

'n Bank word nou gemotiveerd, geinspireerd en betrokke?

Ek kon nie 'n Afrikaanse persverklaring kry nie.

Enige ander woordspelings?

:-)

TJ

Ekonomie & geldsake | 2 kommentare

Nou is ek bly maar verbaas!

Ma., 27 Maart 2006 16:08

Ag? - HOERA, hy's weg, opgelos, verwyder, opgeeet, begrawe, trug in die poephol.
kort: "Ek is bly" Nou sal ons opnuut "normaal" bakkely sonder storings!
Patrick.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Kaaskoppe

Ma., 27 Maart 2006 05:15

Wonder wat is die kaaskoppe se probleem, is hul holland te klein vir hulle
dat hulle ons nou hier kom oorneem. Kan seker net te veel dwelms wees
dat hulle sukkel met die seleksie van hul eie groep.

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

Er zijn nog steeds mensen die geloven dat justitie correct is -

Do., 23 Maart 2006 16:26

- met andere woorden niet hebben begrepen dat we daar met de zelfde
soort gediskwalificeerde lieden hebben te maken als bij de politici.

Voorstel (voor tegenstanders van de islam-migratie): Stel justitie op
proef.


Auteur Harry Vinter, Den Danske Forening, heeft een jaar terug over Bat
Yeor en haar boek 'Eurabia' verslag gegeven. In dit boek komt ze - zeer
kort samengevat - tot de conclusie dat de europese politici onze lande
aan de islaamse lande aanvang der '7oer hebben 'verkocht' om de
olievoorziening te verzekeren: Zij leveren voortgezet olie,
tegelijktertijd laten wij hun emigranten bij ons binnen en de islam
zich etableren.

De originaalartikel staat op

http://www.dendanskeforening.dk/side53-cid-53-aid-365-mid-1- params-1.html
.

Wie een nederlandse vertaling wil lezen kan deze nemen:

http://tinyurl.com/n8um5 .

Ik ga in elk geval ervan uit dat onze politici gewoon te stom waren en
het gedeeltelijk ook vandaag nog zijn om te begrijpen, wat de islam in
waarheid is - zie b v http://historyofjihad.org/ en
http://apostatesofislam.com/ . Desondanks meen ik: Dit wat hier
afgelopen is en verder afloopt, is in mijn ogen hoogverraad. En
waarschijnlijk zit er nog meer binnen, juridisch gesproken. Het kan
gewoon niet zijn dat onze politici het recht hadden de autochtone
bevolking tegen een vreemde te vervangen. Op de zelfde manier is het
niet aanvaardbaar dat onze grondrechte steeds verder worden beperkt.

Dus waarom niet onze juristen toetsen? Als ze hun eigen eisen vervullen
moesten ze voor rechtmatige toestanden ook op dit gebied zorgen.


--
> .)

Unter blinden ist der einäugige könig.

http://worldimprover.net/

WICHTIG / IMPORTANT: islam-info:

http://historyofjihad.org/ - http://apostatesofislam.com/

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1835): [ «    218  219  220  221  222  223  224  225  226  227  228  229  230  231  232  233    »]
Tyd nou: Wo. Jun. 10 03:35:03 UTC 2026