Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suffigaal
suffigaal [boodskap #152959] Sa., 19 September 2026 13:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26609
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
suffigaal
Afbreking: suf•fi•gaal


Byvoeglike naamwoord: suffigaal
Attributief: suffigale

Betekenis:
• Wat betrekking het op 'n suffiks of agtervoegsel.

Gebruik:
• 'n Morfeem wat agteraan die kern of logeem voorkom, word 'n suffigale morfeem genoem.

Sinoniem:
• suffiksaal

Antoniem:
• prefigaal

Vertaling:
Engels: suffixal
Nederlands: suffixaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prefigaal
Volgende onderwerp: infigaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 24 20:23:44 UTC 2026