Sien dan voor Tafelberg en Duiwelspiek
hoe klein die bruin beeld van Jan van Riebeek
tussen die mallemeul se meganiek
en rooi skoorstene van die hawe steek.
... maar bounce terug, danksy Nostradamus en Manfred Mann. Such is
life in Bobbejaansberg.
Mood is nie goed nie. Versleg met dele van vanoggend se nuus. Bad Bob
se korrupte en bloederige bewegings in Zim, nog 'n pa in kar voor sy
kind geskiet in 'n kaping, nog 'n familie in hul huis beroof op die
aand voor hulle op vakansie wou gaan, sulke kak....
Op pad werk toe toets ek die CD wat gemaak het met 'n cool draaitafel
wat regstreeks by die PC in die USB poort plug. Dan speel jy die plate
wat jy nog het en dit word onmiddellik MP3's op die PC. Wou kyk op die
kwaliteit koel is en of dit geskryf het ens...
Begin met 'n LP wat oor eBay tweedehands in die VSA gekoop is omdat
dit vir dekades nie meer beskikbaar is nie: The days of Wilfred Owen.
'n Klankbaan van 'n dokumentêre fliek oor WW1 wat in 1962 gemaak is.
Dis eintlik net die akteur Richard Burton wat Owen se gedigte lees.
Groot fout in die mood wat ek by die huis weg is. Anthem for Doomed
Youth en Apologia Pro Poemate Meo
(I, too, saw God through mud,-
The mud that cracked on cheeks when wretches smiled.
War brought more glory to their eyes than blood,
And gave their laughs more glee than shakes a child.
Merry it was to laugh there-
Where death becomes absurd and life absurder.
For power was on us as we slashed bones bare
Not to feel sickness or remorse of murder.
I, too, have dropped off Fear-
Behind the barrage, dead as my platoon,
And sailed my spirit surging light and clear
Past the entanglement where hopes lay strewn . . .)
Fout. Owen bring oorlog tot in jou kop.
Toe WB Yeats die Oxford Book Of English Poetry in jare dertig
saamgestel het, het hy Owen uitgelaat. Hy het gese die kwaliteit van
die digwerk is nie goed nie. Hy is heel waarskynlik reg, maar niemand
het nog ooit oorlog so onmiddellik en tydloos saamgevat soos Owen nie.
Enigiemand wat in die army was, weet van daai hopeloosheid. Geen kans
hier uit nie. Niks. En alles is kak en vaal en getuig van jou
hulpeloosheid - die oggende wat jy moet opstaan, die koue water, die
kos, die warm son, die drol met strepe op sy arm, sy mag....
Move aan. Volgens track. Moet nog die dag oorleef.
Dory Previn. Van way back. Wat Leonard Cohen in manlike vorm is, is
Dory Previn in vroulike vorm. Wonderlike lirieke. Soet stemmetjie wat
medoënloos die einde van goed logies blootlê en vertel van die fokops
wat ons is, vanuit vroulike perspektief.
AAAAAAARRRRGGGGG!!!!
Hier kom Nostradamus in.
Manfred Mann (natuurlik 'n Suid-Afrikaner van Johannesburg) het in die
jare 80 'n LP gemaak met die naam Somewhere in Africa. Ek het hom
gekoop (dankie Jannie van der Mewe!) en gehou. Twee great tracks wat
nie deur geskiedenis ingehaal is nie: Demolition man en Eyes of
Nostradamus.
Speel laagenoemde so hard as wat die kar se speakers kan gaan.
Ek fokken sê jou.... toe ek uit die kar na die werk se gebou toe
stap, was daar weer energie.
Sen. Ernie Chambers, 'n staatsenator in Nebraska, het vandeesweek die saak
teen God aanhangig gemaak. Hy voer in die hofstukke aan God het dreigemente
van terrorisme teen hom en sy kiesers gemaak wat vrees ingeboesem en
"grootskaalse dood en verwoesting veroorsaak en miljoene van die aarde se
inwoners geterroriseer het".
