Dalk is daar iemand wat graag met my wil kommunikeer in Afrikaans? Of jy nou
in Suid-Afrika is of iewers in die Buiteland, jy is welkom om aan my te
skryf / Hoop om dus gou van jou te hoor.
Mooi Bly!
Hein
Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@intekom.co.za
Cell: 083 310 1963
Fax: 0838 310 1963
ICQ: 7733122
Sinds een paar maanden kennen we op de website van de Volkskrant een
nieuwe rubriek: Boeken (http://www.volkskrant.nl/boeken). De rubriek is
nog volop in ontwikkeling, en bestaat uit:
het Leesdossier: Een plek waar scholieren zich voorbereiden op het
eindexamen literatuur. Hier vinden ze informatie over schrijvers en hun
werk, ze kunnen vragen stellen en discussiëren met leerlingen van andere
scholen over de boeken die we behandelen. Het Leesdossier is nog volop
in ontwikkeling: nu vind je veel materiaal over De Tweeling van Tessa de
Loo en Het lied en de waarheid van Helga Ruebsamen.
het Leesgezelschap: Een virtuele leesclub, waar de deelnemers met elkaar
praten over boeken die de aandacht trekken. Op dit moment (28/12) lopen
er discussies over De procedure van Harry Mulisch, de nieuwe
bijbelvertaling (Werk in uitvoering), Het Hijgend Hert van Gerard Reve,
I.M. van Connie Palmen en Anna, Hanna en Johanna van Marianne
Fredriksson. Deelnemers aan het Leesgezelschap kiezen zelf (in een
periodieke peiling) de boeken waarover ze willen discussiëren.
Die buitekerk se
orrel op Narries
laat ook 'n dansie waai
Die langbeenmeisies swaai
op die gemmerbierdans 'n
koeksister-draai Op die
wyksouderling se swartpak
wink 'n jonkmansblom
Alwyn Nel wrote in message ...
Dit het waarskynlik meer drugs in as punt-in-die-wind middele. Is dit
die begin van 'n nuwe kultuur ?
Alwyn
KH-News wrote: (.......en dan Viagra per pos )
Nou hoekom sou hulle nog die koste aangaan om "dope" so te verkoop
?????
Gewone kalkpille, man, gewone kalkpille - dws. AS jy wel iets sal
ontvang
Wonder hoeveel gaan gevang word ??
Gegroet
Oom Hans
uit die verlate skag van die huis
het hy na haar kamer gekom
en met die oopgaan van die deur
het alles, verblindend soos 'n perskeboom, begin blom
hy was alleen in die spieël van die maan
die v van sy bors
die soepel sekel van heupe en
skraal dye
het skugter voor haar bed kom staan:
- onder die gesplete wit pajama kon sy sien
hoe spits wag
die sagte skulp van sy geslag -
hy was so jonk en mooi in sy blonde krag
sy hande reeds volwasse van teerheid
sy oë bloeiselsag
en bokant die huis, in die koerslose nag
het die sterre begin draai
asof hulle van haar geboorte af
op hierdie teken wag
toe hy soos 'n kalfie teen haar kom lê
die lakens onder sy ken gevou
wou sy hom nog 'n storie vertel
soos sy ma in sy kleintyd vir hom nagsê
maar die ruite het verbleek
sodat hulle woordeloos na mekaar moes draai:
sy, omdat sy al wat sy het vir hom wou gee
al sou hy deur vlegseljare breek
om van 'n pophuis, met gordyntjies
wat deur die vensters waai,
'n grootmenshuis te maak
wat gemeubileer met vrede,
daglank in sy sonlig week
hy omdat hy haar wou besit
nie soos 'n viking met bloed en
lawaai
maar stadig soos 'n blom
vanself sy kelk na die son toe draai
onder die loom trosse van sy lag
was sy syne gewees
en het hy met ladings ingeskuif
vir altyd tussen haar en die
maagdelike bron van haar krag.
kan jy nog herspeel pantsers ruwe westekus
hoe waterspier en sand verloop en ons
van alles onbewus by paternoster op die stoep
hoe outyds alles was hoe die kinders veraf roep
helenabaai met skemertyd die see was glad
en grieks die bote stil en toegesluit
kan jy nog onthou vraatsugtige son by lambertsbaai
hoe jy my hare stadig kam hoe die voëls
rooflustig nader nader draai: dat ek jou wil hê
is so maklik om te sê dat ek jou wil hê
is 'n ding wat in my lê
Hoe rits die kooi vannag
o hoe rits die kooi vannag
daar's dikvoet en pontak vanaand
in die oubaas se laaste vrag
die hanslam lek my hand
o die hanslam lek my hand
met watter genade hêt jy dan
op Gunsfontein beland
die bloulig op die draai
o die bloulig op die draai
hoe het jy van die skraalbeen-meid
dan so danig reg geraai
die spekbos in die blom
o die spekbos in die blom
op wie se gedagte hêt jy dan
na Dwars-in-die-weg gekom