Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geen einde aan die arrogansie nie
Geen einde aan die arrogansie nie [boodskap #116794] Do, 03 April 2008 09:14 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Net 'n arrogante Neger wat so iets sal aanvang

Charles Smith Washington. -

Sen. Ernie Chambers, 'n staatsenator in Nebraska, het vandeesweek die saak
teen God aanhangig gemaak. Hy voer in die hofstukke aan God het dreigemente
van terrorisme teen hom en sy kiesers gemaak wat vrees ingeboesem en
"grootskaalse dood en verwoesting veroorsaak en miljoene van die aarde se
inwoners geterroriseer het".

Die senator het die hof gevra om 'n permanente bevel teen God te maak wat
Hom verhoed om plae te veroorsaak en terroristedreigemente te maak. Hy voer
aan omdat God "alomteenwoordig" is, val dit binne die Nebraska-hof se
jurisdiksie. Omdat God alles weet, kan die dagvaarding Hom opgelê word. Dis
nie bekend of die saak wel voor 'n regter gaan beland nie.
The Judge and the Atheist [boodskap #116808 is 'n antwoord op boodskap #116794] Vr, 04 April 2008 15:16 Na vorige boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1207213819.695122@vasbyt.isdsl.net...
> Net 'n arrogante Neger wat so iets sal aanvang
>
> Charles Smith Washington. -
>
> Sen. Ernie Chambers, 'n staatsenator in Nebraska, het vandeesweek die saak
> teen God aanhangig gemaak. Hy voer in die hofstukke aan God het
> dreigemente van terrorisme teen hom en sy kiesers gemaak wat vrees
> ingeboesem en "grootskaalse dood en verwoesting veroorsaak en miljoene van
> die aarde se inwoners geterroriseer het".
>
>
> Die senator het die hof gevra om 'n permanente bevel teen God te maak wat
> Hom verhoed om plae te veroorsaak en terroristedreigemente te maak. Hy
> voer aan omdat God "alomteenwoordig" is, val dit binne die Nebraska-hof se
> jurisdiksie. Omdat God alles weet, kan die dagvaarding Hom opgelê word.
> Dis nie bekend of die saak wel voor 'n regter gaan beland nie.
>

In Florida , an atheist became incensed over the preparation of Easter and
Passover holidays.

He decided to contact his lawyer about the discrimination inflicted on
atheists by the constant celebrations afforded to Christians and Jews with
all their holidays while atheists had no holiday to celebrate.

The case was brought before a judge.

After listening to the long passionate presentation by the lawyer, the Judge
banged his gavel and declared, 'Case dismissed!'

The lawyer immediately stood and objected to the ruling and said, 'Your
honor, how can you possibly dismiss this case? The Christians have
Christmas, Easter and many other observances. Jews have Passover, Yom Kippur
and Hanukkah...yet my client and all other atheists have no such holiday!'

The judge leaned forward in his chair and simply said, 'Obviously your
client is too confused to even know about, much less celebrate his own
atheists' holiday!'

The lawyer pompously said, 'Your Honor, we are unaware of any such holiday
for atheists. Just when might that holiday be, your Honor?'

The judge said, 'Well it comes every year on exactly the same date---April
1st! Since our calendar sets April 1st as 'April Fools Day,' consider that
Psalm 14:1 states, 'The fool says in his heart, there is no God.'

Thus, in my opinion, if your client says there is no God, then by Scripture,
he is a fool, and April 1st is his holiday! Now have a good day and get out
of my courtroom!!
Vorige onderwerp: Totally gefok - op 'n manier...
Volgende onderwerp: JW12 se brief aan LitNet se liberaliste (geweier, natuurlik...)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:34:43 MGT 2024