Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Totally gefok - op 'n manier...
Totally gefok - op 'n manier... [boodskap #116803] Vr, 04 April 2008 10:57 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
... maar bounce terug, danksy Nostradamus en Manfred Mann. Such is
life in Bobbejaansberg.

Mood is nie goed nie. Versleg met dele van vanoggend se nuus. Bad Bob
se korrupte en bloederige bewegings in Zim, nog 'n pa in kar voor sy
kind geskiet in 'n kaping, nog 'n familie in hul huis beroof op die
aand voor hulle op vakansie wou gaan, sulke kak....

Op pad werk toe toets ek die CD wat gemaak het met 'n cool draaitafel
wat regstreeks by die PC in die USB poort plug. Dan speel jy die plate
wat jy nog het en dit word onmiddellik MP3's op die PC. Wou kyk op die
kwaliteit koel is en of dit geskryf het ens...

Begin met 'n LP wat oor eBay tweedehands in die VSA gekoop is omdat
dit vir dekades nie meer beskikbaar is nie: The days of Wilfred Owen.
'n Klankbaan van 'n dokumentêre fliek oor WW1 wat in 1962 gemaak is.
Dis eintlik net die akteur Richard Burton wat Owen se gedigte lees.

Groot fout in die mood wat ek by die huis weg is. Anthem for Doomed
Youth en Apologia Pro Poemate Meo
(I, too, saw God through mud,-
The mud that cracked on cheeks when wretches smiled.
War brought more glory to their eyes than blood,
And gave their laughs more glee than shakes a child.

Merry it was to laugh there-
Where death becomes absurd and life absurder.
For power was on us as we slashed bones bare
Not to feel sickness or remorse of murder.

I, too, have dropped off Fear-
Behind the barrage, dead as my platoon,
And sailed my spirit surging light and clear
Past the entanglement where hopes lay strewn . . .)

Fout. Owen bring oorlog tot in jou kop.
Toe WB Yeats die Oxford Book Of English Poetry in jare dertig
saamgestel het, het hy Owen uitgelaat. Hy het gese die kwaliteit van
die digwerk is nie goed nie. Hy is heel waarskynlik reg, maar niemand
het nog ooit oorlog so onmiddellik en tydloos saamgevat soos Owen nie.

Enigiemand wat in die army was, weet van daai hopeloosheid. Geen kans
hier uit nie. Niks. En alles is kak en vaal en getuig van jou
hulpeloosheid - die oggende wat jy moet opstaan, die koue water, die
kos, die warm son, die drol met strepe op sy arm, sy mag....

Move aan. Volgens track. Moet nog die dag oorleef.

Dory Previn. Van way back. Wat Leonard Cohen in manlike vorm is, is
Dory Previn in vroulike vorm. Wonderlike lirieke. Soet stemmetjie wat
medoënloos die einde van goed logies blootlê en vertel van die fokops
wat ons is, vanuit vroulike perspektief.

AAAAAAARRRRGGGGG!!!!

Hier kom Nostradamus in.

Manfred Mann (natuurlik 'n Suid-Afrikaner van Johannesburg) het in die
jare 80 'n LP gemaak met die naam Somewhere in Africa. Ek het hom
gekoop (dankie Jannie van der Mewe!) en gehou. Twee great tracks wat
nie deur geskiedenis ingehaal is nie: Demolition man en Eyes of
Nostradamus.

Speel laagenoemde so hard as wat die kar se speakers kan gaan.

Ek fokken sê jou.... toe ek uit die kar na die werk se gebou toe
stap, was daar weer energie.
Re: Totally gefok - op 'n manier... [boodskap #116804 is 'n antwoord op boodskap #116803] Vr, 04 April 2008 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Magtag Ferdi, hier verbaas jy my nou erg!

Ek het gedink daar is net twee mense innie wereld wat van Dory Previn weet
(dogter van die beroemde Andre). In die laat 70's het my beste vriend Rey
vir my van haar vertel, en ek het gehoek geraak op haar musiek. Ek dink ek
besit alle moontlike weergawes van alle musiek wat sy al gemaak het.

Nou sien ek ons is drie....