Die senator het die hof gevra om 'n permanente bevel teen God te maak wat
Hom verhoed om plae te veroorsaak en terroristedreigemente te maak. Hy voer
aan omdat God "alomteenwoordig" is, val dit binne die Nebraska-hof se
jurisdiksie. Omdat God alles weet, kan die dagvaarding Hom opgelê word. Dis
nie bekend of die saak wel voor 'n regter gaan beland nie.
Hoekom die skielike stilte op die NG - Die enigste een wat rede het om weg
te kruip sover ek van weet is Gloudina wat die laaste ruk al wat argument
verloor het.
Hoe lyk dit Antie - Hou jy styf duim vas vir oom Robert. 'n Diktator soos hy
is mos wat die Afrika kontinent nodig het nie waar nie - enigiets solank dit
net nie apartheid is nie
Hi aan almal wat belangstel in die opinies van swart joernaliste oor die ANC-regering se buitelandse beleid ten opsigte van ZIM.
Onderstaande is gepubliseer in vandag se Daily Dispatch, 01/04/2008, onder die opskrif "SA's shameful silence".
Die skrywer is Justice Malala, wat by "The Times" in diens is.
Let daarop dat ons hier die opinie het van 'n swart joernalis oor SA se stilswye ten opsigte van die Zim-tragedie.
My apologie aan almal wat nie Engels magtig is nie...
Ek het nou ongelukkig nie die tyd om dit in Afrikaans te vertaal nie.
Maar ek meen dat die meeste mense wat hier kuier, darem genoeg Engels verstaan dat u in hooftrekke die strekking sal kan volg.
SA's shameful silence
WHEN our children learn the history of post-colonial Africa, they will be confronted with a case history: Zimbabwe.
They will learn how the bread basket of Africa descended into chaos, with the highest inflation rate in the world.
They will learn that about four million Zimbabweans fled hunger and political persecution.
They will learn about a kleptocracy that lined its pockets while the poor died.
This will not be a history lesson. It will be a dissection of a massacre.
By the elections of March 29, 2008, our children will read, the average life expectancy of a Zimbabwean woman was 34 years and that of a man, 37.
Television footage of that day will show women with babies on their backs crawling under barbed-wire fencing into South Africa in the hope of finding food, safety and a life for their children.
Election day 2008 will be a slice of tragic history.
Our children will learn that, in a country with one of the highest literacy rates in the developing world and blessed with a vibrant press for more than two decades, only two daily newspapers inside Zimbabwe reported on these elections.
Both were owned by the state and neither published a single positive story about the opposition in the run-up to elections.
On that day, election observers from Europe and the US were banned from the country. Only SADC observers were allowed in.
Our children will learn that during the previous election the South African observers were beaten up by police.
And that those bandaged heroes declared as free and fair an election universally condemned as rigged.
Election day 2008 will be remembered for the fact that broadcasters such as Sky News filed their stories from Beit Bridge in South Africa because they were banned from entering Zimbabwe. Independent stations such as South Africa's e.tv were also banned.
Our children will learn that police inside the polling booths "assisted" Zimbabweans to vote. They will read that these same police had, for 10 years, put a stop to any kind of democratic activity by the opposition or civil society.
They will learn that, only a year before these elections, the same police officers destroyed the homes of thousands in President Robert Mugabe's inhumane "Operation Murambatsvina".
Our children will learn that these same police beat opposition leader Morgan Tsvangirai to within an inch of his life only a year earlier, forcing him to seek medical treatment in South Africa.
At this point our children will ask the teacher (perhaps a Zimbabwean who is a naturalised South African): "But what did our parents do? What did South Africa say when all this was happening?"
And our children will learn that for nine years the president of South Africa pursued a senseless, immoral policy of "quiet diplomacy".
In essence, the policy meant that South Africa chose to be friends with Mugabe, aiding and abetting the dictator while desperate Zimbabweans fled torture and imprisonment.
