| suffigaal [boodskap #152959] |
Sa., 19 September 2026 13:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26558 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
suffigaal
Afbreking: suf•fi•gaal
Byvoeglike naamwoord: suffigaal
Attributief: suffigale
Betekenis:
• Wat betrekking het op 'n suffiks of agtervoegsel.
Gebruik:
• 'n Morfeem wat agteraan die kern of logeem voorkom, word 'n suffigale morfeem genoem.
Sinoniem:
• suffiksaal
Antoniem:
• prefigaal
Vertaling:
Engels: suffixal
Nederlands: suffixaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 19 September 2026 13:18] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|