| sakereg [boodskap #151770] |
Vr., 05 Junie 2026 16:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25375 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakereg
Afbreking: sa•ke•reg
Samestelling: sake + reg
Selfstandige naamwoord: sakereg
Meervoud: –
Betekenis:
• Die reg aangaande sake; die regsverhouding tussen 'n regsubjek (persoon) en 'n regsobjek (soos 'n eiendom) wat teenoor die wêreld afdwingbaar is.
Gebruik:
• Sakereg bepaal onder andere hoe eiendom besit, oorgedra en beskerm word.
Vertaling:
Engels: law of things, property law
Nederlands: goederenrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 05 Junie 2026 17:32] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|