They will learn that Nelson Mandela, the iconic first president of the new and democratic South Africa, spoke out about leaders who clung to power at the expense of their people and was told to shut up; that Archbishop emeritus Desmond Tutu spoke up and was vilified by the dictator Mugabe, the South African presidency and its acolytes.
And they will learn that most South Africans expressed neither outrage nor shame at what was happening just across their border; that they went about their business without a care.
Our children will learn that a good man, Father Paul Verryn, gave refuge to hundreds of Zimbabweans in his church in central Johannesburg.
And they will learn that police raided the church and arrested refugee children as young as five months old.
By the time our children ask what South Africans did about this outrage, Zimbabwe will be just another African country paying off massive debt to the World Bank when it could have been a beacon of peace, prosperity and hope.
The silence of your parents, the history books will say, was deafening.
Justice Malala is a columnist and political analyst on our sister paper, The Times
Laat julle geliefde, barbaarse sub-medemens-broers julle
kom besoek...
Aan die linkse wit liberale Azaniese skuim op LitNet, ...
à la "Afrikaan" (...klink gelukkig primaat-agtig genoeg op
sigself...), "Krokotril" ; "Kakkies-in-die-Piering" ; "Anton
Goos-in" ; "Johann Pien-naar" ; en Vlok-weet wie nog
almal...
[Terloops : Ou Fransina Williamsie'tjie, ...dzy tel môs
nie nou hier nie, want dzy îs môs g'n wit nie... dzaaaa,
dzy's mos 'n albaster... dzaaaa... 'n kapoen-albaster...]
Al julle gehallusineerde, gewalmde, sotlike tirades is
mos met universiële liberale snot aanmekaargeplak bo-
op die linkse slapkak-fondament van ..."vryheid, (rasse)
gelykheid, broederskap, (rasse) verbroedering, en (ras)
vermenging (...naamlik eenheid en intergrasie)", of hoe...?
Duidelik alles 'n pot Teosofiese kák.
Afrikaan skryf :
"Julle is die laughing stock van elke groep. Ons, die
Nuwe Afrikaner, is saam met die meerderheid nou in
charge van dié probleme-en-al-land..."
Hahahahaha...
Julle sogenaamde "Nuwe Afrikaners" is mos die spul
Azaniese basterbrakke wat gereeld op die witmense
se grasperke stomende drolle kom los - met 'n goue
stieker op elke drol wat lees "Afrikaner"...of hoe...?
Julle kan dus maar so "in charge" voel soveel soos
julle wil.
Die (ironiese en lagwekkende) punt is : Julle word
daagliks en stelselmatig deur julle einste geliefde,
agtergeblewe en "gelyke" boggom-broers uitgemoor
(...of land-uit gejaag). Ons lees elke dag daarvan en
ons laaik dit. Vra maar bv vir Razelle Botha (se libe-
rale ouers). Dit veroorsaak natuurlik dat NIE jy (Afri-
kaan) lag nie, maar dat ONS inderdaad hardop lag.
Ha ha ha !
En ons sal lag terwyl ons op julle (linkse) grafte
pis...
Ja, ons sal die heel laaste lag... en die lekkerste...
"Ons moet vir eens en altyd ons vrese van aangesig
tot aangesig aanskou, nie meer soos in 'n spieël."
Hahaha...
Jaaaaaa asseblief ! Aanskou asb tog so gou as
moontlik daardie lieftallige Azaniese agtergeblewe
barbaar-broer, wanneer hy (...daar binne-in jou hoog-
ommuurde Azaniese Apartheids-paleis - nogal ge-
koop met daardie geld wat jy agv die "koloniale voor-
dele van die verlede" verdien het...) spoedig jou vuil
liberale adderbloed by jou afskuwelike liberale ad-
derbek sal laat uitspuit... sodat dit die paar bruin
kêffirstront-ringe om jou nek vinnig verdoesel tot
'n vloed van rooi.
Dán juig ons weer 'n keer... hier in jou wonderskone
Azaniese Paradys...
Terloops :
Waar woon jy, grootbek linkse wit liberalis ?