Groete,

Jan van Perth

"Ferdi" skryf in boodskap news:8d1cv3l768m4vp4bg92qdc77up4nm5nlkk@4ax.com...
>
> ... maar bounce terug, danksy Nostradamus en Manfred Mann. Such is
> life in Bobbejaansberg.
>
> Mood is nie goed nie. Versleg met dele van vanoggend se nuus. Bad Bob
> se korrupte en bloederige bewegings in Zim, nog 'n pa in kar voor sy
> kind geskiet in 'n kaping, nog 'n familie in hul huis beroof op die
> aand voor hulle op vakansie wou gaan, sulke kak....
>
> Op pad werk toe toets ek die CD wat gemaak het met 'n cool draaitafel
> wat regstreeks by die PC in die USB poort plug. Dan speel jy die plate
> wat jy nog het en dit word onmiddellik MP3's op die PC. Wou kyk op die
> kwaliteit koel is en of dit geskryf het ens...
>
> Begin met 'n LP wat oor eBay tweedehands in die VSA gekoop is omdat
> dit vir dekades nie meer beskikbaar is nie: The days of Wilfred Owen.
> 'n Klankbaan van 'n dokumentêre fliek oor WW1 wat in 1962 gemaak is.
> Dis eintlik net die akteur Richard Burton wat Owen se gedigte lees.
>
> Groot fout in die mood wat ek by die huis weg is. Anthem for Doomed
> Youth en Apologia Pro Poemate Meo
> (I, too, saw God through mud,-
> The mud that cracked on cheeks when wretches smiled.
> War brought more glory to their eyes than blood,
> And gave their laughs more glee than shakes a child.
>
> Merry it was to laugh there-
> Where death becomes absurd and life absurder.
> For power was on us as we slashed bones bare
> Not to feel sickness or remorse of murder.
>
> I, too, have dropped off Fear-
> Behind the barrage, dead as my platoon,
> And sailed my spirit surging light and clear
> Past the entanglement where hopes lay strewn . . .)
>
> Fout. Owen bring oorlog tot in jou kop.
> Toe WB Yeats die Oxford Book Of English Poetry in jare dertig
> saamgestel het, het hy Owen uitgelaat. Hy het gese die kwaliteit van
> die digwerk is nie goed nie. Hy is heel waarskynlik reg, maar niemand
> het nog ooit oorlog so onmiddellik en tydloos saamgevat soos Owen nie.
>
> Enigiemand wat in die army was, weet van daai hopeloosheid. Geen kans
> hier uit nie. Niks. En alles is kak en vaal en getuig van jou
> hulpeloosheid - die oggende wat jy moet opstaan, die koue water, die
> kos, die warm son, die drol met strepe op sy arm, sy mag....
>
> Move aan. Volgens track. Moet nog die dag oorleef.
>
> Dory Previn. Van way back. Wat Leonard Cohen in manlike vorm is, is
> Dory Previn in vroulike vorm. Wonderlike lirieke. Soet stemmetjie wat
> medo�nloos die einde van goed logies blootlê en vertel van die fokops
> wat ons is, vanuit vroulike perspektief.
>
> AAAAAAARRRRGGGGG!!!!
>
> Hier kom Nostradamus in.
>
> Manfred Mann (natuurlik 'n Suid-Afrikaner van Johannesburg) het in die
> jare 80 'n LP gemaak met die naam Somewhere in Africa. Ek het hom
> gekoop (dankie Jannie van der Mewe!) en gehou. Twee great tracks wat
> nie deur geskiedenis ingehaal is nie: Demolition man en Eyes of
> Nostradamus.
>
> Speel laagenoemde so hard as wat die kar se speakers kan gaan.
>
> Ek fokken sê jou.... toe ek uit die kar na die werk se gebou toe
> stap, was daar weer energie.
>
Re: Totally gefok - op 'n manier... [boodskap #116805 is 'n antwoord op boodskap #116804] Vr, 04 April 2008 12:50 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 4 Apr 2008 19:50:20 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:

> Magtag Ferdi, hier verbaas jy my nou erg!
>
> Ek het gedink daar is net twee mense innie wereld wat van Dory Previn weet
> (dogter van die beroemde Andre). In die laat 70's het my beste vriend Rey
> vir my van haar vertel, en ek het gehoek geraak op haar musiek. Ek dink ek
> besit alle moontlike weergawes van alle musiek wat sy al gemaak het.
>
> Nou sien ek ons is drie....

Aha! Andre was haar man!

Beware of young girls is onder meer geskryf oor Mia Farrow wat by
Andre aangelê het - aldus die beste tydskrif in die wêreld: Uncut. 'n
Maandelikse Britse tydskrif oor rock en flieks. Kry hom by CNA.

Hulle het ook onlangs met Dory gaan praat. Sy is nou laat tagtigs,
maar leef nog.
Sy vertel toe toe sy in die 60's die scene gehit het, was sy so 40.
Tot op daardie stadium het sy (en Andre) in Hollywood gewerk. Sy het
musiek en lirieke op anvraag gemaak.
Toe begin sy subjektief te skryf en sy was 'n goeie digter. Haar songs
was toe great - soos jy weet.

Toe raak mense soos die jong Bob Dylan en John Lennon opgewonde oor
haar. Albei wou haar ontmoet.
Sy sê sy het so twee keer by Lennon en Yoko Ono gaan eet en John was
baie sweet en sy het dit moerse geniet.

Dylan het gevra om haar backstage te ontmoet na een van sy konserte.
Sy het gegaan en "he just sat there looking at me. I got the idea he
wanted me to ask him stuff. But I was too old for that shit and after
10 minutes I got up and left."

Moet bieg, sy het my destyds verbygegaan, maar toe ek bostaande lees,
toe weet ek ek moet haar goed in die hande kry. Het toe 'n lot
afgelaai (CD's is bietjie duur - dus nie in groot aanvraag nie, kak
wêreld die....) en ek is gestrike. Sy is seriously goed. Nie vir
musiek-mense nie, te eenvoudig daarvoor (net soos Leonard Cohen) maar
sy blaas jou weg as jy haar lirieke hoor. Ek is ook crazy oor hoe sy
die musiek wat daar is tweak om sekere dele van die lirieke te eggo en
te ondersteun.

Anyway, jy kan haar jongste ding gratis van die net aflaai. Dis baie
onlangs gemaak (met haar in die 80) en gaan oor die gevaar van
kernkrag en - bomme.

Sy naam is Planet Blue by
http://www.daisy.co.uk/sites/dory/planetblue.html
Vorige onderwerp: Al ewige rassisme bullshit en versoening bullshit...
Volgende onderwerp: Geen einde aan die arrogansie nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:43:31 MGT 2024