| biogas [boodskap #151771] |
Vr., 05 Junie 2026 17:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25375 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biogas
Afbreking: bio•gas
Samestelling: bio- + gas
Selfstandige naamwoord: biogas
Meervoud: biogasse
Betekenis:
• 'n Brandbare gas wat tydens die biologiese ontbinding van organiese materiaal onder anaërobiese toestande ontstaan.
Gebruik:
• Biogas is 'n hernubare energiebron wat vir verhitting, beligting en die opwekking van elektrisiteit gebruik kan word.
Hiperoniem:
• biobrandstof
Vertaling:
Engels: biogas
Nederlands: biogas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|