Dalk in 'n ("nie-rassige") plakkerskamp - daar tussen
jou geliefde houtskoolbroers ?
Of woon jy dalk ook (...net soos al jou ander grootbek
liberale maatjies hier) in 'n groot wit ommuurde paleis,
à la "gekoopte apartheid" - waar jy jou arme, agterge-
blewe en "gelyke" swart "broers" darem so effens "een-
kant" en "op 'n afstand" (apart) kan hou, ...hmmmmm ?
"Die meerderheid inwoners van ons land verkies die
nuwe bedeling, probleme en al, bo die apartheid-
regime, dis 'n feit, finish en klaar."
Heeltemaal korrek !
Dit is ook heel logies, want die meerderheid (sowat 60
Miljoen, huidiglik...) van die inwoners van die land is na-
turelle, dws dom, barbaarse sub-mense. Geen wonder
hulle is heel tevrede met die (agterlike, primitiewe, bar-
baarse en onwesterse) toestand van Azanië (...en die
tipiese lae Afrika-standaarde wat daarmee gepaard
gaan) nie.
Daarom is hierdie volgende stelling so treffend in die kol :
"Democracy in Africa is the election of the incompetent
and corrupt, by the unintelligent, ignorant, illiterate, pri-
mitive and barbaric. The quality of a democracy is pro-
portional to the collective intelligence of the electorate."
Ja, Azanië is geen uitsondering nie. Ons sit hier met 'n
tipiese "bobbejaan-afrika demokrasie". Hahaha...
NS :
Anton Goos-in, jou (tipe) "musiek" (...vlok ! mens kan nie
sulke primitiewe stront-geluide musiek noem nie) is hoog-
stens bedoel vir die "ontvlugtende intellektuele stimulasie"
van Weskoppies se Azaniese Veldkakkerkommando ty-
dens hulle nagtelike kondoom-hekel ekskursies...
[5:109]
Gedenkt de dag, waarop God de boodschappers zal verzamelen en zeggen:
"Hoe werd gij aangenomen?" Zij zullen zeggen: "Wij hebben geen kennis,
Gij alleen zijt de Oerkenner van het verborgene."
[5:110]
Wanneer God zal zeggen: "O Jezus, zoon van Maria, gedenk Mijn gunst
aan u en uw moeder, toen Ik u met de geest van heiligheid versterkte,
dat gij als kind en op middelbare leeftijd tot het volk spraakt en
toen Ik u het Boek en de wijsheid en de Torah en het Evangelie
onderwees en toen gij door Mijn gebod uit klei de vorm van een vogel
maakte, dan er in blies en het een vogel werd door Mijn gebod; en toen
gij de blinden en de melaatsen door Mijn gebod hebt genezen en de
doden opgewekt; en toen Ik de kinderen Israëls er van weerhield, (u te
doden), toen gij met duidelijke tekenen tot hen kwaamt en degenen
onder hen die verwierpen, zeiden: "Dit is niets, dan klaarblijkelijke
tovenarij."
[5:111]
"En toen Ik de discipelen bezielde om in Mij en Mijn boodschapper te
geloven, zeiden zij: "Wij geloven en getuigt Gij, dat wij ons hebben
onderworpen."
[5:112]
Toen de discipelen zeiden: "O, Jezus, zoon van Maria, is uw Heer bij
machte, ons een (met voedsel) gedekte tafel van de hemel neer te
zenden?", antwoordde hij: "Vreest God, als gij gelovigen zijt."
[5:113]
Zij zeiden: "Wij verlangen zeer, er van te mogen eten zodat ons hart
gerustgesteld moge worden en wij mogen weten dat gij de waarheid tot
ons hebt gesproken en wij daarvan getuigen mogen zijn."
[5:114]
Jezus, de zoon van Maria, zeide: "O God, onze Heer, zend ons een (met
voedsel) gedekte tafel van de hemel neer, opdat het voor de eersten en
de laatsten onzer een feest moge zijn en een teken van U en tot
onderhoud van ons, want U bent de Beste der onderhouders."
