| infigaal [boodskap #152960] |
Sa., 19 September 2026 13:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26548 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
infigaal
Afbreking: in•fi•gaal
Byvoeglike naamwoord: infigaal
Attributief: infigale
Betekenis:
• Wat betrekking het op 'n infiks of invoegsel.
Gebruik:
• Morfeme kom vooraan, agteraan of binne-in die kern of logeem voor. Daarvolgens kry ons prefigale, suffigale en infigale morfeme (prefikse, suffikse en infikse).
Verwant:
• prefigaal
• suffigaal
Vertaling:
Engels: infixal
Nederlands: infixaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 19 September 2026 13:16] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|