Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koedoelelie
koedoelelie [boodskap #152961] Sa., 19 September 2026 13:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26548
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
koedoelelie
Afbreking: koe•doe•le•lie
Samestelling: koedoe + lelie


Selfstandige naamwoord: koedoelelie
Meervoud: koedoelelies

Betekenis:
• 'n Sukkulente struik met 'n verdikte, knolagtige stam, dorings en wit blomme met ligpers merke, Pachypodium saundersii.

Gebruik:
• Die koedoelelie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga, asook aan Eswatini, Mosambiek en die suidelike dele van Zimbabwe.

Vertaling:
Engels: kudu lily, Lundi star
Nederlands: Pachypodium saundersii

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 19 September 2026 13:35]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: infigaal
Volgende onderwerp: sorgvry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 19 23:16:35 UTC 2026