[5:115]
God zeide: "Waarlijk, Ik zal haar (de tafel) tot u neerzenden, maar
wie uwer nadien ondankbaar wordt, zal Ik zó straffen als Ik geen ander
onder de volkeren gestraft heb."
[5:116]
En wanneer God zal zeggen: "O Jezus, zoon van Maria, heb je tot de
mensen gezegd: 'Beschouwt mij en mijn moeder als twee Goden naast
God,'? zal hij antwoorden: "Heilig zijt Gij! Ik zou nooit kunnen
zeggen, waarop ik geen recht had. Indien ik het had gezegd zoudt Gij
het zeker hebben geweten. Gij weet, wat in mijn innerlijk is en ik
weet niet, wat in U is. U bent de Kenner van het onzienlijke.
[5:117]
Ik zeide niets tot hen, dan hetgeen Gij mij hebt geboden: "Aanbidt
God, mijn Heer en uw Heer." En ik was getuige van hen, zolang ik in
hun midden verbleef, maar nadat Gij mij deedt sterven, waart Gij de
Bewaker over hen en U bent Getuige van alle dingen.
[5:118]
Indien Gij hen straft, zijn zij Uw dienaren en indien Gij hen
vergeeft, zijt Gij zeker de Almachtige, de Alwijze.
[5:119]
God zal zeggen: "Dit is een dag waarop waarachtigheid de waarachtigen
zal baten. Voor hen zijn tuinen, waar doorheen rivieren stromen; zij
zullen daarin voor eeuwig vertoeven." God heeft behagen in hen en zij
hebben behagen in Hem, dit is de grote zegepraal.
[5:120]
Aan God behoort het koninkrijk der hemelen en der aarde en wat
daartussen is en Hij heeft macht over alle dingen.
Dokter in hospitaal beroof
Mar 27 2008 09:57:17:010PM - (SA)
Antoinette Pienaar
'n Jong dokter het die afgelope Paasnaweek die derde slagoffer van 'n
gewapende rooftog geword in een van die Johannesburgse Algemene
Hospitaal se hysbakke.
"Ek het pas by die hyser ingestap toe iemand by my aansluit. Hy het
kort daarna 'n vuurwapen te voorskyn gebring en doodluiters gevra dat
ek my beursie en selfoon oorhandig.
"Hy het op die volgende vloer uitgestap toe die deure oopgegaan het en
verdwyn," het die dokter, wat gevra het om anoniem te bly uit vrees
vir vergelding, gister vertel.
Die voorval het Sondag omstreeks 15:30 gebeur.
Mnr. Sagie Pillay, hospitaalhoof, het vroeg volgende week 'n afspraak
met die polisie in Hillbrow geskeduleer om die groeiende
misdaadprobleem by die hospitaal te bespreek.
Nog 'n dokter en 'n pasiënt is ook die afgelope paar maande op 'n
soortgelyke wyse in hysbakke by dié hospitaal beroof.
"Ons beoog nou 'n beleid van geen verdraagsaamheid teenoor misdaad.
"Pasiënte, werkers en studente moet hulle regmaak om effens verontrief
te word.
"Die hospitaal gaan voortaan besoektye streng afdwing, tensy 'n
besoeker spesiaal vooraf 'n reëling getref het.
"Pasiënte moet sorg dat hulle hul bloukaarte by hulle dra en besoekers
hul identifikasie."
Pillay het gesê daar word ook 'n kaartjiestelsel vir besoekers
oorweeg: elke pasiënt sal dalk twee tot drie kaartjies kry wat hy aan
sy familie en vriende kan gee om toegang tot die hospitaalperseel te
kry.
Die kaartjies sal buite die hospitaal omgeruil kan word tussen
familielede, maar niemand sal sonder 'n kaartjie toegelaat word nie.
"Ons wil seker maak dat niemand hier kom wat nie moet nie."
