"Andries Kriel" wrote:
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3ee8d645$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> Slegte nuus vir Bill Gates. En nie 'n minuut te gou nie. Druk vir jou
> Linux
>> t-shirts, elke bietjie help.
>
> Het ek jou omgekrap??
NEE!! Ek is baie bly dat Microsoft kompetisie het. Ek dink Linux is
baie goed, en ek hits jou net aan... Bill Gates het allerhande tricks
gebruik om die software besigheid heeltemaal te domineer, en syne was
nooit werklik 'n goeie produk nie.
As ek reg onhou was dit jy wat genoem het dat jy onder 'n brug iewers bly?
Of laat my gehue my in die steek? Hoe hou jy dit in die koue? Of het jy 'n
elektriese kampvuur? As dit die geval is met jy seker krag tap iewers..?
Ek trek...letterlik. Ek gaan in 'n woonstel in die dorp by. Ongelukkig het
ek klaar reeling getref vir 'n telefoonlyn,so julle is met my opgeskeep.
hehehe.
Lorinda, is 17km suid-wes goed genoeg? Die Kaap is 'n bietjie 'n entjie
hoor. :-))
--
Powered by Linux Mandrake 9.0
"Lorinda" skryf in boodskap news:3ee4e75b$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Dankie DD. Ek het toe 'n manier gekry om die attachments af te haal, so die
> sameswering was suksesvol. Onthou, die riviere in Moskou is gevries.
> Nogmaals dankie.
>
> Lorinda
Weereens dankie (vir 2de paket). Riviere in verre Mongolia nou ook gevries.
Ik heb eens even een kijkje genomen op deze nieuwsgroep om te zien of ik het
Afrikaans kan begrijpen, en ik moet zeggen dat het redelijk goed lukt. Ik
kan jullie (geschreven) taal bijna letterlijk volgen. Ik ben benieuwd of
jullie het Nederlands ook begrijpen.
Ik had problemen met de vertaling van "een laer trek". Wat betekent dit?
Misschien is een Engelse vertaling het best voor mij te begrijpen, maar als
jullie het in het Afrikaans willen uitleggen: graag!