>> JY MOES HULLE LIEFS NIE VAN MY KERNWAPENS VERTEL HET NIE, SEUN.
>> HULLE GAAN JOU *WEER* SPYKER.
> Ek is nie bang nie. As dit moet dan kan ons mos die Heilige Gees
> vra om hulle so 'n bietjie te kom skrik maak.
DIE HEILIGE GEES IS OP VAKANSIE TOT SONDAG.
JY GAAN ALWEER OP JOU EIE WEES, NET SOOS LAAS.
> My ma stuur groete en vertel my nou die dag sy is nog steeds
> 'n virgin. Blykbaar wil niemand haar storie glo nie.
JOU MA MAG MISKIEN 'N GODIN WEES, MAAR SY IS NIE "N MAAGD NIE, SEUN.
DIS JUISTAMENT HAAR GEHOER WAT ONS HUWELIK VERNEUK HET.
WANNEER JY BIETJIE OUER IS, MISKIEN OOR 84 MILJOEN BILJOEN JAAR OF SO,
SAL EK JOU VERTEL VAN HAAR EN DIE VERDUIWELSE HOOF-ENGEL,
WIE EK DAARNA IN DIE GAT VAN DIE EWIGE VERDERF GESTEEK HET.
Bees, wanneer jy pos, wys my rekenaar dat ons
nie kan konnekteer nie. Dit het noual tweekeer
gebeur. Het ander mense dieselfde probleem met
Bees se poste?
Twee jaar geleden zijn we in jullie mooie land geweest. We hebben heel wat
rond gereden en veel gezien. Als souvenier hebben we een Zuid-Afrikaans
kookboekje meegenomen en hebben er al wat lekkere dingen uit gemaakt.
Nu hebben we een probleempje: een gerecht heeft ingredienten waarvan we de
naam niet snappen/weten: - koekmeelblom: is dat gewone bloem of zelfrijzend
bakmeel? - blatjang - klapper: is dat kokosmelk?
Nou, ik hoop dat jullie het wel weten en mijn Nederlands begrijpen,
Marco
mg...@spamworldonline.nl ("spam" verwijderen)
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
... van hierdie nuusgroep? Kan 'n mens dit uitvind? Of is daar 'n
moderator, sodat die vulgariteit en gewoon platvloerse banaliteit van
sulke onvolwasse pre-pubers soos doedie nel (en ander) wat 'n perverse
genot daaruit put om hulle kinderagtige kleinhuisie mentaliteit aan
ander op te dwing uit die nuusgroep geweer kan word? En ook die
afstootlike godslasterlikheid wat al meer hier na vore begin kom?
Persoonlik maak ek ten sterkste daarteen beswaar dat hierdie forum op
hierdie wyse bevuil word.
Ek weet ek hoef dit nie te lees nie; ongelukkig lees 'n mens per ongeluk
een of twee daarvan voor jy agterkom wat aangaan.
Ongelukkig is dit ook so dat die gemiddelde IK en moraliteitsindeks van
die hele groep eksponensieel daal sodra iemand met sulke moroniese
sotlikheid hom of haar hier aansluit.
Ja, ek is elitisties. As dit elitisties is om my nie met sulke
infantiele geselskap te assosieer nie.
Dalk is dit 'n indeks van die beginselloosheid en morele bankrotskap wat
die Afrikaanse kultuur in toenemende mate begin binnesypel? Miskien was
Raka meer profeties as wat selfs Van Wyk Louw besef het.
Wie of wat is Raka en wat heeft , hij/zij/het gezegd? En ja die Doedie is
maar vervelend en verward grofheid met een
gevoel voor humor. Maar ja we leven in een vrije maatschappij, dus dat
schijnt te moeten kunnen.
Met vriendelijke groet
Robbert
Kwarantyn wrote:
> ... van hierdie nuusgroep? Kan 'n mens dit uitvind? Of is daar 'n
> moderator, sodat die vulgariteit en gewoon platvloerse banaliteit van
> sulke onvolwasse pre-pubers soos doedie nel (en ander) wat 'n perverse
> genot daaruit put om hulle kinderagtige kleinhuisie mentaliteit aan
> ander op te dwing uit die nuusgroep geweer kan word? En ook die
> afstootlike godslasterlikheid wat al meer hier na vore begin kom?
>
> Persoonlik maak ek ten sterkste daarteen beswaar dat hierdie forum op
> hierdie wyse bevuil word.
>
> Ek weet ek hoef dit nie te lees nie; ongelukkig lees 'n mens per ongeluk
> een of twee daarvan voor jy agterkom wat aangaan.
>
> Ongelukkig is dit ook so dat die gemiddelde IK en moraliteitsindeks van
> die hele groep eksponensieel daal sodra iemand met sulke moroniese
> sotlikheid hom of haar hier aansluit.
>
> Ja, ek is elitisties. As dit elitisties is om my nie met sulke
> infantiele geselskap te assosieer nie.
>
> Dalk is dit 'n indeks van die beginselloosheid en morele bankrotskap wat
> die Afrikaanse kultuur in toenemende mate begin binnesypel? Miskien was
> Raka meer profeties as wat selfs Van Wyk Louw besef het.
Aan :
Maak nie saak alias WIE jy is nie - want jy pos onder 'n hele paar name -
maar die "properties" van die boodskappe dui dat dit een persoon is......
Jou besonderhede plus voorbeelde van jou boodskappe is nou deurgegee aan
SAIX en ons hoop hulle kan iets aan jou doen.
Wat jy natuurlik nie in jou waansinnige onnoselheid besef nie, is dat enige
boodskap deur die ISPs tot by hulle oorsprong opgespoor kan word en dis nou
tyd dat jy in die bek geruk word. Dit vra net 'n paar mense om boodskappe
te stuur na die "abuse" E adres..............en jou ligte en water is
afgesny.
In article ,
lo...@hotmail.dinges.com wrote:
> So paar dae laas hier gewees en nou is die hele nuusgroep in sy maai?
>
> Gloudina? Kan jy nie kyk wat die spul hier aanvang nie? :)
>
> Al die nonsens kom myns insiens van dieselfde onvolwasse idioot - pos
> vanaf pluto.acenet.co.za via news3.saix.net.
>
> So sal ek voorstel dat ons almal hom maar ignoreer? As hy niks feedback
> kry nie sal hy hopelik terug in die gat kruip waar hy vandaan kom.
>
> Cheers
> Lou
Ek lees nie die geknakte siel se snert nie. Die man is siek en pleks
van hulp soek is hy n vraat vir negatiewe aandag. Eintlik pateties
maar word nou vervelig.
Billy.
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own