Pillay het gesê die werksomstandighede in hospitale is moeilik genoeg
vir gesondheidswerkers sonder dat dit nog vererger word deur 'n
veiligheidsprobleem in 'n plek waar 'n mens "onskendbaar" behoort te
wees.
Hy het gesê die hospitaal is moeilik om te beveilig weens die talle
ingange.
Ná die vorige twee voorvalle is sommige ingangshekke gesluit en meer
wagte ontplooi.
As deel van 'n kontrak met 'n nuwe veiligheidsmaatskappy word daar oor
'n paar weke kameras en metaalverklikkers geïnstalleer.
Die dokter wat die afgelope naweek beroof is, het gister gesê dit het
so vinnig gebeur dat hy nog nie regtig voel dit het 'n impak op hom
nie. Die rower was glo nie aggressief nie.
Daar was onder meer R200 kontant en bankkaarte in sy beursie.
Nog hospitaalpersoneel het aan mnr. Jack Bloom van die DA in Gauteng
gesê hulle voel angstig.
'Wat hier kan, moet ook bij ons kunnen'
Dilbeek Jeugdwerkers Stellenbosch op bezoek
Drie jeugdwerkers uit Stellenbosch, jumelagegemeente van Dilbeek, zijn tien
dagen op bezoek in ons land om kennis op te doen rond jeugdwerk, aids- en
drugspreventie. Gisteren kregen ze een rondleiding in het centrum voor
kinderopvang 't Breugelkind in Ternat.
Rudy De Saedeleir Michelle Aalbers, sectorverantwoordelijke voor
Stellenbosch, Nombulelo Ntsunguzi, voorzitster van de jeugdraad en
opbouwwerker aan de West-Kaapprovincie en Nolulamo Lydia Cedile,
medewerkster bij het sociaal departement in Stellenbosch, verblijven tijdens
de paasvakantie in Dilbeek in het kader van de samenwerking tussen Dilbeek
en Stellenbosch. Het trio tekende de voorbije maanden mee voor de uitbouw
van een vakantieprogramma om de kinderen van straat te houden, een cursus
voor drugspreventie-adviseurs en de samenwerking met de jeugdraad om het
gemeenschapscentrum in Franschhoek, een deelgemeente van Stellenbosch, uit
te bouwen. Al die projecten krijgen vorm dankzij de samenwerking met de
Dilbeekse gemeentelijke werkgroep Stellenbosch, die focust op jeugdwerking,
aids- en drugspreventie. Op het Belgische programma staan bezoeken gepland
aan de Vereniging voor Alcohol en Drugspreventie, de organisatie Sensoa voor
aids-preventie, Brusselse straathoekwerkers en een Gents centrum voor
probleemjongeren. Van Jeugd & Stad krijgen ze een basisopleiding voor
animatoren in het jeugdwerk. Ook de uitbouw van onze kinder- en jeugdwerking
krijgt uitgebreid aandacht. Met 't Breugelkind in Ternat kregen Michelle,
Nombulelo en Nolulamo een van onze kroonjuwelen op vlak van kinderopvang te
zien. Bij 't Breugelkind is de werking opgesplitst in Zonnetjes, Maantjes en
Sterretjes. 'Als ik dit zie, dan wenste ik dat ik opnieuw een kind was',
reageert Nolulamo. 'De mensen betalen overal belastingen, maar hier zie je
dat met dat geld ook wordt geïnvesteerd in de kinderen en dat de ouders
worden bijgestaan. In Zuid-Afrika betalen we ook belastingen, maar voor
initiatieven als dit is er nooit geld.' Tussen de kinderopvang bij ons en de
mogelijkheden in Zuid-Afrika gaapt nog een diepe kloof. 'Bij ons komt het er
vooral op aan kinderen die anders aan de straat zijn overgeleverd recreatief
bezig te houden. Jeugdwerk richt zich nu nog vooral op jongeren vanaf 15
jaar, met de nadruk op opvoeding en arbeidsbemiddeling. Maar op termijn zou
wat bij jullie kan ook bij ons moeten kunnen', vindt de vrouw.