| koedoelelie [boodskap #152961] |
Sa., 19 September 2026 13:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26546 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
koedoelelie
Afbreking: koe•doe•le•lie
Samestelling: koedoe + lelie
Selfstandige naamwoord: koedoelelie
Meervoud: koedoelelies
Betekenis:
• 'n Sukkulente struik met 'n verdikte, knolagtige stam, dorings en wit blomme met ligpers merke, Pachypodium saundersii.
Gebruik:
• Die koedoelelie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga, asook aan Eswatini, Mosambiek en die suidelike dele van Zimbabwe.
Vertaling:
Engels: kudu lily, Lundi star
Nederlands: Pachypodium saundersii
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 19 September 2026 13:35] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|