Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Ksn dit wees?

Do., 05 Junie 2003 20:39

Loop die ander nuusgroep ten einde,
of werk my nuusleser alweer nie lekker
nie?

Davie Kawa Conzales

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Ballade van die bose kriek

Do., 05 Junie 2003 20:16

Ek kan nie vuur daarin maak nie Mandrake Dragon, dis nie 'n werkende
kaggel nie. Die laaste keer wat iemand daarin vuur gemaak het was
seker 50 jaar gelede. Jy moet aan allerhande veigligheids goeters
voldoen as jy deesdae in 'n kaggel in Londen vuur wil maak.

Speedy, jy stel niks voor nie... Maar jy was darem snaaks. Dit help
ook.

Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?


Lorinda

Prosa & poësie | 4 kommentare

Re: sdfsdsfe

Do., 05 Junie 2003 20:02

On Thu, 05 Jun 2003 22:05:09 -0400, Mandrake Dragon
wrote:

> Is daar iemand hier??

Glo nie, Andries:-)))

Anoniem

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hulp benodig teen insek vesteuring

Do., 05 Junie 2003 19:38

Daar is 'n kranksinnige kriek in my kaggel. Hoe gaan ek dit daar uitkry?

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Psssssssst

Wo., 04 Junie 2003 21:23

> Hier'sie spookvanger:-)
> Skuus, ek was besig met 'n download

Hallo! hoe gaan it. ek is hier

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Psssssssst

Wo., 04 Junie 2003 21:22

>
> Hallo! hoe gaan it. ek is hier
>

hallo Andries, dit is omtrent tyd hoor!
Jy het ons bekommerd gehad, gedink
jou kar is geskaak en jy sit in die veld
of so iets.
Behalwe vir die teething problems met
Linux, hoe vind jy dit? Jy en Lorinda
het mos positief daarvan gepraat.

Speedy

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Nuus:

Wo., 04 Junie 2003 20:43

Ek het pas 'n Email van my ISP af gekry. Daar was 'n probleem met
Tiscali.co.za se news server gewees, maar die probleem is nie meer
teenwoordig nie.

Tipies...almal is alweer weg...

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

Hallo julle!!!!!!!!!!!!!

Wo., 04 Junie 2003 20:27

Klop, klop!!!

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Re: Hallo julle!!!!!!!!!!!!!

Wo., 04 Junie 2003 20:27

"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bblkch$ic4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klop, klop!!!
>

Haai Andries! Hoe gaan dit met die Linux?

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Andries sê hy kom kuier vanaand

Wo., 04 Junie 2003 19:59

Andries se probleem ìs toe Linux. As jy iemand hoor klop,
(kyk maar eers deur die gordyne) sal dit Andries wees.
Hy sal netnou kom vertel van die drama wat hy ervaar
in die nuwe Linux)wêreld waarin hy hom begewe het.

Speedy

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    1724  1725  1726  1727  1728  1729  1730  1731  1732  1733  1734  1735  1736  1737  1738  1739    »]
Tyd nou: Sa. Jun. 06 05:51:45 UTC 2026